ONEFFEKTIEF NA EFFEKTIEF - LANDBOUER VIR CHRISTUS - Ps. Jacques Roos - 02/02/2025
Вставка
- Опубліковано 7 лют 2025
- ONEFFEKTIEF NA EFFEKTIEF - LANDBOUER VIR CHRISTUS
''n Soldaat raak nie verstrik in sake van die alledaagse lewe nie, sodat hy sy bevelvoerder tevrede kan stel. Verder word 'n atleet wat aan 'n wedloop deelneem, nie bekroon as hy nie volgens die reëls meeding nie. Die landbouer wat die harde werk doen, moet eerste van die oes kry. Dink na oor wat ek sê, want die Here sal jou insig gee in al hierdie dinge. '
2 Timoteus 2:4-7
1. Daar moet n oes wees
2 Timoteus 2:6 Die landbouer wat die harde werk doen, moet eerste van die oes kry.
2 Timothy 2:6 The hardworking farmer should be the first to receive a share of the crops.
'Hulle bind swaar vragte saam, ja, moeilik om te dra, en lê dit op die mense se skouers, maar self is hulle nie bereid om met 'n vinger aan die vrag te raak nie. '
Matteus 23:4
'They tie up heavy, cumbersome loads and put them on other people’s shoulders, but they themselves are not willing to lift a finger to move them. '
Matthew 23:4
'“Waarom sien jy die splinter in jou •broer se oog raak, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? '
Matteus 7:3
' “Why do you look at the speck of sawdust in your brother’s eye and pay no attention to the plank in your own eye? '
Matthew 7:3
2. Dit is harde werk
'Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie vergeefs nie, trouens, ek het baie harder gewerk as al die ander - eintlik nie ek nie, maar die genade van God, wat met my is. '
1 Korinthiërs 15:10
'But by the grace of God I am what I am, and his grace to me was not without effect. No, I worked harder than all of them-yet not I, but the grace of God that was with me. '
1 Corinthians 15:10
'Julle moenie aan hierdie wêreld gelykvormig wees nie, maar verander word deur die vernuwing van julle denke, sodat julle goed kan onderskei wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil van God is. '
Romeine 12:2
'Do not conform to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind. Then you will be able to test and approve what God’s will is-his good, pleasing and perfect will. '
Romans 12:2
3. Daar sal n oes wees
'Maar dis nie al nie: Ons beroem ons ook op ons verdrukking, omdat ons weet verdrukking bewerkstellig volharding, en volharding lei tot betroubaarheid, en betroubaarheid tot hoop. En die hoop beskaam nie, want God se liefde is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. '
Romeine 5:3-5
'Not only so, but we also glory in our sufferings, because we know that suffering produces perseverance; perseverance, character; and character, hope. And hope does not put us to shame, because God’s love has been poured out into our hearts through the Holy Spirit, who has been given to us. '
Romans 5:3-5