ONEFFEKTIEF NA EFFEKTIEF: ATLETE VIR CHRISTUS - Ps Jacques Roos - 26/01/2025

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • ONEFFEKTIEF NA EFFEKTIEF: ATLETE VIR CHRISTUS
    ''n Soldaat raak nie verstrik in sake van die alledaagse lewe nie, sodat hy sy bevelvoerder tevrede kan stel. Verder word 'n atleet wat aan 'n wedloop deelneem, nie bekroon as hy nie volgens die reëls meeding nie. Die landbouer wat die harde werk doen, moet eerste van die oes kry. Dink na oor wat ek sê, want die Here sal jou insig gee in al hierdie dinge. '
    2 Timoteus 2:4-7
    'No one serving as a soldier gets entangled in civilian affairs, but rather tries to please his commanding officer. Similarly, anyone who competes as an athlete does not receive the victor’s crown except by competing according to the rules. The hardworking farmer should be the first to receive a share of the crops. Reflect on what I am saying, for the Lord will give you insight into all this. '
    2 Timothy 2:4-7
    DINK SOOS N ATLEET.
    'Verder word 'n atleet wat aan 'n wedloop deelneem, nie bekroon as hy nie volgens die reëls meeding nie. '
    2 Timoteus 2:5
    24 Weet julle nie dat die atlete wat in 'n stadion aan 'n wedloop deelneem, wel almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop dan só dat julle dit ontvang. 25 Almal wat deelneem, pas in alle opsigte dissipline toe - hulle nogal om 'n verganklike oorwinningskrans te ontvang, maar ons 'n onverganklike. 26 Ek hardloop daarom so, dat dit nie doelloos is nie; ek boks so, dat ek nie in die lug slaan nie. 27 Maar ek dissiplineer my liggaam en maak dit diensbaar, sodat ek nie, terwyl ek vir ander gepreek het, dalk self gediskwalifiseer word nie.
    1 Korinthiërs 9:24-27
    24 Do you not know that in a race all the runners run, but only one gets the prize? Run in such a way as to get the prize. 25 Everyone who competes in the games goes into strict training. They do it to get a crown that will not last, but we do it to get a crown that will last forever. 26 Therefore I do not run like someone running aimlessly; I do not fight like a boxer beating the air. 27 No, I strike a blow to my body and make it my slave so that after I have preached to others, I myself will not be disqualified for the prize.
    1 Corinthians 9:24-27
    HOU BY DIE REELS
    Matteus 22:37-40 AFR20
    37Hy het vir hom gesê: “ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ 38Dit is die belangrikste en die eerste gebod. 39En die tweede wat hieraan gelyk staan, is, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ 40 Op hierdie twee gebooie berus die hele Wet en die Profete. ”
    Matthew 22:37-40 NIV
    37Jesus replied: “ ‘Love the Lord your God with all your heart and with all your soul and with all your mind.’ 38This is the first and greatest commandment.39And the second is like it: ‘Love your neighbor as yourself.’ 40All the Law and the Prophets hang on these two commandments.”
    Matteus 7:23 Dan sal Ek openlik vir hulle sê, ‘Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat wetteloosheid bedryf!’ ”
    Matthew 7:23 But I will reply, ‘I never knew you. Get away from me, you who break God’s laws.’
    DAAR WAG VIR JOU N KROON.
    2 Timoteus 4:8 Nou wag die oorwinningskrans van •geregtigheid op my, wat die Here, die regverdige Regter, op daardie dag vir my sal gee - en nie net vir my nie, maar ook vir almal wat sy koms liefhet.
    2 Timothy 4:8 And now the prize awaits me-the crown of righteousness, which the Lord, the righteous Judge, will give me on the day of his return. And the prize is not just for me but for all who eagerly look forward to his appearing.
    Ook julle was voorheen van Hom vervreem, ja, vyandiggesind teenoor Hom, op grond van julle slegte dade; '
    Kolossense 1:21
    'This includes you who were once far away from God. You were his enemies, separated from him by your evil thoughts and actions. '
    Colossians 1:21

КОМЕНТАРІ •