Dewald Wasserfall - So eensaam soos die son

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Songwriter - Dewald Wasserfall
    Director - Andre Odendaal
    Director of Photography - Guy De Lancey
    Record Label - Johan Vorster Songs
    Actors - San-Marie Nel and Werner Coetser

КОМЕНТАРІ • 41

  • @jabulani1963
    @jabulani1963 8 років тому +2

    DIS SO ROMANTIES!!!!! So moet n man lief wees vir n vrou en haar behandel..

  • @ajm1699
    @ajm1699 9 років тому +2

    so baie oulik en sulke n mooi liedjie. dit maak my so bly!!!!

  • @00Jaxi
    @00Jaxi 9 років тому +3

    So bly!!! Dis my absolute gunsteling liedjie die Dewald, miljoen dankies vir sulke mooi musiek!

  • @KOosthuizen
    @KOosthuizen Рік тому

    Die liedjie is rerig 'n Masterpiece op sy eie. Wel gedaan! 🥰❤️

  • @adifarrago
    @adifarrago 9 років тому +24

    My friend from Cape Town introduced me to Afrikaans music. Absolutely in love with Dewald Wasserfall songs. Though i don't understand Afrikaans but still loving it!
    Awesome song!

  • @CorrieSwart
    @CorrieSwart 9 років тому +2

    ***Ag dit is baie oulik. Welgedaan Dewald en span.***

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x 3 місяці тому

    ❤❤❤ Baie baie nice song.

  • @tigermarizelle5891
    @tigermarizelle5891 3 роки тому +2

    Luister enigiemand nog hierdie in 2020?

    • @user-km4rm5hx2x
      @user-km4rm5hx2x 3 місяці тому

      Dis mooi man! Ons het songs soos die nodig.

  • @mixhael6609
    @mixhael6609 9 років тому +3

    Mooi liedjie. Sjoe daai swartkop is oulik.

  • @Angie_vanTonder
    @Angie_vanTonder 9 років тому +4

    MAL HIEROOR!! :-) Regtig diep lirieke, praat met die hart, en siel!
    *As jy vergeet en vergewe sal jy kry wat jy verdien...* :-)

  • @Bossiekop1000
    @Bossiekop1000 9 років тому +1

    Wow!!! Dis regtig n baie mooi song. Die video is so bindend.

  • @christelleburger1814
    @christelleburger1814 9 років тому +3

    Baie goeie musiek video!! En natuurlik is dit 'n " stunning " liedjie ook! :)

  • @amilliapienaar2528
    @amilliapienaar2528 Рік тому

    Baie mooi liedjie

  • @joleneeberwein6031
    @joleneeberwein6031 6 років тому +2

    He inspires me alot

  • @Adelezie
    @Adelezie 9 років тому +2

    Beautifully geskryf en video is stunning!!! xoxo

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 9 років тому

      Ek stem - die Skryfwerk maak hierdie bo-Gemiddeld.

  • @marnejansevanveuren691
    @marnejansevanveuren691 9 років тому +1

    Mal daaroor kannie wag vir die volgende een nie xxxxxxxxxxxxxxxxxxxx..

  • @aliskavandermescht800
    @aliskavandermescht800 5 років тому

    Love it!!..

  • @alidavanderdussen5130
    @alidavanderdussen5130 9 років тому

    Welgedaan, lirieke, wysie en video is treffend.

  • @lee-annvanzyl2646
    @lee-annvanzyl2646 8 років тому

    soooo mooi video.

  • @charlenekoen2139
    @charlenekoen2139 9 років тому

    Beautiful

  • @douglasvanwyk2073
    @douglasvanwyk2073 6 років тому

    awesome kunstenaar!!

  • @jellibear2011
    @jellibear2011 5 років тому +1

    die song is so nice - maar ook hartseer - laat my altyd huil 😢😢😢

  • @hilanamarais3722
    @hilanamarais3722 9 років тому

    Awesome video!

  • @bree8632
    @bree8632 2 роки тому

    awwwwwwwww

  • @Hcdt9619
    @Hcdt9619 8 років тому +3

    Daai vroumens is lucky ha ha ha

  • @jungkookskookie2841
    @jungkookskookie2841 3 роки тому

    I have to learn this for school😭😭😭

  • @llewellynbotha2789
    @llewellynbotha2789 8 років тому

    Tiaan !!!!

  • @shaundrekruger7344
    @shaundrekruger7344 9 років тому

    Ek love my pu

  • @ryanrossouw1069
    @ryanrossouw1069 8 років тому

    Nice

  • @freddiewhitehorn9166
    @freddiewhitehorn9166 5 років тому

    Waar's die eerste weergawe?

  • @diannastar2176
    @diannastar2176 9 років тому

    Wat is dit hy dra? Ek is lief vir die lied, maar...