Darling, Western Cape, Home & Hecare

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 січ 2024
  • For Sale
    DARLING PLAAS 250 HA - Uitstekende wingerd en saaigrond met baie potensiaal.
    23ha gevestigde wingerd waarvan 14ha Sauvignon Blanc en 9ha Shiraz
    Addisionele 60ha geskik vir aanplant van wingerd asook 30ha vir die aanplant van olyfbome.
    Die res kan aangewend word vir weiding van vee of baie goeie saaigrond.
    Skakel ons gerus vir meer inligting
    Albie Loubser 082 573 9902
    Appie Maritz 082 825 3895

КОМЕНТАРІ •