Pasella | Manie Jackson | Paul Rothmann | Sally Campher | 14 Februarie 2018

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 лют 2025
  • Hierdie week vier Pasella die liefde saam met Manie Jackson en sy verloofde en hy sing saam met een van sy grootste aanhangers. Paul en sy Candice hou ‘n Valentynsdag vasvra en piekniek terwyl Sally Campher en Pieter Esterhuizen vir ons meer vertel van hulle nuwe film, Raaiselkind.
    Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
    www.pasella.com
    Facebook: Pasella
    Twitter: @PasellaTV
    Instagram: @pasellatv

КОМЕНТАРІ • 3

  • @vertxxgg
    @vertxxgg 5 років тому

    Sally was my favorite of Orkney Snork nie Barcelona SPAIN

  • @shilonel2284
    @shilonel2284 5 років тому

    Ek was mal oor Sally Campher toe ek haar destyds in 'Het van Verlangekraal' gesien het. Ek kon toe al sien sy is 'n uitstekende aktrise.

  • @pypes88
    @pypes88 4 роки тому

    Dit was n uitmuntende program. Al die onderhoude was met uitmuntende persone.