Gr 10 Wiskunde : Funksies - Parabool Intro

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 10

  • @andrebritz9328
    @andrebritz9328 6 років тому +35

    10 min wat ek verstaan waar my juffrou n julle week aan sukkel en my deermekaar maak😂💪

  • @sharnellabuschagne9211
    @sharnellabuschagne9211 6 років тому +12

    Die video en al die ander graad 10 video's het my so gehelp met leer eks so dankbaar vir mense soos mnr want my onderwyser kan ni wisk vir my leer ni ek verstaan niks wat sy sê nie maar ek verstaan wat mnr vir my sê so baie dnki hou so aan asb!!!!!**

  • @lukevanniekerk2443
    @lukevanniekerk2443 4 роки тому +8

    not gonna lie die music in die agtergrond is gang gang epic

  • @oupa8247
    @oupa8247 8 років тому +9

    doen ook asb hiperbool en exponensiale funksie

  • @juffpeacheywiskundevideos5908
    @juffpeacheywiskundevideos5908 8 років тому +4

    Baie baie dankie! sal jy asb n video maak oor hiperbool en eksponensieele funksie - groot asseblief xxx

  • @spitser2238
    @spitser2238 3 роки тому +2

    So nou vra ek met trane in my oe hoekom het ek n onderwyser met 9 onderskeidings maar sy sukkel om wiskunde vir ons oor te dra waar ek in 10min verstaan?

  • @harmenpotgieter4398
    @harmenpotgieter4398 4 роки тому +1

    Jus baie dankie, dit help super baie

  • @leylavanzyl90
    @leylavanzyl90 8 років тому +2

    Asb doen die hiperbool en die linieere funksie ook
    Groot asb ek skryf Vrydag

  • @marikeprins5581
    @marikeprins5581 4 роки тому +1

    Die help mal baie