Verskeie Kunstenaars - Die Gelofte (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • 🗓 Klik hierdie skakel om dié datum op jou kalender te plaas: bit.ly/AiG24Ka... Met trots aangebied deur Virseker, in samewerking met Laeveld Agrochem, Belgravia Gin, Buffelsfontein Brandewyn, City Lodge Hotels, LIFT Airline, World Leisure Holidays en Time Square, SunBet Arena. #AiG24

КОМЕНТАРІ • 50

  • @user-zy3qx2vs6p
    @user-zy3qx2vs6p 6 місяців тому +14

    Mag God ons volk verlos, mag God sy volk wat uit europa gelei het na 'n nuwe land verlos en die sondes van verlede vergewe, in die naam van ons liefdevolle Jesus Christus amen

  • @driemaro1
    @driemaro1 3 місяці тому +2

    My gebed vir my vaderland in 2024. Hoe mis ek my mense en kultuur!

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 6 місяців тому +7

    Indeed alles be hoort aan ons Hemelse Vader Amen AMEN Amen well gedoen aan die Suid Afrika se sangers may God always protect you and all South Africans blessings Shalom

  • @delwinvanjaarsveld4422
    @delwinvanjaarsveld4422 6 місяців тому +7

    Die gee weer hoendervleis net soos daai aand!!! WOW! Amen

  • @BradleyWessels-bu5wm
    @BradleyWessels-bu5wm 2 місяці тому +1

    Oh dankii Here 🙏 vergeef ons onskulde soos ons,ons skuldenaars vergewe here beskerm ons o God 🙏❤️🥺

  • @japienortje170
    @japienortje170 6 місяців тому +5

    HARTLIKE DANK DIT IS PERFEK GEDOEN...MAG GOD IEDER EN ELK SEEN...GESEENDE GROETE JAPIE NORTJE

  • @timjacobs7104
    @timjacobs7104 6 місяців тому +7

    Dankie vir n mooi gebed Amen 🙏 🙌 👏 ❤️ ✨️ ♥️ 🙏

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u 6 місяців тому +4

    Ruhan sings like an angel (3:36).

  • @lehanroux909
    @lehanroux909 6 місяців тому +4

    Dankie berie vir die geleentheid om deel te wees van hierdie vantastiese produksie

  • @user-se4it6zh6v
    @user-se4it6zh6v 5 місяців тому +2

    Wow. Dit is so mooi. Het nie woorde om te beskryf nie. Het sommer hoendervleis gekry. Die lied is so mooi en dat so na aan ons hart is en net weer eens besef hoe wonderlik die Here vir ons almal is. Ghapi die song het baie betekenisse en jy kan regtig trots wees daarop. Jy weet net hoe om die lied te sing en dat dit baie inspirerend is. Baie dankie vir die pragtige lied. Liefde vir jou en Ingrid.

  • @noemicipriani4165
    @noemicipriani4165 6 місяців тому +4

    É emocionante ouvi los.. gostaria de poder conhece los.. Afrikaans❤

  • @linabosman9900
    @linabosman9900 4 місяці тому

    Treffend! Om ons Vader so te besing is awesome! "Weldone" aan almal wat deel gehad het hieraan! 😢

  • @elizkebezuidenhout6707
    @elizkebezuidenhout6707 5 місяців тому +3

    Well Done Ghapi !!!🎉🎉🎉

  • @user-db5re9pj3c
    @user-db5re9pj3c 6 місяців тому +3

    Ai, hoekom sal iemnd nou sulke kommentaar wil skryf oor Juanita, snaaks, ek het nou juis gedink sy lyk eintlik baie mooi.
    Hoe sê die ou gesegte, as jy nie iets goeds het om te sê nie, sê dan eerder niks.

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf 6 місяців тому +3

    Baie dankie dis mooi❤

  • @badwulfstudio
    @badwulfstudio 6 місяців тому +2

    Wonderful performance...

  • @EAP80-00
    @EAP80-00 6 місяців тому +3

    Baie mooi. Hoop die eff kyk

  • @GertjanAnkone-ic8pv
    @GertjanAnkone-ic8pv Місяць тому

    Amen

  • @yolandipedersen305
    @yolandipedersen305 5 місяців тому

    Fantastiese sterk lied 🎉 Ons wil graag Ghapi meer sien op die verhoog! ❤

  • @hanliespence9625
    @hanliespence9625 4 місяці тому

    Dankie, Heer vir hierdie mooi stemme🙏

  • @psel2501
    @psel2501 6 місяців тому +2

    Baie mooi

  • @user-st8hd1ew9s
    @user-st8hd1ew9s 6 місяців тому +2

    Amen 🙏🏻

  • @harmklein9973
    @harmklein9973 7 днів тому

    wat een lied

  • @TianvanderWalt
    @TianvanderWalt 3 місяці тому

    Elke keer as ek hierna luister gee dit my hoendervleis en trane in my oë. Baie goed gedoen deur almal

  • @reniervanniekerk1467
    @reniervanniekerk1467 4 місяці тому

    Meisie met viool gaan nog ver kom. Blerry mooi song. Dankie julle. Heads-up viri klanman. 😉

  • @jacquesvanderlinden5722
    @jacquesvanderlinden5722 5 місяців тому

    AMEN!

  • @LlewellynEsau-cv5fy
    @LlewellynEsau-cv5fy 5 місяців тому

    ❤❤ baie mooi

  • @BarendSmit-td9cx
    @BarendSmit-td9cx 3 місяці тому

    Did is I mooi lied ❤🤩😍🥰💕💙💝👍🤘😊😋

  • @harmklein9973
    @harmklein9973 5 місяців тому

    Wow

  • @user-qj5tf9hq2d
    @user-qj5tf9hq2d 5 місяців тому

    Dis wanneer n nasie op nuut besef, Dat n gelofte aan Hom verewig bly. Dat Hy magtiger is, as wat enige mens ooit Kan besef. Hy regeer Alleen. Niemand Kan ooit Sy gelyke wees nie. Daarvoor is Hy immers die Skepper van alles wat bestaan. Hy bly vir ewig in beheer. 🙏🙏🙏

  • @anelvanschalkwyk9970
    @anelvanschalkwyk9970 5 місяців тому

    Besondere mooi uitvoering. Baie dankie. Wie is die man wsat eerste begin sing?

  • @MarshallBezuidenhout-zk5sw
    @MarshallBezuidenhout-zk5sw 4 місяці тому

    Corlea ....... !!!!!..Die Here het jou geseën...en jy maak Hom trots....sing en maak DROME waar.......
    ..

  • @yolandipedersen305
    @yolandipedersen305 5 місяців тому

    Ghapi 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @boerelegioenmedia1038
    @boerelegioenmedia1038 4 місяці тому

    Julle doen die Gelofte gestand. Aan Jesus - Onse Koning - al die Eer.
    Saluut

  • @user-vl1vi4cg8u
    @user-vl1vi4cg8u 6 місяців тому +1

    Juanita se rok lyk mooi

  • @JasonChippett
    @JasonChippett 6 місяців тому

    Waar is die upload van liewe jinne?

  • @DesmondEhrke
    @DesmondEhrke 2 місяці тому

    Guppy

  • @user-vl1vi4cg8u
    @user-vl1vi4cg8u 6 місяців тому +1

    😂

  • @hendrikvandermerwe6619
    @hendrikvandermerwe6619 6 місяців тому

    Sjoe Jaunita lyk soos iemand van 60 met plastic surgery 😢

    • @dieregisseur496
      @dieregisseur496 6 місяців тому

      Jy laat my dink aan my neef Hans. Ou Hans is anders.....Heeltemal anders.

    • @andresmit9949
      @andresmit9949 6 місяців тому +3

      Altyd n poepol soos Hendrick vd merwe shame man,

    • @yolandipedersen305
      @yolandipedersen305 5 місяців тому

      Ek bid vir jou lelike gedagtes 😢

  • @user-se4it6zh6v
    @user-se4it6zh6v 5 місяців тому

    Wow. Dit is so mooi. Het nie woorde om te beskryf nie. Het sommer hoendervleis gekry. Die lied is so mooi en dat so na aan ons hart is en net weer eens besef hoe wonderlik die Here vir ons almal is. Ghapi die song het baie betekenisse en jy kan regtig trots wees daarop. Jy weet net hoe om die lied te sing en dat dit baie inspirerend is. Baie dankie vir die pragtige lied. Liefde vir jou en Ingrid.

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 Місяць тому

    Amen

  • @user-vl1vi4cg8u
    @user-vl1vi4cg8u 6 місяців тому +1

    😂

  • @user-se4it6zh6v
    @user-se4it6zh6v 5 місяців тому

    Wow. Dit is so mooi. Het nie woorde om te beskryf nie. Het sommer hoendervleis gekry. Die lied is so mooi en dat so na aan ons hart is en net weer eens besef hoe wonderlik die Here vir ons almal is. Ghapi die song het baie betekenisse en jy kan regtig trots wees daarop. Jy weet net hoe om die lied te sing en dat dit baie inspirerend is. Baie dankie vir die pragtige lied. Liefde vir jou en Ingrid.

  • @user-vl1vi4cg8u
    @user-vl1vi4cg8u 6 місяців тому +1

    😂