Dankie Pastoor Des, vir die boodskappe wat my lewe verander het. Ek is opgewonde om die boodskap te deel. My lewe is anders want ek hoor van God en die Bybelstudie help my verstaan, ek was vandat my Suster vermoor is, en al my geliefdes wat ek aan die dood afgestaan het tot my Ma se dood op 18 Maart 2023. Deur julle leiding en geduld het ek alles op 31 Desember 2023 agter my gesit, en ek gaan nou fokus op God en my geestelike lewe. Pastoor Des jy verander meer mense se lewens positief as wat jy dink. Ek is bevoorreg om na hierdie boodskappe te mag luister ❤
Dankie dat hierdie sel vir een en elk kan gebeur en nie net met sommiges nie.😅 Dis nou die presiese woorde wat ek wou intik. Jesus is ons alles en sal nie iets op ons pad bring wat HY nie saam met ons op ons pad sal bring nie. Ons GOD is sooo groot, getrou en goed. Amen. I raise a hallelujah! Tonne liefde en seëninge en weet dat ek vir julle bid!!🙏🙌👋💞
Mag ons God vra dat Hy Sy plan vir ons lewe aan ons openbaar? Nie bevraagteken nie, net vra dat ons leer wat Sy plan met elkeen van ons lewens is om sodoende in lyn te kom met Hom en minder te ervaar dat mens opgemors het en soos ñ teleurstelling voel? Ervaar groot teleurstelling in myself en my keuses.
Dankie Pastoor vir al Jou preke ek love als wat u stuur sterkte hoop more as God ons spaar gaan dit beter wees ons almal het sulke dae sterkte Vir Wessel familie 🙏
Pastoor, i believe in a miracle working God.Thank you for making such a huge difference in our lives, God bless you.
Dankie Pastoor Des, vir die boodskappe wat my lewe verander het. Ek is opgewonde om die boodskap te deel. My lewe is anders want ek hoor van God en die Bybelstudie help my verstaan, ek was vandat my Suster vermoor is, en al my geliefdes wat ek aan die dood afgestaan het tot my Ma se dood op 18 Maart 2023. Deur julle leiding en geduld het ek alles op 31 Desember 2023 agter my gesit, en ek gaan nou fokus op God en my geestelike lewe. Pastoor Des jy verander meer mense se lewens positief as wat jy dink. Ek is bevoorreg om na hierdie boodskappe te mag luister ❤
Pastr ons was honger die week met die gedagte van die dag. Peter van Rensburg en gesin uit Namibia Rehoboth waardeer julle
Dankie Pastoor dankie. Ja ek het 2 kinders afgestaan aan Jesus. elke dag is nie lekker nie ek struikel baie
Dankie vir die gedagte dit baie mooi ❤
Ja ons het so baie om voor dankbaar te wees.❤
Ek het mu sussie die 1 Desember verlloor aan long kanker Pastoor. Dankie vir jou mooi boodskap vanaand. Susan.
Dankie pastoor .ja ek het n deurmekaar week gehad.
Dankie dat hierdie sel vir een en elk kan gebeur en nie net met sommiges nie.😅 Dis nou die presiese woorde wat ek wou intik. Jesus is ons alles en sal nie iets op ons pad bring wat HY nie saam met ons op ons pad sal bring nie. Ons GOD is sooo groot, getrou en goed. Amen. I raise a hallelujah! Tonne liefde en seëninge en weet dat ek vir julle bid!!🙏🙌👋💞
Ek het ook sulke deurmakaar dae maar dankie vir die bemoediging
Amen🙏
Ek het ook sulke Dae Pastoor my Dae is nie volmaak nie Pastoor
Dankie pastoor Des.
Dankie pastoor
Amen ...
YoLANDA❤
Pastoor Des Elke dag omtrent so Ek het ook graad 8 tiener.Ken dit.
Amen dis waar
Naand pastoor
Amen
kan ek pastoor se nr kry asb
Hllo Pa's Des
Mag ons God vra dat Hy Sy plan vir ons lewe aan ons openbaar? Nie bevraagteken nie, net vra dat ons leer wat Sy plan met elkeen van ons lewens is om sodoende in lyn te kom met Hom en minder te ervaar dat mens opgemors het en soos ñ teleurstelling voel?
Ervaar groot teleurstelling in myself en my keuses.
Ja Pastoor ek ook
Hi Past.
Luister vn Oodshoorn
Dankie Pastoor vir al Jou preke ek love als wat u stuur sterkte hoop more as God ons spaar gaan dit beter wees ons almal het sulke dae sterkte Vir Wessel familie 🙏
Ja
Sy grenade is vir my genoeg
Ek kan nie wag vir die bybelstudie nie !
Ja ek het ook sulke dae.
Ek was nie vandag n voorbeel nie.
Nee ons het ook
Ek ook
Hannertjie
Amen my God kan
🙏
Ceciel. Deurmekaar pastoor
😂Baie
ja ons het sulke dae.
Naand pastoor
Ek ook