Die Radio Raps Show: Bietjie Liedjie - Pyn

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 кві 2019
  • Bietjie Liedjie is ’n segment uit die Radio Raps Show.
    Seisoen 1 en 2 van DIE RADIO RAPS SHOW is op Showmax: bit.ly/2IXZ6RM
  • Комедії

КОМЕНТАРІ • 49

  • @damiandevilliers1905
    @damiandevilliers1905 5 років тому +9

    Van nou af my favorite liedjie!

  • @hendrikvdwalt678
    @hendrikvdwalt678 5 років тому +30

    Sing vjr ons oor vis en chips (opera)

  • @gambit6435
    @gambit6435 11 місяців тому

    Dit is die mees Nederlandse-Frans aksent ooit. Love it!

  • @velezqabester7483
    @velezqabester7483 5 років тому +29

    Doen 'n liedjie oor prostitusie in die genre van 'n skoollied😂😂😂

  • @francoisvanderlinde5814
    @francoisvanderlinde5814 5 років тому +13

    Haters gonna hate
    Jonathan jys great👍👍🔥

  • @hendrikpoggenpoel4508
    @hendrikpoggenpoel4508 5 років тому +8

    Tema: Saam slaap
    Genre: Kinderliedjies

  • @chrisgerber8774
    @chrisgerber8774 5 років тому +5

    Sing vir ons oor braai in bollywood

  • @tc5963
    @tc5963 5 років тому +5

    "Koedoe drol" in die genre van "opera"

  • @mareevandenberg1251
    @mareevandenberg1251 5 років тому +4

    Bobaas😂😂💪🏼 die aksent is spot-on!😂💪🏼💪🏼💪🏼

  • @judyheyns3415
    @judyheyns3415 5 років тому +4

    Daai groot ou op die rugbyveld
    Genre: love song
    😆😆

  • @DeanosRides
    @DeanosRides 5 років тому +6

    Dis flippen funny ne!
    Ek lag myself faaaaaaktup hierso!

  • @jean-jacquestheron9561
    @jean-jacquestheron9561 5 років тому +2

    Ek sien die een oor die manne en die van shopping (die sad song) is nie op die channel nie?

  • @Bosgemors
    @Bosgemors 5 років тому

    Goeie werk Meneer.

  • @ruanvanderlinde714
    @ruanvanderlinde714 5 років тому

    Flippen great man

  • @naknud1
    @naknud1 5 років тому

    vlok'n nice!!!

  • @nealprinsloo8076
    @nealprinsloo8076 4 роки тому

    Doen weer jou kommentaar oor die rugby, jy en daai anne boi wat die stemme doen, dit is epic goete!! Doen dit asb vir volgende jaar se Super Rugby en Champions Trophy GROOT ASSEBLIEF

    • @Radioraps
      @Radioraps  4 роки тому

      Hi Neal gaan check ons Facebook page uit ons het die jaar n super rugby asook n world cup edition gedoen van Chat n Bietjie Ball.

  • @woutervandermerwe7541
    @woutervandermerwe7541 Рік тому

    Nee vok pel😂😂😂😂👌👌👌👌👌👍

  • @deon5469
    @deon5469 5 років тому

    Haha lekker lag :D - Daai aksent is hilarious

  • @heinipoolman
    @heinipoolman 5 років тому

    another night wuth candels

  • @hendrikpoggenpoel4508
    @hendrikpoggenpoel4508 5 років тому +2

    Volgende bietjie liedjie asb oor regering in di genre van country😂

  • @junaidegnatius8860
    @junaidegnatius8860 5 років тому

    Lekker bulletjie😂😂😂

  • @christohees9150
    @christohees9150 5 років тому

    Lekker boys

  • @seanras4685
    @seanras4685 5 років тому +2

    Eerste comment! Flippen kak snaaks en genius!

  • @AdriaanTG03
    @AdriaanTG03 4 роки тому

    Klink soos fraans amper

  • @hendrichloubser2986
    @hendrichloubser2986 5 років тому

    Doen n lied oor superhero’s🦸‍♂️🦸‍♀️

  • @MrNella853
    @MrNella853 5 років тому +1

    Sing oor gatkruipers in hard rock genre

  • @heinipoolman
    @heinipoolman 5 років тому

    song oor ANC

  • @janeslabuschagne2535
    @janeslabuschagne2535 5 років тому

    Jonathan skryf Asseblief n lietjie oor Nierstene in die vorm van Country

  • @vortsmangaming
    @vortsmangaming 5 років тому +3

    Doen ń liedjie oor rugby asseblief.

  • @duansmith6900
    @duansmith6900 4 роки тому

    Maak nog asb 😅ek lag my self dood

  • @schalkboshoffvangreunen5769
    @schalkboshoffvangreunen5769 5 років тому +2

    P**s snaaks!

  • @marykevanderberg7044
    @marykevanderberg7044 5 років тому

    Brannas

  • @bigg16
    @bigg16 5 років тому

    LMGA

  • @ruanmuller2052
    @ruanmuller2052 5 років тому

    Jonathan asb maak die volgende liekie met die genre Metal en die tema : onderwysers ( wat kak is met die kinders )🤣 en hoe onnodig hulle werk is

  • @neuclearnoob2636
    @neuclearnoob2636 4 роки тому

    Loadsheding (boere musiek)

  • @deanolivier1
    @deanolivier1 5 років тому

    wat n dik droll