Hoe kies jy jou Stapskoen - Deel 1
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- In hierdie inleidende video, verduidelik ons die verskillende faktore waarna jy kan kyk en help ons jou om n ingeligde besluit te neem aangaande die tipe stapskoen wat vir jou gepas sal wees.
Besoek ons Rugsak Wegbreek FB groep: / 242151962556740
Besoek NAZ FB Blad hier: / nazguide
Met elke "like" en elke kommentaar op ons video's gee UA-cam ons die geleentheid om te kan groei. Baie dankie aan almal wat kom inloer en saampraat en hulle opinies lewer.
Toerusting gebruik
Selfoon - Huawei P40 Lite met ongelooflike kamera en video kwaliteit.
#rugsak_wegbreek groete.
Dankie vir die inloer. 'Majik Forest' is aan die onderkant van die Protea Hotel in Jip De Jager rylaan in die Noordelike voorstede.
Dis n pragtige area vir n picnic en n lekker gemaklike staproete vir oud en jonk.
"Gaan Gryp Jou Avontuur"