21 April 2024 | Ritmia Erediens | Wat sê Jesus oor uitbranding (14 April diens)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 лют 2025
  • Ons dienste en meer is alles ook beskikbaar op die Ritmia App en ons ander sosiale media platforms.
    Volg gerus hierdie skakel op jou foon om die Ritmia App af te laai:
    tithely.app.li...
    Ritmia se ander sosiale media platforms:
    / ritmiagemeente
    / ritmiagemeente

КОМЕНТАРІ • 7

  • @nelliemoroney
    @nelliemoroney 9 місяців тому

    Baie dankie

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 9 місяців тому

    Wat n pragtige boodskap. Abba seen jou en jou gesin

  • @lindy-annvandenberg5750
    @lindy-annvandenberg5750 9 місяців тому

    Wonderlike boodskap baie dankie, gee my baie moed

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 9 місяців тому

    Dankie vir jou aan die hart vat boodskap God seen jou en gesin met Sy wonderlike Genade van Bo Amen ABBA Vader 🙏

  • @magdasteyn7423
    @magdasteyn7423 9 місяців тому

    Dit was 'n pragtige, duidelike, dringende boodskap, dankie. Ek was ook al daar

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4 9 місяців тому +2

    Ek het nie woorde nie. Hierdie boodskap was net vir my bedoel. Dit was bestem dat jy juis vandag kom bedien het. Sooo baie dankie. Ons loof en prys die Here dat Hy jou op so n wonderlike manier gebruik het. 🙏🙏🙏

    • @AnzeHeymans
      @AnzeHeymans 3 місяці тому

      Net wat ek wou hoor, baie mooi en waar