Sing asb die Heilige Name soos neergeskryf is, want dit is die name waarop Hy geken wil wees, nie dit wat die Roomskatolieke kerk in ons vertalings uitgehaal het nie. Die Heilige name is ELOHIM, YAHWEH EN YASHUA
Ek is Afrikaans en trots om te sê.. Yashua ha Messiach, Vader Yah (Yahweh) is al Name wat ek gebruik. Vir jare al uit die kerk stelsel wat Baäl name gebruik en Baäl tradisies promoveer. Mag hulle oë tog betyds oop gaan.
Dit is een van die mooiste liedjies nog!!!
Geef de Heere de eer van Zijn Naam. Dank voor dit prachtige lied
Puik musiek. Baie dankie vir die plasing op UA-cam. Beste groete en seënwense.
Baie dankie vir dit hart aanrakende liedjie
PRAGTIGE LIED..BAIE DANKIE VIR DEEL.!!🙏🛐♥️💋💯🌿🌵🌹🌻🐞🥀
Thank you so much for all this wonderful musiek! We have waited and waited for a long time for musiek like this! Baie, baie dankie!
dankie so mooi
😑😊🤗😍
Dankie vir hierdie wonderlike leitjie. Mag die Hêre julle sêen
Ek stem baie dankie vir die pragtige musiek en ek glo dat julle sal nog musiek op sit.......
Ek love die liedjie
Praise god for this song
Blessing from Bolivien
So pragtig amen, mag jy geseen word
Beautiful song
Pragtige Lied!!!!!
Wie is die sanger van hierdie lied. Ek sal graag haar CD wil koop
I almost think🤔 it's a guy by the name of Andre Kempon - - - the song is called - I will serve no other god's😊
Awesome
Sing asb die Heilige Name soos neergeskryf is, want dit is die name waarop Hy geken wil wees, nie dit wat die Roomskatolieke kerk in ons vertalings uitgehaal het nie. Die Heilige name is ELOHIM, YAHWEH EN YASHUA
Ons is Afrikaans sprekendes, die name wat wat jy noem is onbekend aan ons. Vir ons ken ons God, Jesus en Heilige Gees
Ek is Afrikaans en trots om te sê.. Yashua ha Messiach, Vader Yah (Yahweh) is al Name wat ek gebruik. Vir jare al uit die kerk stelsel wat Baäl name gebruik en Baäl tradisies promoveer. Mag hulle oë tog betyds oop gaan.
👍
Amen
Goeie lied
Pragtig lied