Baie dankie vir julle video om hierdie saak te beveg. Ons moet asb nooit ophou om te baklei teen hierdie onregverdige aanslag teen Afrikaans nie. Veral die ongerymdhede waar Lesufi skuldig aan is, mag nie net onder die mat ingevee word nie.
Jul moet regtig relevante links in die video beskrywing begin sit. Video klaar gekyk, nou moet ek gaan soek vir die webtuiste oor Bela ipv maklik net op die link die kliek.
Ons gee ons hartlike dank aan alles wat Afriforum vir ons doen. Bravo! Seënwense op Afriforum.🕯🕯🕯
Baie dankie vir julle video om hierdie saak te beveg. Ons moet asb nooit ophou om te baklei teen hierdie onregverdige aanslag teen Afrikaans nie. Veral die ongerymdhede waar Lesufi skuldig aan is, mag nie net onder die mat ingevee word nie.
Dis tyd dat ons létterlik opstaan in verset teen hierdie misbaksel !!
ANC continue to introduce unthought of legislation e.g. BELA, NHI and many others .I wish someone could educate the ANC cabinet
Typical ANC!
Alexander mbheki project 5bln was the greed kick-start
Tops. Doe zo voort en ignoreer die klakouse.
doen asb iets aan julle klank
Jul moet regtig relevante links in die video beskrywing begin sit. Video klaar gekyk, nou moet ek gaan soek vir die webtuiste oor Bela ipv maklik net op die link die kliek.
Hoekom is julle klank so snaaks. Een oor dat dievplgende oor?
Vrou links te sag.
Dalk is jou linker oor moertoe