Ek het in my tweede jaar as dienspligtige 'n verdienstelikheidsertifikaat van Generaal Meiring as Hoof en Bevelvòerder van die SWA Gebiedsmag ontvang. Oom George, jy is 'n ware heer.
Genl Meiring het my na mooi plekke geneem. Ons was naby Crooks Corner, Makgobaskloof, Lohatla, Noordwes, dele van Pretoria, in die veld gewoon; dit was moeite soms, maar altyd avontuur. My heel eerste vlug was in 'n Puma, daarna C-160 TransAll met Kmdt Jones in die stuurkajuit. Ons het regtig avontuur beleef. Het drie koëelgate om te wys.
My pa is nou in sy laat 80's, hy was n Polisieman tot sy aftrede, hy was 2 keer in Rhodesie, elke keer as ek reg kan onthou was dit 3 maande en toe weer 4 maande in die laat 60's. Hy was altwee kere by Vic Falls waar hulle verantwoordelik was vir die brug. n Trein het elke dag oor die brug na Zambie gegaan en die diesel lokomotief het daar op die brug verander van Rhodesie trein na n Zambiese trein. Hy het Malaria daar opgedoen en in Katolieke tent Hospitaal beland, maar na die penisillen hom amper dood gemaak het (alergies) het hy terug brug toe. Later het hy in die Kaprivi diens gedoen ek dink dit was 1 keer. Hy praat nog steeds daarvan as hulle kon bewerk om in Rhundu of Oshakati kon uitkom on SA bier te koop, die enigste bier wat hulle kon kry was van die Portugese wat van Luanda af ry om goed te verkoop an die mense in Suid Wes. Hy praat van Koeka en Vino (bier en wyn) wat hulle gekoop het, die 2 optel honde van die basis, was ook genoem Kuka en Vino, een van die honde was gevang deur n krokodil agter die pont wat hulle met hulle hande moes oor die rivier (Okavango) trek, gelaai met n Polisie Van of n Spook. Sy friend was ook daar deur n krokodil gevand want hy was so bietjie dronk en het agter die pont geswem. Ek dink hy het gese hulle het nooit enigiets van hom gekry nie, niks, later het mense gese hy het saam met die Portugese Luanda toe, LOL! Maar in daai jare was daar nie n oorlog soos wat ons gesien het nie, dit was stil, in Rhodesie was dit die Scouts wat al die werk gedien het, met die helikopters, 2, 3 keer per dag het hulle kontak geslaan. Die SA Weermag het tonne wapens daat gehad, toe die dag kom dat die regering verander na Mugabe, was die SA Weermag daar om al die Magasyne leeg te maak. Hulle het geen SA wapens vir Mugabe gelos nie. Sorry for my Afrikaans!
Dit was n groot voorreg om kontak te gehad het met Generaal Meiring of (Oom) George soos hy hom self nou sal voorstel in Pietersburg by die Lugmag basis. Dit was my taak om Generaal Meiring te ontvang wanneer hy iewers heen moes vlieg. Generaal Meiring was verseker die grooste gentleman wat jy ooit so tee kom die ons weermag tenspyte van sy rang. Ek glimlag as ek onthou hoekom Genl Meiring nie agter in n Cessna vliegtuig inklim nie.. :)
Ek was so 8 jaar n lid van die SAGD, vanaf 1976. In daardie tyd was ek vir, omtrent, 4 jaar die Mediese Logistikus van die SAW in Suidwes. Jare later, besig met genealogie, ontdek ek n de Bruin vrou (my Ma was n de Bruin) wat met n Meiring trou. Dit werk uit dat dit die Generaal se ouers was. Ons is, dus, verre neefs. Ek het baie van destydse se 'brass' ontmoet, PW, Genl Malan, Viljoen, Badenhorst, de Vries en, natuurlik, die Geneesheer Generale. Maar ek ek Genl Meiring het nie. Sterkte!
Nie my tipe Gen nie jammer! Omrede hy meer na die verligte liberaal toe neig is ook waarom hy geoormerk was deur Mandela om na onafhanklikheid die nuwe SADF hoof te raak.

Dankie vir 'n wonderlike gesprek!
Gerhard, as jy met 'n gas ‘n onderhoud voer, help dit wanneer jy kort en bondig vrae vra. En dan die gasspreker die tyd gee om alles te sê.
Wie de moer is jy. Dit was n uitstekende onderhoud man.
My pa is nou in sy laat 80's, hy was n Polisieman tot sy aftrede, hy was 2 keer in Rhodesie, elke keer as ek reg kan onthou was dit 3 maande en toe weer 4 maande in die laat 60's. Hy was altwee kere by Vic Falls waar hulle verantwoordelik was vir die brug. n Trein het elke dag oor die brug na Zambie gegaan en die diesel lokomotief het daar op die brug verander van Rhodesie trein na n Zambiese trein. Hy het Malaria daar opgedoen en in Katolieke tent Hospitaal beland, maar na die penisillen hom amper dood gemaak het (alergies) het hy terug brug toe. Later het hy in die Kaprivi diens gedoen ek dink dit was 1 keer. Hy praat nog steeds daarvan as hulle kon bewerk om in Rhundu of Oshakati kon uitkom on SA bier te koop, die enigste bier wat hulle kon kry was van die Portugese wat van Luanda af ry om goed te verkoop an die mense in Suid Wes. Hy praat van Koeka en Vino (bier en wyn) wat hulle gekoop het, die 2 optel honde van die basis, was ook genoem Kuka en Vino, een van die honde was gevang deur n krokodil agter die pont wat hulle met hulle hande moes oor die rivier (Okavango) trek, gelaai met n Polisie Van of n Spook. Sy friend was ook daar deur n krokodil gevand want hy was so bietjie dronk en het agter die pont geswem. Ek dink hy het gese hulle het nooit enigiets van hom gekry nie, niks, later het mense gese hy het saam met die Portugese Luanda toe, LOL! Maar in daai jare was daar nie n oorlog soos wat ons gesien het nie, dit was stil, in Rhodesie was dit die Scouts wat al die werk gedien het, met die helikopters, 2, 3 keer per dag het hulle kontak geslaan. Die SA Weermag het tonne wapens daat gehad, toe die dag kom dat die regering verander na Mugabe, was die SA Weermag daar om al die Magasyne leeg te maak. Hulle het geen SA wapens vir Mugabe gelos nie. Sorry for my Afrikaans!
We had an Air Force sergeant at Eros Windhoek who misinterpreted General Georges rank as a PTI Major.
Insiggewende interessante gesprek - 'n goeie soldaat moet eerstens 'n goeie mens wees...
"Die baas se oè maak die beeste vet"
Dis n bestuur styl wat altyd vir my baie suksesvol was
MANAGE BY OBSERVATION
Grootste fout wat hy gemaak het was om onder andere Gen Constant Viljoen teengegaan het !!
ABSOLUUT!!!! HY SAL NOOIT IN GENL VILJOEN SE OU SKOENE KOM NIE.
You mean he made a mistake in not facilitating full-blown civil war? Interesting....
Baie trots op hierdie Generaal
We refered to our OC as n Witman. In other words we respected him. That was when he was the Commandant OC DHQ Signal Squadron.1970/71
Dit was n groot voorreg om kontak te gehad het met Generaal Meiring of (Oom) George soos hy hom self nou sal voorstel in Pietersburg by die Lugmag basis. Dit was my taak om Generaal Meiring te ontvang wanneer hy iewers heen moes vlieg. Generaal Meiring was verseker die grooste gentleman wat jy ooit so tee kom die ons weermag tenspyte van sy rang. Ek glimlag as ek onthou hoekom Genl Meiring nie agter in n Cessna vliegtuig inklim nie.. :)
Ek was in Bravo met SAGD
Ekwas daar 1972 soos wat sein op mors deur kom het seiner ontsyver
Ek was baie maal die seiner in die OPS-kamer, al was ek in 'n heel ander korps. Het dit altyd baie geniet.
Ek was so 8 jaar n lid van die SAGD, vanaf 1976. In daardie tyd was ek vir, omtrent, 4 jaar die Mediese Logistikus van die SAW in Suidwes. Jare later, besig met genealogie, ontdek ek n de Bruin vrou (my Ma was n de Bruin) wat met n Meiring trou. Dit werk uit dat dit die Generaal se ouers was. Ons is, dus, verre neefs. Ek het baie van destydse se 'brass' ontmoet, PW, Genl Malan, Viljoen, Badenhorst, de Vries en, natuurlik, die Geneesheer Generale. Maar ek ek Genl Meiring het nie. Sterkte!
Was hy ook een van die wat FW afgedank het?
Ek het hom en sy familie baie gesien in die NG Kerk Kameeldrif, waar my ma 'n diaken was.
Grootste mislukking...ontbinding en rug draai op 32 Batt....te buig...
Hoe absolute voorreg om hierdie gesprek te kon luister.
Ek wonder of die Georg Meiring na wie Genl Wynand Malan in sy boek oor die Anglo-Boere Oorlog verwys, dalk diè Generaal se oupa of grootoupa was!
Genl Malan was Magnus,NOOIT WYNAND.VRA JOU SKOOLGELD TERUG.
@@kgb2905 Jy lees verkeerd. Genl Wynand Malan was een vd bekende generaals in die Boere-Oorlog!
Dankie Generaal.
Nie my tipe Gen nie jammer! Omrede hy meer na die verligte liberaal toe neig is ook waarom hy geoormerk was deur Mandela om na onafhanklikheid die nuwe SADF hoof te raak.
Dankie en baie respek vir altwee - lekker interview. Sorry my writen Afrikaans is not 100%, I'm Rhodesian😂😂
Nog een van die veraaiers.
Opinion is cranial flatulence.
Kommunistiese boetie, gatkruip bevordering
Was my Bevelvoerder by Wits Kommando was streng maar regverdig gewees hy het my op orders gehad omdat ek nie reg gepresenteer nie moes oefen!!
Die ou was n vyand van die grootste Genl wat nog gebore is Constant Viljoen verewig Saluut aan Genl Viljoen
Hy was een Van ons ysters in die land
Seksie C Binga