Egskeiding: Laaste Dae - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 лют 2025
  • - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

КОМЕНТАРІ • 46

  • @elzuettevanwyk3685
    @elzuettevanwyk3685 6 місяців тому

    Baie dankie Pastoor vir hierdie pragtige boodskap.
    Vir my as enkellopende, rein 42 jarige vrou was dit so mooi om die huweliksformelier te kon hoor en is die so n pragtige en relevante boodskap. Mag Vader elke huwelik so kom seën en herstel👐👐👐 Dis n kosbare ding om te koester wanneer jy n lewensmaat het. Mag jy n heilige lewensmaat wees 👐👐🙂🙂 Amen!

  • @JudithPretorius-ut7nr
    @JudithPretorius-ut7nr 6 місяців тому

    Shabbath Shalom, dankie vir die ware Woord, Halleluyah!

  • @RobertThomas-i1s
    @RobertThomas-i1s 6 місяців тому

    Amen so waar ons moet reg leewe en gloo Amen

  • @jonelsmith
    @jonelsmith 6 місяців тому

    Shabbat Shalom geliefdes in Yahshua vanaf Worcester

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits6465 6 місяців тому

    Sjoe Frik dankie vir n amazing sermon. Ek wens almal kon dit hoor! Die einde was sooo beautiful. Ek is sommer nou net 1000x liewer vir my mannetjie. Baie dankie dat jy die Waarheid verkondig. ❤❤❤

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 6 місяців тому

    Dankie weereens Pastoor vir die Kragtige Woord dk en my man het weer die belifte afgelê danksy u, ai Pastoor dit was so n Powerful Woord

  • @daniesmit
    @daniesmit 6 місяців тому

    Wow Frik,Baie dankie Vir die besondere boodskap . Shabbat Shalom!

  • @marlenehanekom7764
    @marlenehanekom7764 6 місяців тому

    Hierdie reeks laat my dieper kyk na wat die huwelik werklik is. Ons is al amper 32 jaar getroud en nou eers verstaan ek werklik wat die heiligheid van die huwelik beteken. Vader gee asb dat ons mekaar met U liefde sal lief hê in ons huwelik.. HalleluYAH

  • @lannonswartz5788
    @lannonswartz5788 6 місяців тому

    Wow hierdie boodskappe is so insiggewend vir 'n ongetroude en enkellopende veertigjarige man - baie dankie Pastoor FRIK 🙌🏼

  • @johnstewart9964
    @johnstewart9964 Місяць тому

    Frik n wonderlike boodskap .
    Ek sou wou wens dat die kerke dit verkondig .
    Maar ons lewe in n bose wereld waar reg verkeerd is
    En verkeerd reg .
    Dankie vir die REGUIT PAD WAT JY VERKONDIG EN LEEF
    EER AAN DIE VADER

  • @hannieoosthuizen9371
    @hannieoosthuizen9371 6 місяців тому

    Dankie vir awsome boodskap. Geseende rus week vir jou en Amelia

  • @mariettalyon3486
    @mariettalyon3486 6 місяців тому

    Dankie vir jou "Boldness" Frik..! Ek huil saam met jou oor mense wat " mishandel" is/word in hulle verhoudings..!

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    Shabbat Shalom Pastor

  • @johanbrits3876
    @johanbrits3876 6 місяців тому

    Frik ...wat n wonderlike diep boodskap ....ons (ek en Elmary) is sommer net nog liewer vir mekaar ❤

  • @mjw86
    @mjw86 6 місяців тому

    Dankie Pastoor. YHWH seën u

  • @sakkiesmith489
    @sakkiesmith489 6 місяців тому

    Dankie Pastoor ek stem saam hierdie is harde waarheid wat ons al lank terug moes gehoor het van die kansels af

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 6 місяців тому

    Dankie Pastoor vir die reguit boodskap nie elke pastoor of predikant het die "guts " om so reguit te praat nie

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Shabbat Shalom.

  • @lesleylouw4946
    @lesleylouw4946 6 місяців тому +1

    Jahweh maak ons lewend na U Woord volgens U wil en U standaard in die Naam van Yeshua Amen

  • @RobertThomas-i1s
    @RobertThomas-i1s 6 місяців тому +1

    Amen so waar Amen ons moet reg leewe en gloo Amen

  • @elsabieackerman6708
    @elsabieackerman6708 6 місяців тому

    Wat ñ wonderlike boodskap baie dankie.

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman816 6 місяців тому

    SHABBAT SHALOM, dankie YAH'SHUA vir die leering.Dankie Pastoor.

  • @petrohouy9338
    @petrohouy9338 6 місяців тому

    Liewe Frik, hierdie lering was beslis vir so baie van ons. Ek dank ons Geliefde YAHSHUA dat HY jou gebruik het om hierdie Kosbare, Groot Boodskap aan ons oor te dra. HALLELU'YAH, PRYS SY WONDERLIKE NAAM!

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    Hallelujah

  • @philuppusalbertusswanepoel3807
    @philuppusalbertusswanepoel3807 6 місяців тому

    Goeie more Frij

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Halleluja.

  • @jo.herselman
    @jo.herselman 6 місяців тому +1

    My huwelik wat in Elohim gevestig was, het beinding deur daardie pornea demoon, onder andere. 13 jaar se huwelik... Ek kan jou hare laat ruis met wat als plaasgevind het maar weet dat dit n verslawing is en min mense in die eklesia is equip om mense te help met betrayal trauma in Suid Afrika. Jou teachings oor Egskeiding help my en het my vry gemaak dat ek vir die regte rede uitgestap het, maar dis nie maklik wanneer mens moet coparent met jong kinders en n sx of prn addict x nie. Aanvanklik was ons albei uitverkoop vir Elohim, vandag is dit nie meer die geval nie... Al wat ek vra is bid vir ons, bid vir my kinders, want dis die kinders wat onregverdig die seerste kry in n egskeiding, of mens nou vir die regte rede skei of nie.

  • @esthersnyman1238
    @esthersnyman1238 6 місяців тому

    Dankie

  • @adrianacoetsee6353
    @adrianacoetsee6353 6 місяців тому

    SHABBAT SHALOM R/E

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    Matthéüs 13:23
    En by wie op die goeie grond gesaai is - dit is hy wat die woord hoor en verstaan, wat dan ook vrug dra en oplewer: die een honderd - die ander sestig - die ander dertig voudig.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    1 Petrus 4:17
    Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    Jesaja 60:1

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    Matthéüs 19:11-12

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Matt 22:29.

  • @hennievanstaden5860
    @hennievanstaden5860 6 місяців тому

    Jongmense neem hierdie boodskap ernstig op asb!!!!!

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    1 Thessalonicense 4:3-7

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    2 Petrus 2: 14.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Hebreers 13:14.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    Gees van Lillith

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Gen 1:27,28.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Deut:22:22

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 6 місяців тому

    1 Petrus 3:7
    Net so moet julle, manne , verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakere, eer te bewys, omdat julle ook mede- erfgename van die genade van die lewe is - sodat julle gebede nie verhinder mag word nie.

  • @InnocentBoardGames-ez4vz
    @InnocentBoardGames-ez4vz 6 місяців тому

    Romeine 7 v 1-3

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 6 місяців тому

    Halleluja.