TEEZY - Drome Kan Vlerke Kry 🦅 OFFICIAL MUSIC VIDEO 2022🎬📸 | Album Of The Year 2021 🔥💯

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 жов 2024
  • Track Available on All Digital Platforms!
    [LIRIEKE]
    VERSE 1
    Ek mik hoog
    Op a level ek los merke
    Die negativity
    Gooi ek uit by die venster
    Dis net a StruikelBlok
    Want amal van ons beperk it
    Vlieg so hoog soos wat ek kan
    Want besef drome het vlerke
    Niks limits nie
    Alles
    En niks minder nie
    Los die gunne
    Ek wys hulle van music maak
    En fims skiet
    Niks dinge nie
    Hulle's nie net kinders nie
    Motivation, en positive vibe
    Is wat ek hulle gie
    Ek try net
    Om die wereld a beter plek te maak
    Stap vir stap
    Try ek van my foute reg te naak
    Ek werk daaraan
    Dis beter as wat ek respect gaan vra
    Ek weeti altyd hie nie
    But ek try altyd die die beste maak
    Die battle teen jouself
    Sal ma die ergste bly
    goeie goed gebeur
    Ma baie keer ook op 'n slegte tyd
    So Kom Ons kyk
    Of jy eendag nog so humble bly
    As die tyd gekomit
    Dat jou drome begin vlerke kry
    CHORUS
    Ek sprei my vlerke
    Met die hoop dat eke hoog sal go
    Ek kyk net af
    As ek a boeta van my op gaan bou
    Ek stel a voorbeeld
    omdat julle vimy hoog aanskou
    Die refekleksie in my spieel
    Is wie my bo gaaan hou
    VERSE 2
    Kyk wa jy stap
    Ma die lewe kom nog met tactics
    Besluit om jou drome te volg
    In plaas van messtiek
    Want jyt net een lewe
    En die isi a test nie
    So volg die droom
    Totdat jy progress sien
    En dis a blessing
    Omte witness hoe die levels lig
    Net omte sien
    Jy vat jou talente erenstig
    Jy kan ver Kom
    As jy invest in it
    Amal het a droom
    Die is hoe jy it in action sit
    Dais wa die pad gaan skei
    Beginner en professional
    Alles vat tyd
    Solank jy die plan in werking sit
    Eks opi radio en TV
    So Teezy is national
    Stappie Vir Stappie
    Elke numba, sit respeck op dit
    CHORUS
    Ek sprei my vlerke
    Met die hoop dat eke hoog sal go
    Ek kyk net af
    As ek a boeta van my op gaan bou
    Ek stel a voorbeeld
    omdat julle vimy hoog aanskou
    Die refekleksie in my spieel
    Is wie my bo gaaan hou
    VERSE 3
    Is jou besluit
    of jy nie die wereld dieselfde kyki
    Alles change
    Want niks gaan meer dieselfde kan bly nie
    Die level styg
    Ek kan nie opi Selle plek bly nie
    Ek doen goed
    Ma dis nogi genoeg vimy nie
    CHORUS
    Ek sprei my vlerke
    Met die hoop dat eke hoog sal go
    Ek kyk net af
    As ek a boeta van my op gaan bou
    Ek stel a voorbeeld
    omdat julle vimy hoog aanskou
    Die refekleksie in my spieel
    Is wie my bo gaaan hou
    #DromeKanVlerkeKry #StappieVirStappie #TeezySA

КОМЕНТАРІ • 46

  • @livinglifewithStanleyy
    @livinglifewithStanleyy Рік тому +1

    💯💯🔥

  • @hustlegangproduction5645
    @hustlegangproduction5645 Місяць тому

    We need new music asb💪Teezyy🔥🔥

  • @evanmoosa6712
    @evanmoosa6712 2 роки тому

    He is NEXT, and ancient yang is a South African VISIONARY💥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      👑❤️🙏🏽

  • @rudeanbennie4172
    @rudeanbennie4172 2 роки тому

    jy slaan brother love your music

  • @rickbrendon3394
    @rickbrendon3394 2 роки тому

    T.V quality 📸🎥🎞️

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      😁😁😁🔥

  • @jayrickoRJAY
    @jayrickoRJAY 2 роки тому

    Ander levels🔥🔥🔥🔥🔥🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Dankie boet 🥺🔥

  • @iamdav.g144
    @iamdav.g144 2 роки тому

    Flames soos altyd my boetie👑🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Dankie koning 😁🥺✊🏽

  • @neale_wp
    @neale_wp 2 роки тому

    Tops neefa 🦅🦅🦅🦅🦅

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Dankie neef🔥🙏🏽

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +1

    💸👼

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      🙏🏽🙏🏽

  • @ogm3622
    @ogm3622 2 роки тому

    Ahiy ahoy ahoyyyahhh is [OGM]Kelly G hier STRAIGHT UITTIE MANENBERG UIT🛸 ek hou van die video en jou music is good ek hoep ek kan ook n drai maak en saam ietjie doen much love my broe🤾🏿‍♂️

  • @jeromedaniels8994
    @jeromedaniels8994 2 роки тому

    Levels Brother 👏👑🙌❤️

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Dankie boetie. Ek appreciate altyd jou support, mam🙏🏽🔥

  • @GETUIES
    @GETUIES 2 роки тому

    Befokte video klas ouens🔥🔥🔥🍻🍾

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Dankie, Getuies 🥺🤭🔥

  • @will-pg3zn
    @will-pg3zn 2 роки тому

    Baasmoves!!🔥🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Dankie boeta🥺😁✊🏽

  • @profcay8749
    @profcay8749 2 роки тому

    Leeeessss goooo 🔥🔥🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Hoyaaa😁😁😁

  • @canwillsmith3224
    @canwillsmith3224 2 роки тому

    🥵🥵🥵💥💥💥💥💥💫💫💫💫💛💛💛💛

  • @jaymac1171
    @jaymac1171 2 роки тому

    Klas

  • @christopherfisher9812
    @christopherfisher9812 2 роки тому

    Baas moves..

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Respect boeta 😁🙌🏾🙏🏽🔥

  • @missbronny2911
    @missbronny2911 2 роки тому

    🔥🔥🔥🙌

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Dankie vijo support 🙏🏽

  • @BriekeopLirieke
    @BriekeopLirieke 2 роки тому

    Nice Teezy 🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Dankie Kaista!

  • @jesusselaitie
    @jesusselaitie 2 роки тому

    🔥

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Blessed boeta🙏🏽

  • @duraneplaatjies7843
    @duraneplaatjies7843 2 роки тому

    Solid broe!!

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому

      Blessings brother 😇💯🙏🏽

  • @ApOclpz
    @ApOclpz 2 роки тому

    🔥👊💯🇿🇦

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Respect king

  • @jeffreyterranova
    @jeffreyterranova 2 роки тому

    Zuid Afrikaanse Teezy? Meet me, Dutch Teezy haha 👌

  • @dimitrithebeliever
    @dimitrithebeliever 2 роки тому +1

    Ek kan nie wag nie neef🔥🔥🙌❤

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Ek sien uit om die project met julle te deel, mybru 🥺🥺😁😁🔥

  • @jesusselaitie
    @jesusselaitie 2 роки тому

    ek wag vir hom 🔝

    • @TEEZY10
      @TEEZY10  2 роки тому +1

      Amper tyd, boeta 😁😁