BOK RADIO / BOKTV
BOK RADIO / BOKTV
  • 116
  • 119 554
Anton Goosen
Die liedjieboer homself, Anton Goosen het kom inloer om te gesels oor sy nuwe album, Sirkels, maar meer spesifiek die enkelsnit, Luka. Luka beteken "draer van lig" en in Anton se eie woorde, is dié ’n liedjie van hoop en liefde. Kyk gerus.
Переглядів: 91

Відео

Jeremy Loops Onderhoud
Переглядів 492 місяці тому
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Jeremy Loops, het saam met Martin en Yolandie op Huiswaarts kom kuier om te gesels oor sy lewe, sy loopbaan en natuurlik sy nuutste enkelsnit, "Loveblood" wat pas vrygestel is. Kyk gerus.
James Bay Onderhoud
Переглядів 1023 місяці тому
Die bekroonde Grammy wenner, sanger en liedjieskrywer, James Bay toer volgende jaar Maart deur Suid-Afrika. Hy het met Heinrich HHH du Plooy gesels oor sy nuwe album, Changes All The Time en sy eerste Suid Afrikaanse toer wat voorlê. Kyk gerus
Kip Moore Onderhoud 24 Okt
Переглядів 7 тис.3 місяці тому
Kip Moore het vanoggend lank in die ateljee gekuier om te gesels oor sy lewe, sy loopbaan en wie Kip Moore regtig is. Natuurlik moes hy sy kitaar ook inpak en ’n paar van sy liedjies regstreeks en akoesties met ons deel. Kyk gerus!!!
Darius Rucker Onderhoud
Переглядів 1933 місяці тому
Country Superster, Darius Rucker het by Martin kom inloer om te gesels oor gholf, Suid-Afrika en die CTC FEST wat dié naweek plaasvind. Luister gerus
Smokie Onderhoud
Переглядів 1324 місяці тому
Nou weet ons nogsteeds nie wie Alice is nie...ons het wel probeer uitvind! Die manne van Smokie het met Heinrich HHH du Plooy kom gesels oor hul musiek, hul toere, waarvan dié een hul 13de een na SA is, asook die groep se amper 50 jarige bestaan. Kyk gerus.
Keanan Eksteen Onderhoud
Переглядів 955 місяців тому
Plaaslike kunstenaar Keanan Eksteen, het ‘n bietjie in die #Huiswaarts studio kom "jam". Hy't ook met Martin en Yolandie gesels oor sy musiek, sy band en hul Europese toere. Kyk gerus.
Kings Club Onderhoud
Переглядів 1355 місяців тому
Kings Club is nuut, vars, van die Kaap en moet hul geensins verwar met ’n "boy band" nie. Dié vyftal is van Kaapstad se mees talentvolle musikante en is tans besig om gaste te vermaak by 'n geleentheid naby jou. Kyk gerus.
Kelders van Geheime Onderhoud
Переглядів 1995 місяців тому
Jolene Martin, David Chevers & Vashti Prins oftewel Allison, Shireen & Junior in die ETV-reeks, Kelders van Geheime, is besig met ’n media-toer en het vandag met Martin en Yolandie kom gesels oor dié reeks, hul onderskeie rolle en vele meer. Kyk gerus weer die onderhoud indien jy dit dalk misgeloop het.
Zac Brown Band Onderhoud
Переглядів 1295 місяців тому
Zac Brown Band "headline" die CTC Fest op Sondag 27 Oktober. Die BrêkfisSpan het vanoggend met die man homself gesels oor die groep, hul musiek, sy liefde vir Afrika en waarna hulle die meeste uitsien met hul besoek aan SA. Maak seker jy luister die onderhoud en gaan kry dan jou kaartjies vir CTC Fest by www.ctcfest.net.
Belindé Schreuder Onderhoud
Переглядів 1235 місяців тому
Sy's meer as net 'n skoonheidskoningin...Miss International South Africa, Belindé Schreuder, bemagtig jong vroue regoor die land. Sy het met Martin en Yolandie kom gesels. Kyk gerus.
Annie Kloppers Onderhoud
Переглядів 585 місяців тому
Annie Kloppers is 'n voormalige SA Netbalspeler/Skeidsregter en Internasionale Mentor wat 'n boek geskryf het waar sy die reëls van netbal in ’n meer verstaanbare wyse uitbeeld met illustrasies en scenarios. Sy het met Ziaan Siems kom gesels. Kyk gerus.
Matches on the Map Onderhoud
Переглядів 245 місяців тому
Robin & Jolandie Lewis toer die wêreld vol in hul selfgeboude 11-ton-trok, Betsy, om mense bewus te maak en potensiële skenkers te vind vir bloedkanker-pasiënte wat stamsel- / beenmurg benodig in Suid-Afrika en die res van die wêreld. Hulle het met Ziaan kom gesels oor Robin se persoonlike ervaring met bloedkanker, hul doelwit met Matches on the Map en hoe maklik dit eintlik is om deel van die ...
Margit Onderhoud
Переглядів 975 місяців тому
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met die dat haar kleindogter nou in die stad werk, en sy nou en dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar is baie dinge wat sy nie ken nie, En “tak...
Shaza Onderhoud
Переглядів 435 місяців тому
Opkomende kunstenaar, Shaza, het met Le-Lue kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Paper Planes" wat nou beskikbaar is. Kyk gerus.
Jakkie Louw Onderhoud
Переглядів 595 місяців тому
Jakkie Louw Onderhoud
Leah Onderhoud
Переглядів 585 місяців тому
Leah Onderhoud
Cheetah Outreach Onderhoud
Переглядів 316 місяців тому
Cheetah Outreach Onderhoud
Ivan Roux
Переглядів 4026 місяців тому
Ivan Roux
Ivan & Donnalee Onderhoud
Переглядів 1977 місяців тому
Ivan & Donnalee Onderhoud
Exile Onderhoud Socials
Переглядів 327 місяців тому
Exile Onderhoud Socials
Craig Hinds Onderhoud
Переглядів 667 місяців тому
Craig Hinds Onderhoud
Andriette Onderhoud
Переглядів 1847 місяців тому
Andriette Onderhoud
Thomas Anders op Huiswaarts
Переглядів 2,3 тис.7 місяців тому
Thomas Anders op Huiswaarts
Modern Talking Onderhoud Brekfis Socials
Переглядів 6598 місяців тому
Modern Talking Onderhoud Brekfis Socials
Andre Schwartz Onderhoud
Переглядів 528 місяців тому
Andre Schwartz Onderhoud
BlackByrd Onderhoud
Переглядів 1,2 тис.8 місяців тому
BlackByrd Onderhoud
Willem Botha Onderhoud
Переглядів 458 місяців тому
Willem Botha Onderhoud
David Viviers Onderhoud
Переглядів 1208 місяців тому
David Viviers Onderhoud
Nianell Onderhoud
Переглядів 838 місяців тому
Nianell Onderhoud

КОМЕНТАРІ

  • @andreaisabelgonzalez8290
    @andreaisabelgonzalez8290 6 місяців тому

    Kan iemand dit asseblief in Spaans vertaal!!!!! Pleaseee

  • @jessicadelvallenavarro637

    ❤❤

  • @ildapereira5000
    @ildapereira5000 Рік тому

    You deserve all the best ! Beautiful and amazing voice! So wonderful you are!

  • @ilonkedorksen2337
    @ilonkedorksen2337 2 роки тому

    BAIE GELUK MET JOU VERJAARDAG. EN GLUK MET DIE NUWE SONG JY IS AWESOME VERBY HOU SO AAN ASSEBLIEF LOVE LOVE DIE SONG❤️

  • @nancyfernandes367
    @nancyfernandes367 2 роки тому

    U r truly phenomenal. God bless u n may you grow n glow.

  • @margrethwang9993
    @margrethwang9993 3 роки тому

    love your voice elandrre..

  • @cherylstraight9461
    @cherylstraight9461 3 роки тому

    Huge talent right there! This young man is gifted!

  • @traceyhall9478
    @traceyhall9478 3 роки тому

    Just love his voice an his music .Heart of gold

  • @radaconcepcion3925
    @radaconcepcion3925 3 роки тому

    i want you to be my man...fantastic voice...

  • @traceyhall9478
    @traceyhall9478 3 роки тому

    To me you are better then Allen Jackson

  • @hanlierabe7187
    @hanlierabe7187 4 роки тому

    Jy het by ons ge sing

  • @hanlierabe7187
    @hanlierabe7187 4 роки тому

    Hello

  • @anelehd5499
    @anelehd5499 4 роки тому

    Wat 'n fantastiese stem het die mannetjie! Wonderlik ook dat Sony sy talent so vinnig raak gesien het. Ek het sy eerste CD gekoop en sal beslis sy volgende CDs aanskaf, al woon ek ver weg in NZ. Trots Afrikaans!

  • @dirkgrobler2423
    @dirkgrobler2423 4 роки тому

    elandre dankie dat ons na jou pragtige stem kan luister,mense soos jy is skaars en om jou met die wereld te kan deel is asemrowend

  • @amandaboshoff6972
    @amandaboshoff6972 4 роки тому

    Ek onthou dit soos gister. Ek is mal oor Elandre!!! Sit UA-cam kliphard met my 3gunstelinge .... elke naweek!!!!!

  • @DrEttienne
    @DrEttienne 5 років тому

    Dit is belangrik om te weet dat 'n Mammogram alleen nie genoeg is vir borskanker sifting nie. 'n Kliniese ondersoek is ook belangrik.

  • @shellylavigne5913
    @shellylavigne5913 5 років тому

    WOW...what a voice

  • @gailschimmel2720
    @gailschimmel2720 5 років тому

    Just find out about this guy and he is awesome, may he become famous.

  • @caylaschwerinteixeira6245
    @caylaschwerinteixeira6245 5 років тому

    Soveel dankbaarheid loop deur die video - en kyk hoe ver het hy gekom 🤩👏 - PHENOMENAL! #TeamElandre'Swartz 🔥

  • @reynardtcloete6959
    @reynardtcloete6959 5 років тому

    Sing asseblief saam Demi-Lee Moore :)

  • @alexanderdick7700
    @alexanderdick7700 6 років тому

    My nuwe hero, wat n stem. Ek het seker die video al 10 keer gekyk. Wow

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 7 років тому

    Halo elandre . baie mooi . maar wat van n nuwe CD met baie meet van Alan Jackson ? ASB baie dankie.

  • @yloelofse
    @yloelofse 7 років тому

    Great, gaan groot seun

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 7 років тому

    Baie geluk jongman

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 7 років тому

    You dont know me but im proud of you.keep on making music.love your music so much

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 7 років тому

    Congrats on your dream that came true.you inspire me so much.im crazy about your voice you have most beautiful voice ever

  • @Yesica1993
    @Yesica1993 7 років тому

    What song is that at 9:20? And I since I don't understand what they are saying, I don't know why he crying at 13:24. Can anyone clarify?

    • @janwesselo4912
      @janwesselo4912 7 років тому

      Yesica1993 he was given a contract by Sellect music to make his first cd thats why he is crying. More news was given that he was going to be performing on a boat cruise.

    • @janwesselo4912
      @janwesselo4912 7 років тому

      He received an sms from his dad wishing him good luck

    • @Yesica1993
      @Yesica1993 7 років тому

      Thanks! Well deserved. He is very talented.

  • @Yesica1993
    @Yesica1993 7 років тому

    I've never heard of this guy before, but wow! What an incredible voice! (It doesn't seem to match his baby face!)

  • @martinlane1309
    @martinlane1309 7 років тому

    Dankie vir jou musikaliteit en vars bries op die musiektoneel!

  • @kenbrennan9275
    @kenbrennan9275 7 років тому

    This young man needs to get exposure in the U.S.A. He could take Nashville by storm! He is a great talent. Good luck from Northern Ireland.

    • @traceyhall9478
      @traceyhall9478 3 роки тому

      I agree with you ...He will give them the run for there money...That voice is wow

  • @cottoncandy3000
    @cottoncandy3000 7 років тому

    ♡ ♡ ♡

  • @trixtromp8930
    @trixtromp8930 8 років тому

    Just enough chocolate in that voice!!!

  • @poppieferreira1
    @poppieferreira1 8 років тому

    Uitstekend

  • @Mielie321
    @Mielie321 8 років тому

    jy verdien dit my vriend

  • @aheydenrych100
    @aheydenrych100 8 років тому

    die ou het talent forsure

  • @eugenefourie7645
    @eugenefourie7645 8 років тому

    baie geluk Elandre..Jy verdien dit wat na jou kant toe kom.Sien uit daarna om jou eerste cd te koop...Suid Afrika gaan nog baie hoor van Despatch se Lanties

  • @renschebougas4863
    @renschebougas4863 8 років тому

    Wynand van Heerden en Pierre Rossouw, julle was beoordelaars, toe hy Solis gewen het!

  • @renschebougas4863
    @renschebougas4863 8 років тому

    jy s amazing!

  • @twanettevanjaarsveld8304
    @twanettevanjaarsveld8304 8 років тому

    Puik

  • @juancombrinck6828
    @juancombrinck6828 8 років тому

    Een van die beste 'covers' wat ek al gehoor het. Welgedaan !!