JIGGY JIGGY [ PART 5 ]🕺💃😁🔥🔥TEEZY ft. KD & Dj Zaylo) | TikTok Compilation

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • TEEZY - Jiggy Jiggy (ft. KD & Dj Zaylo)
    • 01 - TEEZY - Jiggy Jig...
    DOWNLOAD LINK:
    hypeddit.com/t...
    [ LYRICS ]
    Intro - KD
    Jy gee vimy Dai Jiggy vibes
    Wat my laat smile
    En ek kan dit nie weerstaan
    Jy gee vimy Dai Jiggy vibes
    Een dit laat my dans..
    CHORUS
    Ek skud my lyf na links
    Ek skud my lyf na reg
    Ek draai nog eenkeer
    Doen jy dieselfde
    So skud jou lyf na links
    En skud joh lyf na regs
    En ons almal dans nog eenkeer
    So doen die Jiggy Challenge
    Jiggy Jiggy, Jiggy Jiggy
    (Ons amal doen die)
    Jiggy Jiggy
    (Ons amal doen die)
    Jiggy Jiggy, Jiggy Jiggy
    Doen die Jiggy Challenge,
    Ons doen die Jiggy Challenge!
    VERSE 1 - TEEZY
    Ek Kani dans nie
    So ek step a side
    Wys my Die jiggy
    Jiggy jiggy jive
    Gee een step back
    En move links met a slide
    En al kan jy nie dans nie
    Kan jy ook try
    Heelnaag geparty
    Niks van goodbyes
    Ek het nie geslaap nie.
    EK was in a vibe
    Ja it was tuff gewees
    Ek het survive
    Ma os het gejiggy jiggyy
    All night
    Ma Da's a feeling wat gekommit
    En ek voel it nou van onder
    En ek voelit soos hy move deur my spine
    En is a hele ander feeling wat gekomit
    As die beat van jou hart
    met die Music combine
    Just make the best of your time
    Jy beter dans voor jy laain
    Ek hoop tog tog jy is oraait
    Solank jy Sam met os jive
    CHORUS
    Ek skud my lyf na links
    Ek skud my lyf na reg
    Ek draai nog eenkeer
    Doen jy dieselfde
    So skud jou lyf na links
    En skud joh lyf na regs
    En ons almal dans nog eenkeer
    So doen die Jiggy Challenge
    Jiggy Jiggy, Jiggy Jiggy
    (Ons amal doen die)
    Jiggy Jiggy
    (Ons amal doen die)
    Jiggy Jiggy, Jiggy Jiggy
    Doen die Jiggy Challenge,
    Ons doen die Jiggy Challenge!
    VERSE 2 (TEEZY)
    Jy het geweet jy moet daai kan toe skyf
    Wys my wat jy kan doen saam met jou lyf
    Wys my gou wat ek moet doen eks te styf
    Ma os amal is hie om net lekke te kry
    Eni aand is nog jonk os het tyd
    En ja os geniet vir os altyd
    Ek sien Da's a nogge challenge uit
    So laat ek die moves nou vijo beskryf
    Skud jou lyf na die linker kant toe
    Eni selfde tyd vibrate jou bors
    Skud jou lyf na die regte kant
    Maak seker jou skouers is los
    CHORUS
    Ek skud my lyf na links
    Ek skud my lyf na reg
    Ek draai nog eenkeer
    Doen jy dieselfde
    So skud jou lyf na links
    En skud joh lyf na regs
    En ons almal dans nog eenkeer
    So doen die Jiggy Challenge
    Jiggy Jiggy, Jiggy Jiggy
    (Ons amal doen die)
    Jiggy Jiggy
    (Ons amal doen die)
    Jiggy Jiggy, Jiggy Jiggy
    Doen die Jiggy Challenge,
    Ons doen die Jiggy Challenge!
    OUTRO
    Yeah
    Ons almal doen die
    Oooh
    Ons almal al doen die
    Ons amal doen die
    Ons doen die jiggy challenge
    .
    .
    .
    Jiggy Jiggy
    • 01 - TEEZY - Jiggy Jig...
    TikTok
    vm.tiktok.com/...
    TEEZY - DROME KAN VLERKE KRY🦅ALBUM‼️🥵2021
    teezysa.wordpr....
    .
    .
    TEEZY :
    / teezyproduct. .
    KD :
    / raywinkleinv. .
    Dj Zaylo
    / loeriesfinest
    .
    .
    #jiggyjiggy #jiggychallenge #dancechallenge #tiktokviral #dromekanvlerkekry #tiktokdance #tiktok2021 #viral #supportlocal #LocalTalent

КОМЕНТАРІ •