This man and his music isn't a true representation of traditional Afrikaner/Boer culture/values.It is a ugly video/song and Snotkop himself originally performed in the Black music scene.
Dawie Keyser , Coenie, de Villiers was baie erger, maar nou ja. Dis seker ook sy brood en botter. Jy kannie swak musiek verskoon met n Brood en Botter verskoning nie.
Ek sien as ek nie iets goed het om te deel nie, moet ek eerder my kommentaar vir myself hou. Moes Snotkop dan nie dieselfde met sy musiek gedoen het nie?
We need this in America... Obsessed!
This man and his music isn't a true representation of traditional Afrikaner/Boer culture/values.It is a ugly video/song and Snotkop himself originally performed in the Black music scene.
Don't you have it in America
@@Jennifer-gx7sn it seemed kind of vulgar. People like this type of stuff here in american though sadly
@@mylittlescienceproject problem is its not english so america by default thinks its the worst thing ever.
Jshzffutfduq9terieeeuteiqoyrrwtutrq08trtwtydtwirrq9qrdefyddetgddeygdfeoroddrsisrgitfwouyfdwtjgdkgdrkdwjhggwkq
Ek was nou vir 4 maande in Stellenbosch en hierdie liedjie was rerig elke dag gespeel! Lekker man!
P2
Snotkop. Love from the Philippines ❤❤
Vokin love sous met my lamsboud!!!! Ek gaan nou braai
Just love your music. Keep my going during load shedding. By far the best musician in South Africa
Oh my liewe vok ek LOVE jou Snotkop!! jys het my skoon souserig!! You Rock big time!!
Loved 'Hilda' in the clip!
Daai vrou is is k@k warm daai vlamme kry so me skaam... Epic song
Went to A Snot kop konsert today .It was so awesome .Thanks snot kop
In Struisbaai
Cool. Die wat dit nie like nie is net jealous. Daai girl is hot en sy weet dit en geniet dit duidelik.
I love your Afrikaans music
Ek LOOOOVE dit!!!*
Well done!!!* :D
Great album mate, well done. Proud to have bought it
Die video is lekker souserig !! Love die video ! Love Jou SNOTKOP ❤❤❤❤❤❤❤❤❤ like as julle Snotkop love !!!!!! Want Sy Is #SOUSERIG
🦋
43 jaar oud en sing steeds oor die poppies. What a life🐐
Sgt. Savage , dit gaan alles oor die geld ou swaer!! Die ouens dink enige ding uit om hul loopbane aan die gang te hou.
is hy regtig so oud
Kry vir jou n lewe jou misrabele skepsel, hoekom negatiewe kommentaar hier lewer? Dis sy brood en botter!
Dawie Keyser Ek se niks negatief. Eks dink dis awesome. Snotkop is maklik in my top 5 Afrikaanse sangers.
Dawie Keyser , Coenie, de Villiers was baie erger, maar nou ja. Dis seker ook sy brood en botter. Jy kannie swak musiek verskoon met n Brood en Botter verskoning nie.
Die liedje es lekker.
Groeten uit Nederland.
LOVE die liedjie!!!!!!!!
Jou song is awesome en ek like dit baie
Wow this is great! You have some hot videos here.
Jy sal altyd die coooolste bly 2keer in n ry by bieliemielie ontmoet , Great... jou songs is altyd lekker om mee te party
Wow you look hot! This is Rick what's happening with you?
awesome Video Elmè jy lyk stunning girl goeie werk
Champ musiek. Keep it up Snotkop
Ek is ferlief .Op SNOTKOP!!!!!!!!!!!!
Hey tjomma dis 'n brilliant song!!! Hahaha!!! Mooi man!!!
lekker man ek love jou liedtjies
nice snottie how sooo ann ek luister na al you music
Love this song
Ek kom loer net weer biekie hierde mooi musiek hahaha kry nie genoeg nie
Jinne elme jys souserig 💥 epic track epic music vid 💪
Love jou musiek jys awesome jy mak afrikaans n beter taal.. Dankie vir die tyd wat jy insit met jou musiek videos..#souslove
Jy's 'n legend Snotkop
Ja Hy is
Kwaai song !! 🙌💯💪
Wel gedaan man wat n treffer!
love it!!!!
Nice. Snotkop baie goeie lirieke
beautiful🌟Mens sal nii se jyy is al oor 40 nie😂😆
Ek ook nie
Want by is nie
Beste song ooit like it baie
Might not understand Afrikaans, but still a great song.
Beautifull❣️
Jy is die beste Snotkop ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Soo cool dud ek like dit en ek like jou musiek
Epic tune
Aweh baie cool!
Luv it!
Sulke pragtige woorde .. Sy's souserig . Komaan .
From this moment
love dit ♥♥
Love dit!!!!
Ek like die video dankie
Awesom liedjie
Ek dink jy kan die domste song in iets wonderliks ontskep jy is die beste ooit
Mooi gestel
Ja nee
Ek stem saam jou
iq 999999999999+ 💯💯💯💯💯
nice snotkop 😀😀😀😀
love die song
Hi I love this song
Thanks for your time
Love this song!!! 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🥂
I'm back!!! 🤣🤣🤣🇿🇦🖤 Just to think this guy started singing kwatio music in the early 2000s. Amazing
Snotkop baie mooi
🙌🙌🙌🙌🙌🙋🙋🙋🙋🙋🙋🙆🙆🙆🙆🙆HOE. jy. is. die. Beste. Van. Emma
Johh Snotkop....* Jy mag maar,,,Haha #SousLove
Cool song fig fan
HILDA Wtf! :D
Jy moet haar op Vetkoek Paleis sien. lol.
Jesica
Ek hou van die song snot kop
Ek is a fan
Waai my koud, toe!
Ja ek mis die ou songs van hom so ek is terug
Nice song ou
HIIIILDAAAA!!!!!!!!!!!!!!
Ou Hilda is nog sexy!! Het die video nou geniet!! 🎊
Jy skryf die beste songs
dance to dance
dance to dance Jip i love it
ek wil nie meer op hierdie planeet lewe nie
beste song
Lekker song ek sing dit tot in die skool dit is ń baie chachy song ek is net 11 en in graad 5
Snotkop is cool
Key julle so jamer vir julle huisie
Kanni glo hys 44 ni hy lyk asof hy 25 is😂🤤🤤😱
Regtig! Ek het genuine gedink hy is iets in sy twintigs
Lekker lekker souserig !! 😂😂😂
Julles almal lekker souserig!
Ek dink ook so
Net sy hoed lyk 25
lol i love this song at the end
saucy indeed.
My sister het hom al ontmoet
my liewe fok, wat de donner gaan die liedjie oor? Kort jy sous om iemand se huis af te brand
Dis n klub tune, dit hoef nie sin te maak nie.
wie is daardie vrou?
lekker ♡
Kyk die vidoe life dit😘😙😗😚
Legeh!
Fokken Lekka... Well Done
Rev hom in die rooi!!! Die beat kap dit flouuuuuu. WHHHHHAAAAATTTT 44. WTF.
Oohhhhh HILDA!!
My neefie Wat 4 is love die song
lekker hilda hahaha
Hahahahaha lekke lekker laaikit kwaai!!!!
Ek sien as ek nie iets goed het om te deel nie, moet ek eerder my kommentaar vir myself hou.
Moes Snotkop dan nie dieselfde met sy musiek gedoen het nie?
wel jy het n keuse om daarna te luister
Jys n poes dis al
Brakpan love song
ek is souserig, vir snotkop
Sauce.
my liewe ouers wie is die girl haar naam flip stunning
My naam is Elme muller 😁
Michael Steyn
Hi Elme, nice video :D, ek stem met Michael, jy is stunning
@@elmemuller7930 moet vir jou dit gee Elme...beslis die 2de mooiste...😉😉😉
Snotkop jy is n yster die lied loop soos sous
jy maak die pa bang lol !!!
Hi snotkop kan jy my nog om dou ek het n photo van ons saam
Nee Anja, hy kan nie
Is die man nie 'n moffie nie?
Ja hy is n moffie
So what hy is cool en sing. Mooi nie judgemental weci
Cool
nice song vok dit as mense dit nie laaik ek is mall oor dit
Net so
Fokken awe
L A A I K
Wie is daai meisie in die song
7de laan episode lol
Helda van 7 de laan speel hier in . Snotkop ken jy ñ Simone Theron