My ❤ gaan uit na jou. Ek self n mama en oumi met stage 4 borskanker, maar ek glo en is baie hoopvol en wil net my lig vir Hom skyn. Sterkte met dai seer wonde
Baie Sterkte Lindie,ek het ook my Mamma in 2022 verloor,dit was hartverskeurend,ek rou steeds,ons was so so na aan mekaar,ek verlang elke dag,sy was ook n amazing mens😢. So ek weet waardeur jy gaan. Die Here is ons enigste Vertrooster,sterkte Lindie in Jesus Naam💟☦️‼️

Baie sterkte, Lindie.

Dankie vir die deel, Leonie. Jammer oor jou reuse verlies.
@@GodSeKragInMyKrisisBaie dankie Lindie,Sterkte weereens⚘️🌸
✝❤