Stunningly beautiful coastal lands, but then, that's all of South Africa whether deserts, jungles, rivers, mountains, beaches, flora/fauna, day and night skies, quite frankly, nowhere else like it on on Earth X
Maggies maar julle fotografie is uit die boonste rakke !!! Ek geniet voorwaar elke liewe episode geweldig. Julle is pragtige mense - ons dam se ganse. Kom kuier as julle deur Delareyville gaan !!!
Dis 'n wonderlike Park- mense ongeloofkik vriendelik. Die pad van Bitterfontein is no so veel hekke nie maar dan ry jy dik sand deur vanaf Groenrivier kantoor af.
Baie dankie julle, ek het weereers heerlik saam julle getoer, waardeer julle insette en moeite om die mooi van SA met ons te deel. Tot die volgende een! Groete
While I enjoy the visual aspect of your video's I find them sadly lacking in information e.g. what are the names of those strange plants you showed etc.
Is daai pad sleg van springbok se kant af? Ons beplan om van Springbok af na Koingnaas (verby die Ou Tronk) en Hondeklip te ry en dan deer te gaan na Garies se kant om terug.
Cool videos! Julle editing is altyd top notch, ek like nie altyd sulke travel channels nie,maar julle maak dit lekker! #EnLekkerMusiek wat altyd so speel in die episodes!
Fantastic videos, great photography . Perhaps a tad too much self images.. Want to see more of surroundings, not neccessary to see so much of camera focussed on yourself. No offence meant. Content is great.
Great video again... Thanks so much... Love your trips and also really appreciate the tips you give. I'm adding this park to the list to visit...
It is a pleasure, thank you for watching.
Stunningly beautiful coastal lands, but then, that's all of South Africa whether deserts, jungles, rivers, mountains, beaches, flora/fauna, day and night skies, quite frankly, nowhere else like it on on Earth X
I agree with you, such a privilege to live in a diverse country.
Baie dankie. Regtig mooi om die videos te sien. Al die pad van UK.
Lekker video guys thanks. Another one for the bucket list.
Cool thanks for watching. This trip is a must!🙌
Maggies maar julle fotografie is uit die boonste rakke !!! Ek geniet voorwaar elke liewe episode geweldig. Julle is pragtige mense - ons dam se ganse. Kom kuier as julle deur Delareyville gaan !!!
Baie mooi video Marius, dankie! Namaqua National Park is definitely on the bucket list! Thanks for sharing this beautiful and informative video!
It is definitely a bucket list destination, thank you for watching.
Dankie vi die inhoud in my moeder taal. Ek maak n lysie van al die wonderlike plekke waar ons kan gaan as ons kom kuier. Groetnis uit Ierland.
Baie dankie. Groete daar in Ierland.
My tipe plek!! Dankie vir die deel met ons 👍🏻
Dis net n plesier 😀
Nounet weer gekyk en vir my dame gewys. Ons altwee is beïndruk met jou video... goeie werk! So bly julle praat die TAAL.
Baie dankie, baie bly julle het dit geniet.
Ja, I'm English speaking and I enjoyed it thoroughly. Dis lekker om 'n goeie video te sien en nie om net na stupid musiek te luister. LOL
Baie dankie julle vir die video.
Dis 'n wonderlike Park- mense ongeloofkik vriendelik. Die pad van Bitterfontein is no so veel hekke nie maar dan ry jy dik sand deur vanaf Groenrivier kantoor af.
Dis Pragtag, Dankie dat julle deel
Baie dankie en dit is net n plesier.
This looks an awesome park, thanks for sharing
A really great park, worth the trip.
Thanks for sharing Very informative 🙌👏
Baie goed gedoen , ons was Januarie vinnig in tot by spogrivier grotte en uit maar sal graag weer gaan, veral nou na julle video. Knap gedaan
Baie baie dankie.
Ai mense, het ek dit nou saam met julle geniet en so lekker gelag, dit is die lewe die, dankie!
Haha die oom is Cool. :"Awesome!"
"welkom terug"
Vir sy plakkies😎😂
Would like to visit one day , please organize an adventure like this !
Awesome video !
Thanks for watching.
Ek hou van julle natuurlike styl van aanbieding en fotografie is baie mooi.
Baie dankie, wardeer dit en dankie dat jy na ons video’s kyk.
Ek geniet Julle videos baie. Groete uit Australia. 👍
Beautiful nature video.
Thank you very much.
Really enjoyed the video even though I didn't understand the language. Nice colour choice for the Wildtrak.....nd is that the V6 Amarok?
Glad you still enjoyed it, yes that is the V6 😀
First time hearing of this National park in South Africa
It is a hidden gem 😀
Baie dankie julle, ek het weereers heerlik saam julle getoer, waardeer julle insette en moeite om die mooi van SA met ons te deel.
Tot die volgende een!
Groete
Dit is ons grootste plesier 😃
Pragtig, mense.
Ai, hoe verlang ek nou na Namakwaland.
Boere groete,
Dawie
Dit is n wonderlike plek, het dit baie geniet.
Groete
Awsome dankie vir deel Marius
Groot plesier!
Awesome video! Ek book onmiddelik!
Book! Jy sal nie spuit wees nie.
Gaan kyk ook na mmm. West. Photography, Marius van der Westhuizen
Lyk baie mooi. Nog op ons lysie om te gaan verken!
Is daar enige wild daar om te sien?
Dit is n moet om te gaan, wild is nie volop nie. Dit is meer n see vakansie.
Hi julle geniet om na julle travels te kyk en boonop in afrikaans dankie
Thanks man ek wardeer dit👌🙌
From Namaqua I need to get to Tatasberg wilderness camp, and then on to Klipspringer Base Camp, Is there a gate to the west?
Dankie, great fotografie, Desember dieselfde roete saam met swaer gedoen, gister jou skoonouers ontmoet op Amarok Expert opleiding. Groete
Baie goeie video
Baie dankie.
Ek wil nou nie 'n ding begin nie...........maar is daar nie iets wat julle tweetjies met ons wil deel nie? # min slaap
🤣 daar is geen geheime nie.
Groete
Awesome video julle, well done 👏🏼
Dankie Mater! 😃
lekker in afrikaans en dit is nie jhb nie maar in die kaap!
daardie sonsak lyk ongelooflik!
Wow…., dit lyk lekker… Ek weet dit is ‘n video van lank terug, maar watse tyd van die jaar was julle daar gewees?
Antwoord gekry in die video……😂
While I enjoy the visual aspect of your video's I find them sadly lacking in information e.g. what are the names of those strange plants you showed etc.
Oom Marius waner kry ons weer n video?
Hallo Es-Masi, ek gaan jou laat weet as ek weer een gaan op sit 😄
@@mariusniemann dankie oom Marius
Is daai pad sleg van springbok se kant af?
Ons beplan om van Springbok af na Koingnaas (verby die Ou Tronk) en Hondeklip te ry en dan deer te gaan na Garies se kant om terug.
Daai pad is n lekker paaidjie, jy moet net genoeg tyd he om hom te ry en verkieslik n 4x4.
Cool videos! Julle editing is altyd top notch, ek like nie altyd sulke travel channels nie,maar julle maak dit lekker! #EnLekkerMusiek wat altyd so speel in die episodes!
Fantastic videos, great photography . Perhaps a tad too much self images.. Want to see more of surroundings, not neccessary to see so much of camera focussed on yourself. No offence meant. Content is great.
Molto bello!
Grazie👌😁
Lekker movie
Baie dankie vir die Afrikaans. Ek weet nie hoekom wil almal wat hierdie kamp videos maak altyd wil engels praat nie. Ek geniet julle videos baie hoor.
No point to watching if you don’t speak their language.!!! 😫😫😫😫👎👎👎👎👎👎👎
Dianne, then keep watching and choosing English content and leave the criticism because it is done in afrikaans.