As n mamma van 2 seuns kan ek myself nie indink hoe jul moet voel, mag ons pappa Vader julle as ouers en ouma's en oupa's, familie julle styf druk teen die bors en julle sal troos. Laat hul voort lewe in jul harte en ek glo met my hele hart hulle is nooit ver nie. Ek ken julle nie maar ek kan net sê stywe drukkies en bid vir jul vir troos. En hou vas aan elke herhinnering van hul en laat hul voort leef altyd in jul harte. ❤❤❤
Sjoe my hart gaan uit na die ouers wat hulle pragtige jong kinders verloor het in n kar ongeluk. Julle 3 pragtige kinders sal altyd in julle ouers se hart wees . Rus in vrede julle pragtige kinders julle is nou veilig in die Hemel waar jesus julle hand vat en sê jou plekke is nou reg in die hemel . Julle ouers sal julle weer sien eendag 😢🌈🕊. Jesus het die 3 pragtige kinders gevat 🌈🕊🌈. Vlieg hoog julle 3 pragtige kinders 🕊😢🌈.
My condolences to the family🙏🙏🙏 I do not know the family but I am praying for you. May God give u the strength u need during this traumatic time. How does one get thru something like this😭😭😭💔💔💔 God has ur angels in his care. 🌹🌹🌹
Ai mma en pappa en Ouma en oupa mag God julle vrtroos in hierdie moeilike tyd alle sterk te aan julle as fmilie mag die 3 engeltjjes sag rus in Jesus se arms ons gebede gn uit aan julle as ouers en fmilie ds so hrtseer 😢😢😢😢😢🙏🙏🙏
Mag jul geloof sterk wees Mag God jul die deurstettings vermoë gee Om te verstaan wat onbekend is Ek bid dat God jul fokus punt sal wees Vat dit stadig verstap Jesus liefde
😢😢😢😢 baie sterkte vir vndag en die pad vorentoe....ek kan my nie julle pyn en seer indink nie maar ons God belowe: Ek is saam met julle tot aan die voleinding vn die wereld🙏🙏🙏
Sjoe dis so bitter hartseer . Sterkte aan al die ouers. ❤
So sad. Thoughts and prayers are with family ❤🙏🌹
Im breaking in a million pieces.i lost a daughter and a gramdson so much paim.mama and papa hold on to Jesus He is your only help
So sad may our 3 Little souls rest in peace😢
As n mamma van 2 seuns kan ek myself nie indink hoe jul moet voel, mag ons pappa Vader julle as ouers en ouma's en oupa's, familie julle styf druk teen die bors en julle sal troos. Laat hul voort lewe in jul harte en ek glo met my hele hart hulle is nooit ver nie. Ek ken julle nie maar ek kan net sê stywe drukkies en bid vir jul vir troos. En hou vas aan elke herhinnering van hul en laat hul voort leef altyd in jul harte. ❤❤❤
@@elanadekock6411 Amen, dis baie hartseer
What happened to them. So sad to lose his sons 😢 my condolences to the family.
Sjoe my hart gaan uit na die ouers wat hulle pragtige jong kinders verloor het in n kar ongeluk. Julle 3 pragtige kinders sal altyd in julle ouers se hart wees . Rus in vrede julle pragtige kinders julle is nou veilig in die Hemel waar jesus julle hand vat en sê jou plekke is nou reg in die hemel . Julle ouers sal julle weer sien eendag 😢🌈🕊. Jesus het die 3 pragtige kinders gevat 🌈🕊🌈. Vlieg hoog julle 3 pragtige kinders 🕊😢🌈.
My hart is saam met julle sn stukken ❤❤❤❤❤
Hoe oorleef jy sonder jou kinders😢
My sincere condolences to the family 🫂💔🙏🏻
So hartseer 😢 Baie mooi preek en boodskap.
Dit is só hartverskeurend! Sommer drié kinders....My hart ween saam met julle!!😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢
My condolences to the family🙏🙏🙏 I do not know the family but I am praying for you. May God give u the strength u need during this traumatic time. How does one get thru something like this😭😭😭💔💔💔 God has ur angels in his care. 🌹🌹🌹
Sterkte vir joy Adri em familie dink San julle.Van Cloete gesin❤
Ek ken nie die familie nie, maar huil saam met julle. Baie sterkte
Daars ni woorde ni maar God sal genees Ons ABBA VADER. ❤❤❤
Ai mma en pappa en Ouma en oupa mag God julle vrtroos in hierdie moeilike tyd alle sterk te aan julle as fmilie mag die 3 engeltjjes sag rus in Jesus se arms ons gebede gn uit aan julle as ouers en fmilie ds so hrtseer 😢😢😢😢😢🙏🙏🙏
Ek huil saam met julle. Ek ken julle nie. Maar Ek ken julle nou.😢
Sterkte aan die familie.God ken julle seer en HY alleen sal vertroosting brin🙏🙏
Baie hartseer 😭 Sterkte vir di familie van dai pragtigte sieltjies 😢🙏🙌🫂🕊
Baie sterkte. Dit is baie hartseer. 😢
Mag jul geloof sterk wees
Mag God jul die deurstettings vermoë gee
Om te verstaan wat onbekend is
Ek bid dat God jul fokus punt sal wees
Vat dit stadig verstap
Jesus liefde
Sterkte aan elkeen
Ai heartfelt condolences
Very sad
Baie sterkte mag ons Hemel Vader jul vertroos my hart gaan uit na julle Jesus asb gee hul vertroosting
So tragic 😢
😢😢😢😢 baie sterkte vir vndag en die pad vorentoe....ek kan my nie julle pyn en seer indink nie maar ons God belowe: Ek is saam met julle tot aan die voleinding vn die wereld🙏🙏🙏
Ag jammer 3 kinders is dood. Bly sterkte wees. Wat is fout met 3 kinders?
Motor ongeluk
@sophiavangreuning6065 ag shoe jammer hulle is nog klein en pragtig kinders. Hulle is nou al hemel toe.
Hulle was in n kar ongeluk
@tiffanyschonken2547 ja ek sien sjoe baie jammer vir pragtig kinders. Kinders is nou hemel toe. Ek bid vir hul families
😢😢😢❤❤❤
Baie sterkte vir families en vriende en meeste van almal die ouers mag hul rus in vrede kindertjies jul is nou Engels
My hart ween vir hierdie ouers 🥲
Hi ek wil net vir julle as families en friende alle sterkte van die weitz kitaarbroersboereorkes en ek het my ma ook verloor op die 02.05.2024
Vreeslik hartseer, mag die ouers troos beleef van ons Hemelse Vader
Van water drop was hierdie pragtige kinders
Ons deel in u smart. Net n ma wie n kind verloor het kén die pyn...maar 3 ????
Mag Jesus jul styf vashou.
So so sad😭💔
Sterkte
My hart wil breek vir die gesinne...😢
Jesus is met julle sterkte💯🙏❤️👍🙌
So sad. Strongs
❤❤❤
😢
So so hartseer
So onregverdig. Sterkte. God het sy plan. Ons is net deel van Sy groter plan om dit alles moontlik te maak.