AWB - Pretoria Stadsaal - Deel 5

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Eugene Terre Blanche

КОМЕНТАРІ • 32

  • @GustavTessa
    @GustavTessa 11 місяців тому +8

    Vandag regeer die swartes. Sy woorde was so waar. Ek wens mense het meer na hom geluister. Nou is ons feitlik uitgeroei.

    • @sp4263
      @sp4263 3 місяці тому

      You are only about t be exterminated because you treated the blacks like crap. The sins of your fathers are being visited upon you. Read your bibles & repent Boer. You will not be exterminated if you worked with the blacks.

  • @lebogangroofmasters4631
    @lebogangroofmasters4631 2 місяці тому

    Eugene gaan praat ! What a poet, what a powerful speaker he was ! i admired his fire ! He was the right man to bring the Volk to the table of negotiations of a new country. He was the right man to bring the volk to center of a new nation in SA. Sadly, He took them to the left.

  • @pappavis
    @pappavis 14 років тому +10

    raar.. nu 20 jaar later.. die gast had helemaal gelijk.. Hij zei:
    * een eigen vaderland
    * wij willen niemand onderdrukken, niemand zijn taal / cultuur ontnemen
    * Politici heeft zich verkocht aan grote kapitaliseren

  • @rudolfskeyer4445
    @rudolfskeyer4445 Рік тому +2

    Dit bring ons almal na die werklikheid

  • @obiterdictum3021
    @obiterdictum3021 4 роки тому +5

    where may i find all the collection of MR.Terblanches speeches?

    • @marcelkorten-ke4mr
      @marcelkorten-ke4mr Рік тому

      Wat een politieke filosoof....wat kan hy praat ! Hy was ook 'n profeet, 'n siener ook. Hy was 'n eerlike politikus. Ek was as nederlandse student daar in Pretoria in 1991. Het verdriet gehad toe hy vermoor is.

  • @jacodebeer7438
    @jacodebeer7438 2 місяці тому

    Ja nou baie hardseer

  • @amandvv
    @amandvv 14 років тому +2

    zijn er nog beelden van deze man?

  • @jacodebeer7438
    @jacodebeer7438 2 місяці тому

    Hoekom het Jopie Fourie gesterf

  • @ASroma90
    @ASroma90 15 років тому +1

    dat was in die begin 80 jaren.

  • @christobosman5710
    @christobosman5710 2 роки тому +2

    Pity this is in Afrikaans , it should be translated into English , this could be said of America today that is on the same path as the new south africa . just a dump

  • @rudolfskeyer4445
    @rudolfskeyer4445 Рік тому

    Soos ek volg is die AWB se kleim verband Ancestral grond klaims

  • @jossiesteenkamp9317
    @jossiesteenkamp9317 Рік тому

    JANI eet boerewors

  • @tloutlou2655
    @tloutlou2655 3 роки тому +2

    This dead Dutchman make noise.

    • @boerevolk327
      @boerevolk327 2 роки тому +2

      Ons Boere Volk leier Eugene Terrablanche maak nie geraas nie. Hy staan op vir God & reg en geregtigheid teen duiwelse donker magte. Daar is net een leier in wereld wat so 'n oortuigende opregte Christen toespraak kon lewer, dit is Eugene Terrablanche.
      Ons Boere Volk is baie min maar ons is nie bang vir niemand in die wereld nie omdat ons God aan ons kant het.

    • @tloutlou2655
      @tloutlou2655 2 роки тому

      @@boerevolk327 Julle Europeans , Putin soek julle terug Europa toe. A batla ho sebedisa nuclear mara jwale target are hiding here in Africa

    • @boerevolk327
      @boerevolk327 2 роки тому +1

      @@tloutlou2655 God het ons gebring na Suid Afrika toe in 1652. S.A. is ons beloofte land, gelofte land wat God aan ons beloof het.
      Ons het net so groot bestaansreg in Suid Afrika as die Xhosa, Zulu en ander swart nasies. Ons glo dat God elke nasie die reg gegee het tot selfbeskikking & afsonderlike ontwikkeling. Ons voorvaders was vervolg in Europa omdat ons in God geglo het. Ons is afstammelinge van die 10 groepe wat van Jesrusalem eers Europa toe migrated het en toe in 1652 na S.A. toe. Ons is Christene en glo onwrikbaar in God & sal nie verder toelaat dat antichris heiden kommunistiese mense ons verder vermoor, ons vaderland verder afbreek en ons verder regeer nie.
      Julle is vol van duiwel daarom maak julle net moeilikheid & chaos. Dit is die heilige waarheid, net die waarheid kan jou red.
      God is 'n magtige God en Hy is aan ons kant. As God aan jou kant is wie kan teen jou wees. Ek verwag nie dat jy verstaan nie.
      Ons het julle toegelaat & verdra toe julle S.A. oorneem omdat ons nie moordadige mense is soos julle nie. Maar julle vermoor ons Boere Volk en nou het die tyd aangebreek om terug te veg. Julle dink moes julle kan die geskiedenis uitwis, martel en moor.
      Maar geskiedenis leer jou dat wat gebeur het in die verlede sal dit self herhaal in die toekoms. Ons is min maar ons het God aan ons kant en daar is geen nasie op aarde wat ons kan wen op die oorlogsveld nie.
      Kom tot bekering, lees die regte Bybel, kom na Jesus, val op jou kniee en aanbid Hom.
      Bid vir vergifnis vir jou sonde, bid vir sy genade en bid vir jou mense, voordat dit te laat is. Hy kom binnekort om die sirkus te beeindig. God is jou enigste redding, nie die valse afgode wat julle verafgod nie. Daar is net een God en Hy bly in die hemel.
      Ons gaan nie terug Europa toe nie.
      Ons stryd is nie die oorlog tussen Rusland & Ukraine nie. Ons Christene se stryd is teen die donker antichris magte. Ons Boere Volk is nie lafaards nie, ons hardloop nooit weg nie, ons is bittereinders en sal veg vir God en reg & geregtigheid.

    • @tloutlou2655
      @tloutlou2655 2 роки тому

      @@boerevolk327 it doesn't change that you are European. Europe is in your blood. Your ancestors left Europe because of fimine and were of lower classes in their communities. Most were poor looking for better life.Europe for Europeans, Africa for African, Viva Putin Viva. Viva China Viva

    • @boerevolk327
      @boerevolk327 2 роки тому +1

      @@tloutlou2655 Ons Boere Volk is gebore in Suid Afrika & Afrika loop diep in ons wese & bloed. Ons is net so wild soos die wilde diere in Afrika. Ons het Suid Afrika ontwikkel en gebou Ons voorvaders het met sweet en bloed betaal. Suid Afrika is ons vaderland & geboorteland net soos vir die swart tribes.
      Ons gaan nerens nie, Suid Afrika is ons huis. Ons Boere Volk is hier sedert 1652 net soos die swartes in S.A. Ons geboorte areas Vrystaat, Transvaal, Kaapprovinsie en Natal is waar ons roam. Die Xhosa & Zulu het ook rondom 1600s vanuit middel en Noord Afrika na Suid Afrika gemigrate.
      Ons hoef vir niemand agteruit te staan nie en ons vra nie omverskoning nie. Ons is regte Boere man's. Ons het niks verkeerd gedoen nie. Ons het ook nie onskuldige mense vermoor nie. Ons het met niemand moeilikheid gesoek nie. Ons is aangeval en ons het die reg om onsself te verdedig.
      Ons is bittereinder krygers. Ons sal veg tot die dood vir ons behoud. Ons het geen grond of land gesteel nie. Suid Afrika behoort aan ons. Ons het vir Suid Afrika bevolking meer as 400 jaar kos verbou en gegee. Sonder ons Boere Volk sal julle almal vrek van die honger. God het in die bybel verklaar dat as julle aanhou teen God sondig sal Hy 'n hongersnood veroorsaak. Toe die swartes Suid Afrika oorgeneem het hulle alles in perfekte kondisie gevind, hulle het toe alles afgebreek in 'n paar jaar en alles gesteel.
      Suid Afrika het van 400% uitvoere gegaan in 1990 na 'n algehele toestand van verwoesting vandag waar S.A. nie eers kan voorsien in sy eie voedsel behoeftes nie.
      Omdat jy ons wit boere op plase vermoor en ons plase vat sonder om regmatig daarvoor die ware verkoopprys te betaal. Die swartes is nie plaasboere nie, hulle wil nie boer nie en hulle het nie die aanleg en vaardighede om te boer nie en wil net die grond vat.
      Swartes bly praat dat wit mense die grond gesteel het van hulle. Ons het geen grond gesteel nie, ons het daarvoor betaal.
      En julle valse duiwelse wanopvatting, die grond het nooit aan julle of iemand behoort in die eerste plek nie. Julle voorvaders het nie daarvoor betaal nie. Omdat julle ons wit plaasboere vermoor in Suid Afrika het baie plaasboere opgepak en na ander lande geimmigreer waar hulle waardeer word.
      Kyk na die res van Afrika, die swartes glo nie in God nie. Daar is net hongersnood, armoede en chaos en daarom het die swartes in swart state besef hoe waardevol ons wit boere is. Ons word gesmeek om daar te kom boer, lande soos Zambia, Nigeria, Kenya en ander. Hulle gee vir ons grond, masjinerie en geld om hulle te kom help. Ook die res van die wereld het ook ons wit boere gevra om hulle ook te kom help.
      Ja omdat julle ons wit plaasboere, ons boere volk nie waardeer en beskerm nie het julle ook veroorsaak dat Suid Afrika afstuur op 'n verskriklike hongersnood. Jy kan baie tart en spot, in die bybel verklaar God dat met die spotters sal gespot word.

  • @amandvv
    @amandvv 14 років тому

    zijn er nog beelden van deze man?