Aidam-John & Lil' Willy - Lieg Vir My (Official Audio)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • Die waarheid maak seer so lieg liewers vir my. Hier volg Aidam-John & Lil' Willy se nuutste offering Lieg Vir My! 💔
    As jy mos lief is vir iemand dan help jy mos daai persoon reg man
    Jy kan mos nie net wil op gee nie
    As jy sê ek is te jaloers, help my dan
    Om nie te jaloers te wees nie
    Help my dan, om nie obsessed te wees nie
    Moenie my los nie
    Lieg vir my dit klink beter as die waarheid Beter as die groen weivelde wat jou aandag het
    Gebruik vir my dit voel beter as die waarheid
    My lippe smag na aandag al is dit tydelik Sê jys lief vir my al weet ek dit is nie waar nie
    Dis beter as om jou te verloor en skuld te maak wat my hart nie kan betaal
    Sê jy kan nie sonder my nie
    Sê jy kan nie glo dat ek so lekke vry nie
    Selfs die dood kan nie ons twee skei nie
    As jy 'n Queen is dan is ekke Jay-Z
    Middelvinger vir die opps
    As 'n jong saam jou chat beter jy hom blok
    Om jou gelukkig te maak sê my hoeveel sal dit vir my kos
    Ek sal die prys betaal en daai's op God
    Lieg vir my dit klink beter as die waarheid (yeah)
    Beter as die groen weivelde wat jou aandag het
    Gebruik vir my dit voel beter as die waarheid
    My lippe smag na aandag al is dit tydelik Sê jys lief vir my al weet ek dit is nie waar nie
    Dis beter as om jou te verloor en skuld te maak wat my hart nie kan betaal
    So jy dink hy's beter as ek ?
    Daai outjie op jou story hy's nie beter as ek (nie)
    Ek sê dit met alle respek (ek doen)
    Ek is beter as jou flippen ex
    Ek is beter as jou ex
    Ek is beter as jou next
    Ek is beter as daai outjie wat jou pla op Instagram
    Lieg vir my sê vir my wat ekke sê is nou korrek
    Lieg vir my en sê vir my dat jy vir my ok lief het asseblief
    Lieg vir my dit klink beter as die waarheid (beter as die waarheid)
    Beter as die groen weivelde wat jou aandag het (wat jou aandag het)
    Gebruik vir my dit voel beter as die waarheid (dit voel beter as)
    My lippe smag na aandag al is dit tydelik
    (ek soek jou hier by my)
    Sê jys lief vir my al weet ek dit is nie waar nie (sê jy's lief, sê jy's lief, sê jy's lief vir my)
    Dis beter as om jou te verloor en skuld te maak wat my hart nie kan betaal
    Al is dit nie waar nie
    Al is dit nie waar nie
    Sê jy bly nogaltyd StayViral vir my!
    Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
    Facebook: / ​
    Instagram: / aidamjohn_l​. .
    Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly
    #StayViral

КОМЕНТАРІ • 70