TEEZY - Olie Op My Vuur 🔥💯 (Beat Prod. by TEEZY)🎛️🎹 | Afrikaans Rap | Local Artist | South Africa 🇿🇦

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • TEEZY Website: teezysa.wordpr...
    TEEZY Facebook : / teezyproductions
    TEEZY Photography/Visuals: / teezysaphotography
    .
    .
    CHORUS
    Jy moet watch hoe jy my treat way
    Jy moet wiet met wie jy praat
    Want jou woorde sit nog vas
    In my kop in soos a replay
    Kan my nie briek nie, ook nie kraak
    Nou stiek jy my ani brand
    Asof jy Olie op my Vuur gooi
    Verse
    Die way eke nog oraait sal bly
    Teen die negativity wat fight teen my
    En die haters wat nog op my haat
    Het jy an vergeet jy inspire my?
    Ja eke notice,
    isj bly dat jy kan my aandag kry
    Ek kyk na die bad sides
    Wa ander moet ek inspirasie kry
    Opinies gan Kom en wee gan
    Meskien isit deel van die groottere plan
    Soos eke verstaan
    Die woorde wat hy se, stiek my ani brand
    Is Olie op vlam
    Het jy geweet dat jy inspire vir my
    Motivate Sodat ek uit retirement bly
    Jou woorde het my nog gevang op a Lyn
    A visisie wat Sam met a haai wil wil baklei
    Ma jys uit my league uit
    Wili eers nog kom tyd mors
    Omte hate nog
    Positivity is wat jy hie kry
    Jou negativity is positives
    As ek it trug gespeel it as a replay
    Jy try my briek ma jy bou my op
    So jy moet watch hoe jy my treat wat
    CHORUS
    Jy moet watch hoe jy my treat way
    Jy moet wiet met wie jy praat
    Want jou woorde sit nog vas
    In my kop in soos a replay
    Kan my nie briek nie, ook nie kraak
    Nou stiek jy my ani brand
    Asof jy Olie op my Vuur gooi
    VERSE 2
    Ek wili nog focus op enemies
    Want hulle bring negative energies
    Gedink dat ek kan dit nie handle nie
    Ma ek het gescore by Dai penalty
    Ek Kani vibe voel
    Hulle twyfel
    Ek is oraait
    Hie op my eie
    Staan op side
    Hie soos ek luister
    Ek voel inspired
    Deur die haters
    Ek maak of eki sieni
    Wies vesieke dat ek notice vat
    Ek gan my self werk na punt
    Jy gan nog trug Kom omte kom photo vat
    Ek is hie net om nog foute te maak
    En te kom leer da uit en te kan bou da aan
    Is fases wat eke net nou deur gaan
    Groei stap vir stap soos ek foute maak
    Nooit sal ek wil gebattle it
    Al my foute sal moes gehappen it
    Laat ek vrugte pluk en kan benefit
    Nuwe mindset, man ek step in it
    Woorde kan ook sag slaan
    Dieselfde tyd ook effective is
    Jou opinie kan net krag dra
    die dag as ekit in perspective sit
    .
    .
    #AfrikaansRap #StappieVirStappie #teezy #DromeKanVlerkeKry #Afrikaans

КОМЕНТАРІ • 12

  • @manotabakan2400
    @manotabakan2400 Рік тому

    Warm🔥🔥

  • @canwillsmith3224
    @canwillsmith3224 2 роки тому

    💥💥💥💥❤️❤️❤️❤️💯💯💯💯💯💯💯

  • @christopherfisher9812
    @christopherfisher9812 2 роки тому

    My eie Bru.. Altyd ready met Dai potent message wat praat saam n man.

  • @cashwelllondon2261
    @cashwelllondon2261 2 роки тому

    Motivation for the week, month and the rest of the year. Set🔥🔥🔥🔥❤️

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      😁😁😁💯💯💯🙏🏽🙏🏽🙏🏽

  • @jeromedaniels8994
    @jeromedaniels8994 2 роки тому

    En ek hoor dit nou eers🤭Respect Boeta die levels styg stappie vir stappie!👏❤🐐

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +1

    🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      🙏🏽💯

  • @IAmJevigo
    @IAmJevigo 2 роки тому

    Lekka Teezy🎧🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      💯💯🙏🏽

  • @royaltyfamfan9666
    @royaltyfamfan9666 2 роки тому +1

    Olie op vier slat warm speakers nat

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Respect 🙏🏽🔥🔥💯