Alize van der Merwe is gered Donderdag 26 September 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 23

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 9 днів тому +3

    The number of Christians in Israel is higher than in the Palestinian territories. Israeli Christians are historically bound with neighbouring Lebanese, Syrian, and Palestinian

  • @tambotikewererasmus3257
    @tambotikewererasmus3257 9 днів тому +5

    Viva die verraaiers lank leef die joiners en baie geluk aan die gatkruipers (Julle sal almal saam suffer, for ever after) as jy nie BEGINSELS het is jy maar net SEMELS!

  • @henniecronje2868
    @henniecronje2868 9 днів тому +2

    Boerseuns trou onder julle eie mense. Om met iemand te trou wat afgode dien sal op die langduur lei na baie hartseer. Haat sonde en klou aan die God van die bybel. Hy is sowerein oor almal en alles. Jy en ek is geskape wesens en behoort nie aan onself. Vrede, liefde, geluk en voorspoed spruit uit selfverloning en God verering.

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 9 днів тому

    Congratulations 👏 sir , taking a stand against the overwhelming majority in this world will bring in discord especially amongst those obtuse to the TRUTH.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 9 днів тому

    Dankie Izak

  • @phillipvanniekerk4727
    @phillipvanniekerk4727 9 днів тому +1

    So ActionSA is PRO EFF. Lekker wys Action SA hulle SLANG Kleure. Well done.

  • @fanievermeulen8386
    @fanievermeulen8386 9 днів тому +2

    Ararat het destyds die 2 staat stelsel wat Clintin en Israel voorgestel het,in 2006 vd tafel gevee, hulle wou die hele Israel gehad het!!!

  • @EliseSnyman
    @EliseSnyman 9 днів тому

    Wil aansluit asb. Hoe?

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 9 днів тому

    Hi Izak het nie wifi nie. Wifi jhb toe so ek praat eers weer volgende week groete mandy

  • @rosanel4633
    @rosanel4633 9 днів тому

    Izak, was jul van die lug af vanmore? Ek was was skoon benoud.

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 9 днів тому

    O aarde ! Mens hoor net 'n sug in die pouse na die begin advertensies. Gaan dit so, Isak? 🤨 🙂

  • @SailorDuPlessis
    @SailorDuPlessis 9 днів тому +2

    Howard sê o.a daar is nie geloofsvryheid in Gaza nie. Maar daar is Christen kerke in Gaza. As hy oor iets so basies lieg, hoeveel ander propaganda leuens vertel hy nie?

    • @nehemiagideonvandeventer3858
      @nehemiagideonvandeventer3858 9 днів тому

      Stem saam. Daar is paar duisend Christen gelowiges in Gaza.

    • @SailorDuPlessis
      @SailorDuPlessis 9 днів тому

      En so lieg Howard hulle hulself in die rol van die victims in. Die leuens is al 2de natuur by hulle. ​@@nehemiagideonvandeventer3858