HEMELBESEM - WITBOOI (Official Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 лют 2025
  • Witbooi is 'n lied wat gaan oor 'n vergete droom en fokus van 'n vergete groep mense. Julle SAL onthou!
    On Google, Search "Hendrik Witbooi" vir kontext / for context
    Witbooi is a song about a forgotten dream and focus of a forgotten people. You WILL remember!
    Thanks
    Beat: JayOutthere
    Sound Engineer: Bar Barr Media
    Animation: Deutsche Well as well as Comic Republic and Gerda Henkel Stiftung
    Top: Hakkiesdraad Hartman
    Glasses : Optique Optometrists
    Video: Besembos Productions
    Vraag...wie't dan lus vi' liewe?
    "She's a b##h" Misdemeanour.
    Ashley, Anton, manne rus in vriede
    Products of black and yellow soos 'n Wiz Khalifa
    Se hulle.. ma' disbelieve 'it
    Dis ma' net hulle diss maniere
    wat….hulle deliver soes 'n Mr D
    Hou die chains ommie nek soes 'n Mr. T
    Julle't niks maniere!
    Ennie culture vultures...hulle sit oek hie'
    Van allie bite, makeer hulle al Listerene
    Maar die vlam het gekom sos 'n Pinkster-uur
    Die vlam is 'n tong...kom blus'ie vuur
    Jy lieg! Onner innie bus met die
    Ek spuug! Uit my mond uit kom hai wizardry
    Maak free! Die ondergrond het daai prison key...
    Wiet' ie altyd watte' kant toe nie
    Ennit voel dat ek is man-allien
    Ons is mos oek al alankal hie '
    Is ek han niks hie' in my land in nie?
    Dis unbelieveable! Xam was hie' gekul. Down tot even 'n nul
    Die country is stil. Lat ons net hum terwyl'ie Nama people it gil.
    Skrie "Witbooi! Witbooi Witbooi"
    Ons het plak, steam, mas, alles.
    No luck, ons sien ons butt in alles
    Op drugs, is siek, os vat van anders.
    Klim uittie kas uit! Jy' s KING, kallits!
    Gestraf, ek siek ,en sat van alles
    Sat gestiek, en plat soes wallets
    Is kapadien ons BLAH! soes malles
    Klim uittie kas uit ! Jy' s KING, kallits!
    Tot /Nanseb met sy hand beduie
    Al's jy ook 'n kankerleier...
    Selfbejammering op 'n ander tyd
    Spring op 'n hings en andale!!
    Skud jou holle tot jy krampe kry
    want vannie dae van hip hop hurray
    Ons party, al het os oek swaargekry
    Sing soes 'n nightingale met 'n lamp ha by
    Soes Florence for the cast away
    want friends are few in the darkest days
    Innie mix! Tottie asem uit
    Jou fix... deejay please maak 'n way
    Vir Ronnie Joyce tot op Dolly Parton hey!
    Pak up.. Up Up away
    Soes hai cartoon ballie en 'n Russell djy!
    Oppie beat ennie uncle hy's
    firm innie driver seat, jy's nog wah-bah-lay (wobbly)
    Ja belei! Maak klaa slawerny!
    Ons is Aaron wattie land moet lei
    En soes 'n arend, kan ons saam uitstuig
    Jarre, moet hulle dan aanhou met 'n man baklei?
    Of hoe? Voel hulle deur'ie fun bedreig?
    Dink mooi...Khoi ennie San is crazy
    Witbooi! Ahoy, ons kannie guns oek raise!
    Wiet' ie altyd watte' kant toe nie
    Ennit voel dat ek is man-allien
    Ons is mos oek al alankal hie '
    Is ek han niks hie' in my land in nie?
    Dis unbelieveable! Xam was hie' gekul. Down tot even 'n nul
    Die country is stil. Lat ons net hum terwyl'ie Nama people it gil.
    Skrie: "WItbooi, Witbooi"
    Ons het plak, steam, mas, alles.
    No luck, ons sien ons butt in alles
    Op drugs, is siek, os vat van anders.
    Klim uittie kas uit! Jy' s KING, kallits!
    Gestraf, ek siek ,en sat van alles
    Sat gestiek, en plat soes wallets
    Is kapadien ons BLAH! soes malles
    Klim uittie kas uit ! Jy' s KING, kallits!
    All Rights Reserved: Besembos Productions
    #HendrikWitbooi #Witbooi #DeutscheWelle #AfrikaansHipHop #AfrikaansRap

КОМЕНТАРІ • 27

  • @bigmantingzz757
    @bigmantingzz757 3 роки тому +4

    Soveel respek vir Hemelbesem. I Bruin man wat nie skaam is oor sy roots nie, wat trots is op sy ryke geskiedenis en kultuur. I ware inspirasie vir ons brein volk. Ons voorvaders glimlag vir jou. Respek uit Ceres.

  • @Novaido
    @Novaido 8 місяців тому +1

    Nice🔥

  • @peterjonscheepers
    @peterjonscheepers 2 роки тому +1

    My name is leticia i love this song flipppen much cause im also a proud WITBOOI 🤗😊

  • @lucianotoerien6073
    @lucianotoerien6073 2 роки тому +1

    I always Loved his Music
    #Hemelbesem

  • @enricobadenhorst7436
    @enricobadenhorst7436 3 роки тому +3

    Salute from the land of the brave.

  • @ashleyeyssen7851
    @ashleyeyssen7851 4 роки тому +4

    Well done Mr Witbooi 🔥🔥🔥🔥

  • @francoismarcoctober3274
    @francoismarcoctober3274 4 роки тому +4

    Gehard(t)e lirieke. Welgedaan, Simon!
    "Gam was hier gekul, down to even 'n nul"
    Rus in vrede Ashley Kriel & Anton Fransch...
    #WITBOOI

  • @psychotict4160
    @psychotict4160 4 роки тому +4

    Ons Partie al het ons ook swaar gekry/sing soes n Nightingale met n lamp da by🔥💯🔥yoh die Yster sal meer as net in jou oor flyster🗣🔥🔥👑Hemelbesem op sy beste🔥🔥👑💯💯

  • @herschelmaasdorp8557
    @herschelmaasdorp8557 Рік тому

    Power!!

  • @HannesBrandt
    @HannesBrandt 4 роки тому +4

    Baie Grood en Wettige Woorde Oom #Witbooi,

  • @egonfrederick9785
    @egonfrederick9785 4 роки тому +4

    Leka man🔥.yt suid wes.

  • @peterjonscheepers
    @peterjonscheepers 2 роки тому +1

    My grandpa's name was STEPHANUS WITBOOI

  • @chantaldavid3139
    @chantaldavid3139 3 роки тому +3

    Love it. Great tribute

  • @kanasashitattoos9944
    @kanasashitattoos9944 4 роки тому +5

    Dope🔥

  • @dimitrimoffat6616
    @dimitrimoffat6616 4 роки тому +4

    🎨🔥🔥🔥

  • @jermainejackson7067
    @jermainejackson7067 3 роки тому +2

    Hemel... wanne kan ons n Hemel en Cream Machine kry? ek sal vir Marchel moet vra om iets te organize...

  • @namibianogostozo
    @namibianogostozo 4 роки тому +2

    Respek Brotherman.

  • @skylardarrigan7603
    @skylardarrigan7603 3 роки тому

    Hermosura!

  • @imievaniedelf3483
    @imievaniedelf3483 3 роки тому

    Dope dope dope dankie en Respekt

  • @RymkletsCritique
    @RymkletsCritique 4 роки тому +3

    🔥🔥

  • @hcc08722
    @hcc08722 3 роки тому

    Isja my boeta...is jy 'n Namibian....en doen jy features?

  • @klyntji
    @klyntji 4 роки тому +3

    👍

  • @breimasjienhiphop9725
    @breimasjienhiphop9725 4 роки тому +2

    🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥