Jaco, ons vriend John Snow skuil agter sy rekenaar - daar voel hy braaf genoeg om so iets kwyt te raak maar as hy haar moet raakloop, sal hy nie boe of ba kan sê nie - sal hy nie eens die moed hê om oogkontak met haar te maak nie - dis sy verbeelding wat hier praat...haha
Hullo da' mense, kan iemand asseblief vir my die hele liekie in engels translate? Al die lyrics? Maar dit moet rerug presies wees. Asseblief? Ek sal baie bly wees. Or if anyone finds it on the web please post the link... Thanks....
Klink vir my meer soos braak as braaf. Maak ook seker jy sê dankie aan jou producer, jou stem is so erg ge-autotune dat dit lyk of jy lip sync op die video
Soek 8 jaar na díe! Eindelik die titel onthou 😅 Stunning 💜
Amazing, stay strong Afrikaners we stand with you, protect your heritage , culture , genes , etc
omw. dis so mooi. my fav afrikaanse song nou.
myne ook
Myne ook
Hierdie gaan my trou-liedjie wees! Die liedjie en die betekenis van dit is pragtig!!
.
Stunning, ware talent.
Verseker my gunsteling liedjie ...EPIC Video en Stem🌸🎧🎤
Baie mooi.......groot verbetering en meer volwasse
Jou stem is amazing jy gee my chills 👏🏻
BESTE song van my lewe
❤
sy is awesome en sy is beyond mooi
So mooi!!!!
eks eintlik engels baie is mal oor afrikaans musiek...jy sing so mooi🌸
Stunning !!!
sal jy asb die comment delete, dit is nie mooi om so iets op youtube te comment nie . dit is ongeskik !!!
Jaco, ons vriend John Snow skuil agter sy rekenaar - daar voel hy braaf genoeg om so iets kwyt te raak maar as hy haar moet raakloop, sal hy nie boe of ba kan sê nie - sal hy nie eens die moed hê om oogkontak met haar te maak nie - dis sy verbeelding wat hier praat...haha
ek love die song hou jou goeie werk so aan
mooi woorde....mooi stem
Yep, ek hou ook van hierdie song! Nicely done
Wow! Pragtig Charlize!!! Ek is Mal oor jou musiek!!! :-)
Sondag .....love it
Baie mooi song
ek kan nie glo sy is sooo pragtig...
Mooi verby!!!
ja nee beautiful song en video
Mal oor die song hou soo an is gr8 song
WOW I LIKE THIS SONG
pragtigge video en so n mooi liedjie ;)
Wow c harlize dis baie mooi rerrig waar dit Mara jets binge in my wakker❤
Love love
Love it
mooi
I don't speak Afrikans but O really love this song
love you
hel vrou jy het n talent
jy sing mooi
Jy is my fan
wowwww
Hullo da' mense, kan iemand asseblief vir my die hele liekie in engels translate? Al die lyrics? Maar dit moet rerug presies wees. Asseblief? Ek sal baie bly wees.
Or if anyone finds it on the web please post the link...
Thanks....
Charlize jy kan so mooi sing!
sjoe jy sing mooi en jys beeldskoon
Hi...hierdie vraag is vir charlize berg:
Het jy n familie wat se naam met jankowitz begin,???
Can someone send a lyrics?
sod afrika
MET!!! Saam MET mekaar.🙈
shap song jy mag maar
sys my gunsteling Sanger ek Ken al ha songs
Ek kan nie imagine hoe mens na hierdie SNOT kan luister nie!????
Jack Papagaai is seker meer jou smaak ne!
Wow dit was lelik hou jou vieslike kommuntaar vir jou self asb. ...Ek hou baie van die liedjie. .
Ek sien nie dat j engege beter mesiek uit bring ni
Great voice, but very bad singing habits!
So your fan base has to be much larger than hers?
Klink vir my meer soos braak as braaf. Maak ook seker jy sê dankie aan jou producer, jou stem is so erg ge-autotune dat dit lyk of jy lip sync op die video
+MalJannie Jy het duidelik haar nog nooit live gesien nie, jy sal ju woorde tel ou bul
Dis waar sy sing so goed live ook.
Jinne ouens, as julle regtig dink dat hierdie liedjie goed of oorspronlik is sal ek eerder my musiek advies van 'n kleuter vat
+MalJannie Jy het duidelik jou musiek advies by 'n kleuter geleer ja....
+MalJannie Almal het n reg op hulle eie opinie so as jy ni n goeie een het nie bly liewer stil!!!!!
Mooiste liedjie ooit !
jy sing mooi