"God Bring Weer Vreugde Deur Surrogaatma" - Suné Spamer Getuienis

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Suné Spamer van Swellendam moes sonder haar baba by die hospitaal uitstap. En sonder hoop omdat haar baarmoeder ook verwyder moes word. Maar ’n ander ma het dié hartverskeurende storie gehoor en besluit om die Spamers te help.

КОМЕНТАРІ • 1