Rekeningkunde - Kontantvloeistaat (KVS)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 14 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 4

  • @layladehart1883
    @layladehart1883 Місяць тому

    As 'n eerste-jaar aktuariele student wat nie rekeningkunde gehad het op skool nie, het hierdie video vir my kontantvloeistate beter verduidelik as enige van my professors en tutors... 🤩

  • @ilseopperman6551
    @ilseopperman6551 4 роки тому +4

    En heel aan die begin van die video is beleggingsaktiwiteite en finansieringsaktiwiteite omgeruil in die verduideliking wat elkeen behels.

  • @ilseopperman6551
    @ilseopperman6551 4 роки тому

    Rente-uitgawe is nie soos in hierdie video hanteer in al die matriekvraestelle wat ek oor die jare gesien en as departementele merker hanteer het nie. Opgelope uitgawes is as deel van betaalbares in die eerste nota hanteer.

  • @koekemoerjohan11
    @koekemoerjohan11 4 роки тому

    Alle notas vir die uitsendings van 31 Maart is beskikbaar by: markplein.co.za/product/wiskunde/graad-12/wolkskool-regstreeks-31-maart/pdf/sos/b197cf60-3f6c-43ff-bf06-7ae8f4f44a6c