Ai dis darem so 'n pragtige gedig. Ek lief herfs en winter. Wonderlike seisoene wanneer die diere en die natuur regmaak vir hul rus. En soos jy tereg sê, Antoinette, ons moet dit ook doen. Tonne blessings vir jou.
Dankie Antionette! Jy maak my dag soo mooi! Ons het hoeka so n doodse winter gehad. Alles was honger vir die Lente. Gister die eerste ou blommetjies op die plaas raakgeloop. Was n pragtige dag. Liefde vir jou!
Ai dis darem so 'n pragtige gedig. Ek lief herfs en winter. Wonderlike seisoene wanneer die diere en die natuur regmaak vir hul rus.
En soos jy tereg sê, Antoinette, ons moet dit ook doen.
Tonne blessings vir jou.
Kosbaar Antoinette - baie dankie!
Dankie liewe Antoinette 💛
Dankie Antionette! Jy maak my dag soo mooi! Ons het hoeka so n doodse winter gehad. Alles was honger vir die Lente. Gister die eerste ou blommetjies op die plaas raakgeloop. Was n pragtige dag. Liefde vir jou!
Baie dankie, pragtig. ❤
Baie baie dankie❤
Alles van die aller aller mooiste vir julle almal❤❤
Pragtig pragtig prágtig ❤ 🙏🏻🙌🏻😇
Por favor pongan traducción
Antoinette ek wens jy kon n uur lank met ons gesels. Ek kan n leeftyd na jou luister en nog nie genoeg geluister het nie 🪻