Sjoe - ons mag nie gekose leiers van God kritiseer nie. Net 'n vraag ... uit watter storieboek het die pastoor gelees? Dan baseer hy sy praatjie op die opinie wat hy gelees het. In die Bybel het die woorde 'n TOTALE ander betekenis. Ek wil nie en mag nie 'n leier van God kritiseer nie, maar bly asb by die Bybel!
Pastoor Marius Gouws vertrou God vir fondse en vra geen geld van mense nie, wat 'n ware Godsman. Pastoor Marius het nie 'n "saai" rekening nie, hy vra nie geld van mense nie, hy vertrou God vir voorsiening. Net daarna bid Rooies dat mense sal bly "saai" al verloor hul die helfte van hul inkomste en dat God die sal seen wat nie sny op hul tiendes nie. Dis die verskil tussen 'n ware pastoor en 'n selfgesentreerde geldvraat wat voorgee wat hy nie is nie.
Wat ñ mooi boodskap! Dankie julle! Amen Prys ons Here Jesus Christus
Amen en amen
Sjoe - ons mag nie gekose leiers van God kritiseer nie. Net 'n vraag ... uit watter storieboek het die pastoor gelees? Dan baseer hy sy praatjie op die opinie wat hy gelees het. In die Bybel het die woorde 'n TOTALE ander betekenis. Ek wil nie en mag nie 'n leier van God kritiseer nie, maar bly asb by die Bybel!
Pastoor Marius Gouws vertrou God vir fondse en vra geen geld van mense nie, wat 'n ware Godsman. Pastoor Marius het nie 'n "saai" rekening nie, hy vra nie geld van mense nie, hy vertrou God vir voorsiening.
Net daarna bid Rooies dat mense sal bly "saai" al verloor hul die helfte van hul inkomste en dat God die sal seen wat nie sny op hul tiendes nie.
Dis die verskil tussen 'n ware pastoor en 'n selfgesentreerde geldvraat wat voorgee wat hy nie is nie.
Poes
?? Why this???