21 God Van Wonders Willie Joubert

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 42

  • @BelindaScallan
    @BelindaScallan Місяць тому

    Wat 'n awesome lied. Hierdie lied het vir my al so baie beteken. Ek kan regtig getuig dat ons 'n Gid can Wonders dien. Dankie Willie jy is 'n groot inspirasie vir my.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому +1

    Jy en jou pragtige vrou, sing so pragtig, hou v jul liedjies, my youtube vriende🙏🏻🙏🏻✝️💚🙌💚

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 2 роки тому +1

    My gunsteling sanger met my gunsteling lied! Jy sing my in die hemel in Willie. Die lied laat al die wolke wegskuif en ek sien net my God se goedheid! Dankie.

  • @MinnieNel-s1j
    @MinnieNel-s1j 6 місяців тому

    Hierdie lied praat met my hart en siel. Luister haar liede en almal spreek met my. Dankie Vir jou pragtig musiek. Seen Bede🙏🙏

  • @hannievangiessen3414
    @hannievangiessen3414 2 роки тому +1

    Fijn hoor, GODS NAAM belijden met gezang, een gaven hoor een mooie stem.
    🙏👌🏻🔥

  • @corenevandermerwe1068
    @corenevandermerwe1068 4 роки тому +3

    So baie dankie vir julle kunstenaars wat God se grootheid op so n wonderlike manier loof!

  • @petroswart5252
    @petroswart5252 Рік тому

    Awesome song

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 Рік тому

    Willie, ek hoop jy kry vergoeding vir elke keer wat ek die song speel op youtube!!
    Die ritme en sang vrolik my dag op. En meer as alles, verheerlik ons ons God van wonders!
    Blessings, Lorraine.

  • @AngelaVanDerMerwe-z7s
    @AngelaVanDerMerwe-z7s Рік тому

    God 🙏 is Liefde Geluk Pragtig en Vol Wonders Hy Voorsien en Antwoord Elke Gebed ons moet net Geloof he en Glo...

  • @wilmajansevanrensburg3394
    @wilmajansevanrensburg3394 11 років тому +7

    Amen!!! Dit is so kosbaar en waar....Ons dien 'n GOD van Wonders!!!

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake185 7 років тому +3

    Baie mooi liedjie en dis sulke ware woorde! Die Here se ek sal jou NOOIT verlaat of van jou vergeet!

  • @elnakeyter6017
    @elnakeyter6017 5 років тому +2

    pragtige lied, baie dankie Willie

  • @petroswart5252
    @petroswart5252 2 роки тому

    AMEN THANK YOU LORD FOR THIS PROMISE I RECEIVE IT AMEN.....

  • @propriteestateagentsandauc2911
    @propriteestateagentsandauc2911 8 років тому +4

    As ons dit net elke oggend besef en dankie se. Amen

  • @petroswart5252
    @petroswart5252 2 роки тому

    AMEN AWESOME LOVE it

  • @helenavanjaarsveld9328
    @helenavanjaarsveld9328 Рік тому

    Amen

  • @johannagerryts5892
    @johannagerryts5892 6 років тому +3

    Sooo !! Pragtig, dankie Willie

  • @johanmaree4710
    @johanmaree4710 3 роки тому +2

    Inderdaad

  • @ESCcovers
    @ESCcovers 2 роки тому

    baie mooi - Bernhard Brink het die oorspronklike Duits gedoen

  • @vallerievanheerden3895
    @vallerievanheerden3895 6 років тому +2

    Willie jou musiek raak defnetief my hart .....dankie vir n ongelooflike aand by Pietersburg Noord.....dit was amazing.....dankie dankie.....

  • @veronicasteenberg6226
    @veronicasteenberg6226 3 роки тому +1

    So waar AMEN

  • @francisyoung04
    @francisyoung04 5 років тому +1

    Nice songs

  • @corenevandermerwe1068
    @corenevandermerwe1068 4 роки тому +2

    Kan julle nie n gospel opname voor die kerk in Graaff Reinette reel nie? Iets wat Jak by die voortrekker monument hou? ASSEBLIEF? Vir ons land SA. 👏

  • @marlenethompson5706
    @marlenethompson5706 3 роки тому +1

    Baie dankie Willie

  • @elizeoosthuizen5452
    @elizeoosthuizen5452 5 років тому +2

    Pragtig.

  • @nadiahavenga9027
    @nadiahavenga9027 7 років тому +3

    Hoe groot is ons God nie!!

  • @memorymazivanhanga9665
    @memorymazivanhanga9665 2 роки тому

    Mooi

  • @annelizebotha
    @annelizebotha 11 років тому +3

    Willie ek is abseluut mal oor jou musiek. Ek kan vir ure na jou musiek luister. Lfde vanuit White House, TN, USA.

  • @johanmeyer2620
    @johanmeyer2620 6 років тому +2

    WILLIE GOD SAL JOU SEEN AMEN

  • @LidaDuplessis-g6s
    @LidaDuplessis-g6s Рік тому

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 9 років тому +1

    Puik opname! Baie dankie dat ons dit kon deel. Oupa Rudi

  • @amandaelliott4627
    @amandaelliott4627 2 роки тому

    Dit is my gunsteling

  • @caspermuller6118
    @caspermuller6118 7 років тому +1

    Amen!!!

  • @johanvandalen8547
    @johanvandalen8547 2 роки тому

    this bosveld klong

  • @jirimestan4020
    @jirimestan4020 5 років тому

    Hodvan
    '

  • @LidaDuplessis-g6s
    @LidaDuplessis-g6s Рік тому

    Prys die Here

  • @andreventer4201
    @andreventer4201 2 роки тому

    Is net die waarheis

  • @nielkotze4486
    @nielkotze4486 9 років тому +3

    Amen