Kgalagadi Transfrontier National Park 2021, Lekker nat Nossob

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 вер 2024
  • Ons word lekker vroeg wakker vir ons eerste wildsrit en ry ons self vas in n lekker nat Nossob, ek het nooit gedink ek sal daai droë sand paaie so vol water sien nie, wat n voorreg. Wild kyk was so bietjie moeilik met al die water rond, so die diere was nie verplig om watergate toe te gaan nie. Maar ons geluk draai na die einde van ons besoek aan die park.

КОМЕНТАРІ • 115

  • @ceciliabergmann2796
    @ceciliabergmann2796 3 роки тому +2

    Amazing video
    Thanks for sharing 🙂✌

  • @wildlife-tv_Bernd_Attner
    @wildlife-tv_Bernd_Attner 3 роки тому +2

    What a wonderful video. Amazing footage. I understand no afrikaans, but I can imagine the meaning of the words.It was wonderful!

  • @arienrichardson6974
    @arienrichardson6974 3 місяці тому

    Hoe heerlik is dit nie om Afrikaans te hoor nie. Die gogga het gebyt en ons is een van die dae in Kgalagadi. Mooi agtergrond musiek, so kaalgestroop en sonder fieterjasies, soos die streek...onopgesmuk.
    Dankie aan julle twee,

  • @familyontherun
    @familyontherun 3 роки тому +3

    How amazing! What a beautiful footage ❤️

  • @reneebrown3766
    @reneebrown3766 3 роки тому +4

    Iconic black maned Lion symbol of where else, AFRICA of course , nowhere else like it on Earth X Please, do whatever you can, to protect your wildlife jewels for the generations to come and marvel at with cameras' NOT guns'. Thank you so very much for this wonderful video, from a very cold and wet Scotland, cheers, to you all xx

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Yes that black maned lions are very special, I hope our future generations can enjoy them for many years to come.
      Thank you for watching.

  • @shauns4209
    @shauns4209 3 роки тому +7

    Another excellent film. Beautiful intro and outstanding editing/music etc.
    Thanks to your films, I am spending my first weekend out camping with my family!
    What sets your films apart from all the others is your attention to the smaller, finer details of the savanna: enjoying it with family, the plant and bird life and the joy of over landing, while everyone else focuses on either the gear or the big game.
    Love your channel, please keep posting!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому +3

      Thank you for your kind words... Camping with family is always a privilege, hope your camping trip went well. I’m glad I could motivate you to go camping.

  • @sebastiandzugga
    @sebastiandzugga 3 роки тому +1

    This is so beautyful to see the kgalagadi so much green and wet.👍🏻👍🏻👍🏻

  • @johannfourie7979
    @johannfourie7979 3 роки тому +1

    Baie mooi fofografie en die Park wat so mooi is neem ons terug na 2007 toe wat ons daar was.ons beplan om weer te gaan in 2022 ook so n karavaan aangeskaf was 22/4 tot 5/5 in Krugerpark.kyk uit vir julle volgende opname.hou aan met julle goeie werk .Pragtig dankie.Seën en Voorspoed

  • @jorriejordaan9954
    @jorriejordaan9954 Рік тому +1

    Lekker julle! Fantastiese videos, dankie dat julle deel!

  • @dirktheron3425
    @dirktheron3425 3 роки тому +8

    Ai man ek toer so lekker saam julle, Kgalagadi is my favorite. Baie dankie

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому +1

      Baie bly jy geniet dit saam ons. Ja Kgalagadi is die beste.

  • @parolinpowerholland3604
    @parolinpowerholland3604 3 роки тому +2

    Ik kom elk jaar in januari voor ongeveer 4 a 5 weken naar Zuid Afrika, om mijn vrienden te zien en van dit mooie land te genieten. Dit jaar door COVID is mij dit niet gelukt. Ik was ook al in het Kgalagadi frontierpark en heb daar erg van genoten. Ik hoop voor volgende jaar weer te kunnen komen. Ik kan in ieder geval genieten van jullie video’s om deze slechte tijd te doen vergeten. Groeten van een kaasie uit Holland zoals mij bijnaam is bij jullie en tot ziens.
    Gr Fred

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Dit is n jammer jy het uit gemis die jaar, ek hoop dat als gou weer terug Sal kom tot normaal sodat jy ons mooi land weer kan kom geniet.

  • @bertusgrobler2146
    @bertusgrobler2146 3 роки тому +2

    Sowaar die beste Kgalgadivideo nòg!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Jis Baie dankie vir daai mooi woorde, wardeer dit 😁

  • @suleimanolday2942
    @suleimanolday2942 3 роки тому +2

    Awesome video guys, loved it

  • @wonderif157
    @wonderif157 3 роки тому +3

    Brilliant once again!! Love the music! Love the camera work. Thank you for taking my soul and another awesome trip.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Thank you for kind words... so glad you like it.

  • @KEERP12
    @KEERP12 3 роки тому +1

    Wat hebben jullie dit mooi gefilmd en er een mooi verhaal van gemaakt! Hoe vreemd om Kgalagadi zo groen te zien! We hebben er mooie herinneringen aan.

  • @eduanjoubert2510
    @eduanjoubert2510 3 роки тому +2

    Wow, great footage en jy maak great video's, well done!

  • @gerbrantdeboer4435
    @gerbrantdeboer4435 3 роки тому +1

    Leuke video, mooie meid! groet uit Nederland

  • @karenkrause9801
    @karenkrause9801 2 роки тому

    Soos altyd, net n plesier om julle avonture te deel. Dankie, het dit geniet.

  • @adolfnkuna682
    @adolfnkuna682 2 роки тому

    Thank you Marius and Denise, wonderful videos very insightful

  • @jajvv6609
    @jajvv6609 3 роки тому +1

    Baie mooi en so rustig

  • @willemlouw9695
    @willemlouw9695 3 роки тому +1

    Uitstekende kamerawerk julle! Ek geniet julle videos baie, doen so voort!! Groetnis aan jul toergroepie.

  • @thabisolebetha8138
    @thabisolebetha8138 3 роки тому +2

    You guys are very brave driving through all that water 😱

  • @dzuppi
    @dzuppi 3 роки тому +1

    Beautiful film! Congratulations! Unfortunatly I don't understand enough Afrikaans.
    We had to cancel because of the Pandemic, our flights were no longer operating ;-( . Can't wait to be back.

  • @paulvannimwegen9430
    @paulvannimwegen9430 3 роки тому +2

    In Nederland kunnen we jullie redelijk verstaan en prachtige video, mooi gefilmd en gemonteerd. Thanks!

  • @carlk796
    @carlk796 3 роки тому +2

    Baie goed gedoen.

  • @davehowell6453
    @davehowell6453 3 роки тому +7

    Ai, mense - dis pragtig!
    Julle is baie talentvol met daai kameras. Dankie vir die deel.
    Ek sit hier ver in Nieu Seeland, maar my hart is in die Kalahari!
    Boere groete,
    Dawie

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Baie dankie Dawie, wardeer jou mooi woorde, kgalagadi is n baie spesiale plek.

  • @conloubser
    @conloubser 3 роки тому +3

    Baie nice footage en soundtrack!

  • @janenwilhelm
    @janenwilhelm 3 роки тому +2

    Marras jou videos sooooo lekker kuier! Tx

  • @madeleinzaayman5752
    @madeleinzaayman5752 2 роки тому

    Hoogs professioneel, puik kamera werk ~ het jul videos baie geniet! Dankie! ❣️

  • @lorenzodallape7808
    @lorenzodallape7808 3 роки тому +2

    Wow Wow Wow amazing Video... I really love it... Great work guys 😍😍

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Thank you very much. So glad you enjoyed it.

  • @eugenedewet1157
    @eugenedewet1157 3 роки тому +1

    WOW dis great Maruis ..... baie dankie vir jou ekse perfeksie kwaliteit video share ...... jy bring my terug Afrika toe ver weg van New Zealand af. Baie Dankie

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Hi Eugene ek is bly jy het dit geniet.🙌🙌🙌

  • @blugirlart
    @blugirlart 3 роки тому +1

    You are the next Richard Attenborough, but please add subtitles, magnificent photos

  • @Christomare1
    @Christomare1 3 роки тому +2

    Geniet jul vids babe dankie

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Ek is baie bly, dankie dat jy gekyk het.

  • @andrinettegouws3754
    @andrinettegouws3754 3 роки тому +4

    Magic! Hou so voort.

  • @marincodejager7704
    @marincodejager7704 3 роки тому +2

    Best een NOG !!!

  • @lonehillprivategamereserve662
    @lonehillprivategamereserve662 3 роки тому +2

    Lekker videos! Keep them coming please

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Glad you enjoyed it, thank you for watching.

  • @MegaRooikat
    @MegaRooikat 3 роки тому +2

    Brilliant - baie dankie van Australia af

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому +1

      Baie dankie van daar uit die verte uit.

  • @SouthAfricanWanderer
    @SouthAfricanWanderer 3 роки тому +2

    Fantastic images!

  • @barrycoetzee36
    @barrycoetzee36 3 роки тому +2

    Great episode thanks for sharing

  • @saberamulla3145
    @saberamulla3145 3 роки тому +3

    Great footage! And what an amazing sighting of the lions and cheetah. Love your video!

  • @JubasJourney
    @JubasJourney 3 роки тому +4

    Jis soms voel mens so moedeloos en dan kom bederf die Kgalagadi jou op die einde. Nog 'n lekker video.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Ja dit is so waar, ek kan nie wag om jou video vinaand te kyk nie.

  • @farmer_siv
    @farmer_siv 3 роки тому +2

    Great video julle!!! Daai mannetjie leeu wou mos té naby 😅🤣 bly veilig asb, anders trap Cele julle vas 😷 🤙🏿

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      😂 ja dit was n wonderlikke ervaring.

  • @jrh186
    @jrh186 3 роки тому +2

    Baie dankie ek het dit baie geniet 👌

  • @jajvv6609
    @jajvv6609 3 роки тому +1

    Fantastiese kamera skote en video,s

  • @ulrichgerntholtz4758
    @ulrichgerntholtz4758 3 роки тому +2

    Fantastiese video opnames!

  • @subratseet6836
    @subratseet6836 3 роки тому +2

    Fantastic. This is magical. Which month it was. Park looking outstanding.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Hi this was in January. The park had a lot of rain. Was a great experience!!🙌

  • @johnduncan7871
    @johnduncan7871 3 роки тому +2

    Thanks Marius and Denise.. We'll be there next week.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      It’s a pleasure... you must enjoy your trip, I’m jealous 😁

  • @mariusvermeulen766
    @mariusvermeulen766 3 роки тому +5

    Uitstekende kamera werkwat jul doen !! Die natuur het net sy eie bekoring om mens tot stilstand te bring.

  • @Mr09260
    @Mr09260 3 роки тому +2

    Best time to go to Kgalagadi is end April to Mid May >> after the rains and before the frost

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      100% can get cold in winter. Best time of the year.

  • @furiousdoe7779
    @furiousdoe7779 3 роки тому +2

    Marius bedankt ... hebben jullie ook beelden van de weg vanaf Mata Mata .?

  • @Jonafets
    @Jonafets 11 місяців тому

    Jis julle doen dit goed. Hats off!

  • @gerhardkotzee34
    @gerhardkotzee34 3 роки тому +2

    Julle 4 kan maar! Dankie vir die deel.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Baie dankie 😁 en dit is net n plesier.

  • @danielmarais9106
    @danielmarais9106 3 роки тому +2

    @Marius geniet jou kanaal baie. Jy moet dalk vir ons beginners so tipe van 'n gids doen oor die Kgalagadi. Watse kampe die beste is ens

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Dankie, baie bly jy geniet dit. Ons Sal in die toekoms so video vir julle maak.

  • @petervanniekerk896
    @petervanniekerk896 3 роки тому +3

    Dankie, verlang nou vreeslik
    Nossob toe.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Dis n plesier, ons verlang ook al weer terug.

  • @dominicdavies4521
    @dominicdavies4521 3 роки тому +3

    Ja, ek sit ook hier in NZ. Dis lekker om soveel water te sien in die Kgalagadi. Baie dankie vir die uitstekende videos.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Baie dankie ons wardeer dit, groete daar in die verte.

  • @theobehrens6146
    @theobehrens6146 3 роки тому +2

    Geniet julle videos! Watter kamera en lense gebruik jy? Puik fotos en vids!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Hi bly jy het dit geniet. Ek het hier n canon 80D met n 100-400mm canon lens gebruik. En hier en daar n Gopro Hero 9.

  • @roeleencreydt9812
    @roeleencreydt9812 3 роки тому +2

    Love julle videografie! Kan julle dalk deel watter kameras en toerusting julle gebruik En iij op watter program julle edit?

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Baie dankie 🙏
      Ons gebruik n Canon 80D met n 100-400mm lens, GoPro Hero 9 en soms sommer my IPhone. Ek edit op Premiere Pro.

    • @roeleencreydt9812
      @roeleencreydt9812 3 роки тому +2

      @@mariusniemann baie dankie vir die reply! Waardeer dit - asb hou aan cool videos maak ons geniet dit!

  • @jacquesodendal1904
    @jacquesodendal1904 3 роки тому +1

    Dankie vir lijersdraai se kole😉(cruisers in die agtergrond)

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому +1

      100% hoop julle het die res van julle trip geniet!

  • @renaldogeldenhuys2361
    @renaldogeldenhuys2361 3 роки тому +3

    Ek geniet julle videos darm maar diep.....laat ons Transvalers darm groen jailers voel.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому +1

      Baie bly jul het dit geniet 😁 julle sal moet plan maak om daar uit te kom.

  • @chriswilson5981
    @chriswilson5981 2 роки тому +1

    Thank you, really enjoyed the vids.
    We are planning a trip for 2022, departing Australia early April, planning to get to the Kgalagadi late April for about 2 weeks before heading into Namibia then onto Zim via the Caprivi. Vids like your provide more than inspiration. The subtle tips are invaluable (and yes I speak Afrikaans). A question. Only if you are prepared to share. What photo equip do you use? Do you use zoom or prime lenses? Baie dankie.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  2 роки тому

      Thank you so much, we are also going in April for the long weekend, would like to do Namibia and Zim someday.
      I use a Canon R6 with 100-400mm zoom lens, Gopro Hero 9 and sometimes my IPhone. I hope you enjoy your trip.
      Groete

  • @shaunferguson8782
    @shaunferguson8782 Рік тому

    I'll be there in March from London (I'm a South African living in the UK) can you tell me what month you went that it was so wet? We can't wait, we need our bush fix!

  • @robertabraham101
    @robertabraham101 3 роки тому +2

    Wondelik!! ( what camera kit did you use?)

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      Thank you very much. I use a Canon 80D with 100-400 lens and a GoPro Hero 9.

  • @hoezitme7454
    @hoezitme7454 3 роки тому +2

    nog 'n seepie om te geniet 😀😀

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 роки тому

      So bly jy het dit geniet, dankie dat jy gekyk het.

  • @johannfourie7979
    @johannfourie7979 2 роки тому

    Ja ons het toe bespreek 18/8 tot 27/8 3 hoof kampe.dan 27/8tot 29/8gaan ons Augrabies toe dab 2 nagte by Springbok bu Paul dan af Langebaan sr kant toe.lyk of ons Karoo park ook gaan dan terug Messina.
    Jou video geniet laat weet wat jy dink.
    GROETNIS.

  • @annellielouw9497
    @annellielouw9497 3 роки тому +3

    dit was n belewenis om n nat Kgalagadi te sien, en deel te wees van die avontuur met die natuur.

  • @wernerwillemse3602
    @wernerwillemse3602 2 роки тому

    Dankie julle twee! Ons waardeer dat julle ons so saam neem op julle toere. As ek die bosveld verlang dan kyk ek hier uit Kalifornie bietjie na julle videos 👍. Ek was darem gelukkig vir n vinnige besoek na SA verlede maand in die Kruger vir 10 dae. Ons het lekker nes julle die bos geniet. Dankie julle!!

  • @denisehanekom5457
    @denisehanekom5457 3 роки тому +1

    Wow! Julle mag maar

  • @Tsumebleraar
    @Tsumebleraar 3 роки тому +1

    Dis asemrowend mooi! Uitstekend gedoen! ua-cam.com/video/ONBuaoIeODU/v-deo.html