Charlize Berg - As Jy Weet Dis Liefde

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 80

  • @Nofanboyz
    @Nofanboyz 6 днів тому

    Wanneer Armoede aan die voordeur klop, gooi Liefde dit by die agterdeur uit. Ná 37j van malverliefde getroude lewe, meesal in uiterste armoede, weet ek en my Darlingmost Wificle wat ware liefde is. Ons lewe self is 'n Liefdeslied. My ouers was 59 jaar getroud en verlief toe my Ma baie jonk dood is op net 79. Ond familie leef tot 95+, trou een keer, vir altyd. 🎉

  • @alizebarnard9858
    @alizebarnard9858 6 років тому +2

    Dankie Jesus dat Jesus hierdie wonderlike sangers gee om die land lewendig te voel baie mooi liedjie

  • @marianmarkx1153
    @marianmarkx1153 3 роки тому +2

    Prachtig!! ❤ Wat een mooie taal is Afrikaans! Liefs vanuit Nederland!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому

    Jou liedjies is so pragtig, moenie opgee nie, hou aan, hou uit,, veg voort vir wat jy wil bereik in die lewe, ek luister graag na jou liedjies🙏🏻🙏🏻

  • @ockeano4056
    @ockeano4056 3 роки тому +3

    Very underrated ♥! Vocal transitions en belts is top klas, Baie mooi lief!

  • @unknownuser618
    @unknownuser618 7 років тому +3

    Hi dis Clarisa dis regtig n baie mooi song ek hou daarvan dis great dankie dat tanie hulle ons wereld so vol musiek maak ! dankie Charlize

  • @leopard7425
    @leopard7425 7 років тому +6

    Hierdie liedjie het my 'n 'Fan' gemaak!!

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 7 років тому +9

    baie baie baie mooi charlize pragtig verby vrek oor jou stem en jy het rerig mooi glimlag en oe en jy wonderlike mens

  • @nianel4391
    @nianel4391 7 років тому +5

    dit is daie mooi

  • @dinestirman
    @dinestirman Рік тому

    Mooi

  • @henricoheine4722
    @henricoheine4722 8 років тому +5

    Great song!
    Mal oor die natural klank en look, Charlize!

  • @karenp8557
    @karenp8557 8 років тому +3

    aaauw so so mooi!

  • @RALPHMICHIELSEN1
    @RALPHMICHIELSEN1 8 років тому +2

    Soveel talent! Beautiful vocals

  • @True_Blood_89
    @True_Blood_89 6 років тому +6

    Awesome song! Coming from an English speaking guy who doesn't understand Afrikaans that much

    • @willemlouwjig
      @willemlouwjig 5 місяців тому

      She sings about love Rooinek and it is beautiful

    • @True_Blood_89
      @True_Blood_89 5 місяців тому

      @@willemlouwjig I'm an English speaking guy, but I'm not a Rooinek Mr rockspider

  • @terrybaker8156
    @terrybaker8156 2 роки тому

    She’s one of the most beautiful women I’ve ever seen, she sings like an angel and she’s from my favourite country. Does she have a twin brother?

  • @clarissadewet575
    @clarissadewet575 8 років тому +2

    ek is vir lief op die song van jou charlize

  • @betsiegroenewald601
    @betsiegroenewald601 8 років тому +6

    ek love jou song charlize
    best song

  • @mikaylarhodes6788
    @mikaylarhodes6788 4 роки тому +1

    Love love die song

  • @sizap2210
    @sizap2210 8 років тому +4

    I love the voice, wow! The video too is just awesome

  • @leanevanwyk3559
    @leanevanwyk3559 7 років тому +2

    love jou musiek

  • @nickey3860
    @nickey3860 8 років тому +1

    jhaaa Charlize jhaa

  • @willemhdx
    @willemhdx 8 років тому +4

    Great song en great video!

  • @makgabokubjana7504
    @makgabokubjana7504 3 роки тому

    Missing a person I never met but I will one day 😢😩😍

  • @helenmoon3320
    @helenmoon3320 Рік тому +1

    Pragtig charlize netso!

  • @jo-annejoubert6512
    @jo-annejoubert6512 8 років тому +3

    Ongelooflike mooi liedjie**

  • @dalychannoufi2077
    @dalychannoufi2077 3 роки тому

    Greeting from the north :)) Tunisia

  • @briankelvin9382
    @briankelvin9382 2 роки тому

    Baie mooi Ek luister dit oor en oor.

  • @miyandastiglingh9529
    @miyandastiglingh9529 7 років тому +1

    beste sanger ooit

  • @jabruwer
    @jabruwer 7 років тому +2

    Baie mooi musiek, kom doen n toer in New Zealand, hier by die ander helfte van SA

    • @isabelventer7798
      @isabelventer7798 7 років тому

      ejejejŕr

    • @isabelventer7798
      @isabelventer7798 7 років тому

      rfsv🤗😊😊😇😊😇😊😇😁😁😇😋😇😋🤔😊🤔😋😇😋😋😗😗😗😗😗😗😗😗🔇🔇🔇🔇🔉🔊🎶

  • @jaunmarivandermerwe6908
    @jaunmarivandermerwe6908 7 років тому +5

    bitter mooi!!
    ek love dit!!*

  • @henkdalstra4326
    @henkdalstra4326 9 місяців тому

    Nou dan,,,als Fries...,,,leuk liedje

  • @123lorane
    @123lorane 4 роки тому

    Ek love als van die
    Die stem
    Die woorde
    Die outfits
    En als van die
    Jys so mooi jy het n baie mooi stem en jy is een amazing mens vol talent
    Baie goed Charlize
    Hou aan met die amazing week
    Lief jou musiek so baie 😊😘❤

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 років тому +1

    Runs deep....

  • @francofrasconi2543
    @francofrasconi2543 2 роки тому +1

    Berg non ti conoscevo sei molto bella

  • @elizmatheunissen9018
    @elizmatheunissen9018 7 років тому +2

    SO MOOI

  • @abrahamlouw5141
    @abrahamlouw5141 8 років тому

    Brilliant! Mal oor die musiek.

  • @zandriswart4514
    @zandriswart4514 8 років тому +4

    so mooi tannie*♡

  • @chanteroberts9140
    @chanteroberts9140 8 років тому +1

    oeh Dis Pragtig... 🌹

    • @bevanmalgas2709
      @bevanmalgas2709 5 років тому

      chante roberts D's n baie mooi song ek lystr DT elke dag

  • @georginagordon7705
    @georginagordon7705 4 роки тому

    Dit is wonderful ek hou baie daar van☺☺😀

  • @candicestewart2519
    @candicestewart2519 3 роки тому

    Amazing, love it ...well done

  • @louisferasmus3938
    @louisferasmus3938 7 років тому +2

    baie perfek en ware woorde

  • @mikylagroenewald9232
    @mikylagroenewald9232 6 років тому

    Dit is cool

  • @esmaridavis7306
    @esmaridavis7306 Рік тому

    My ma se klein niggie sal maar die beste bly. Keep it up Charlize

  • @SarahHawke-mk6mq
    @SarahHawke-mk6mq Рік тому

    Pragtig om te hoore eks gaan soek naar meer Afrikaans musiek baiend goed groet uyt Nederland

  • @christofenepekeur5205
    @christofenepekeur5205 6 років тому +1

    My beste

  • @lize-marieleroux1571
    @lize-marieleroux1571 8 років тому +3

    WOW!! n Liedjie wat my hele liefdes lewe verduidelik lol!! Xxx

  • @MegaSwissWatch
    @MegaSwissWatch 4 роки тому

    Boom

  • @denedupreez9270
    @denedupreez9270 7 років тому +1

    wow

  • @RoganMac-ee4gm
    @RoganMac-ee4gm 6 місяців тому

    .early b songs

  • @marynakouter6992
    @marynakouter6992 6 років тому

    jy sin g peagtig

  • @henkfrits1
    @henkfrits1 7 років тому +1

    Kom naar Holland.

    • @lenyamaha2433
      @lenyamaha2433 7 років тому +2

      Gegroet is jy, ons afrikaans is n pragtige taal, ons afrikaner boere hier aan die suid punt van afrika het diefondasie van ons taal aan jul te danke. Jul bloedlyn loop diep spore in ons volk wat die wereld so haat.

    • @phodzosingo3920
      @phodzosingo3920 7 років тому

      Len/Wietzke Portwig blh

    • @mijnkampvuur
      @mijnkampvuur 7 років тому +1

      Eens! Haar stem is prachtig.

  • @anrigill1694
    @anrigill1694 5 років тому +1

    Eks mal oor die liedjie. .Gaan doen jouself n guns en gaan luister die liedjie braaf van haar

  • @Mell_oh
    @Mell_oh 2 роки тому

    💘💘💘💘💘

  • @lordbeerus7135
    @lordbeerus7135 3 роки тому

    What country is this? Language is very nice. I don't know but very nice.

    • @starm5968
      @starm5968 3 роки тому

      It's in South Africa. The language is Afrikaans.

  • @barbarachristinahattingh1793
    @barbarachristinahattingh1793 8 років тому +3

    Hou baie daarvan

  • @dinestirman
    @dinestirman Рік тому

    😅😅😅💖💖

  • @marie-louisevanzyl7660
    @marie-louisevanzyl7660 8 років тому +2

    EK is maller as mal oor die song

  • @gabbyvanrooy2063
    @gabbyvanrooy2063 5 років тому +1

    Hoe jy dit reg kry

  • @henkdalstra4326
    @henkdalstra4326 9 місяців тому

    Ach...Alles Sal Rech kom

  • @gossipgirl1548
    @gossipgirl1548 7 років тому

    ek is verlief op jou musiek

  • @tyronevp
    @tyronevp 8 років тому +1

    nee wat

  • @pompuspompus9263
    @pompuspompus9263 5 років тому +1

    Mlm kaka

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 8 років тому +1

    Die video is net awesome. Die stem is ongeloflik.

  • @marynakouter6992
    @marynakouter6992 6 років тому +1

    disregard

  • @leonajansevanrensburg805
    @leonajansevanrensburg805 2 роки тому

    Mooi