Katti jy is due beste ooit Dankie vir die mooi music wat jy maak life changing and my God truly bless you more and more everyday❤❤❤❤i wish I could meet you someday
My brah wiet j di number vjw lat turn my back vuh alien jare samet my motjie wat nw nog samet my Stan dankie brah... Dais hope for Eva... ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤...
Kattie honestly jy het n wonderful talent, and you're super dope I'll put you next to Usher soulful Afrikaanse RnB jy capture demand se siel met jou stem.. .ek wens Coporate kan in jo invest om jou mooi talent met die world te deel
Kattie jys n groot inspirasie Vimy vardeerit baie❤❤❤❤❤❤❤
Daai stukkie vn jy sal altyd ñ plek hier in my hart ht Joh Dan is dit ñ mooi meisie Kattie !!😘😭😢
Katti jy is due beste ooit Dankie vir die mooi music wat jy maak life changing and my God truly bless you more and more everyday❤❤❤❤i wish I could meet you someday
Kattie jy bly mah die beste afrikaans artist boeta...eending❤
It makes me cry..but i realy love this song just put it as my ringtone❤❤❤❤❤❤❤❤😊😊😊😊😊😊love u kattie realy do
🎉🎉🎉I love it!!!😊😊😊❤
Gr8 kallit kattie video Hou d vibes 🔥 🔥 🔥 bozza
Lekker buddy..... Sien jou gou wee
My hart Raak seer as ek die music luister ❤
Ek love al jou songs hy is die goat
Hits hard , amazing kattie🫶
Kattie jhy lat mens huil,im going through some stuff and this explains it all,u have my respect fr,u made a difference in my life,on GOD,keep going
My brah wiet j di number vjw lat turn my back vuh alien jare samet my motjie wat nw nog samet my Stan dankie brah... Dais hope for Eva... ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤...
Dis soe hartseer, maak ytlik n knop in my keel, maar tog soe mooi ook ♥️♥️🥺🥺🥺☺️
Is n baie mooi song😢😢😢😢😢❤❤❤❤
King✌️✌️🔥🔥
Jirrr broer,joh🔥🔥🔥
❤di ou is di beste
I love this song it makes my heart beats faster❤❤❤
Ou jy is gevaarlik regtig. Damn die song slat diep
So beautiful 😢
Xk hou vn diie song❤❤❤😊
My hart klop nii meer soos eerste nii.Wow!Ek kan relate en dis wt alles so ongelooflik lat klink❤😢
Pragtig.... J het n woelage stem mineer
Nee eending jys altyd op repeat🥺❤
SA's R&B king🔥✅
is n baie mooi song 😢
Tans die beste Singer in afrikaans!!
X wone manet watte mens Sal dieselfde doen al is dit net woorde om n relationship te end netso... respect 💯 😢
Kattie honestly jy het n wonderful talent, and you're super dope I'll put you next to Usher soulful Afrikaanse RnB jy capture demand se siel met jou stem.. .ek wens Coporate kan in jo invest om jou mooi talent met die world te deel
Die bester singer op aarde❤❤❤❤
❤L like this song iets my favourite song ❤
Die song slaan diep❤😢
My song ek is Maloor die song hy wat almal oor liefde virstan😮😊❤❤❤❤❤❤❤❤❤kattie en waar is 2025 se song nou
Kattie meneer🔥🔥🔥
Hys n Groot man love hom❤❤ en Al sy songs
Is the song real😢😢😢😢❤❤❤❤❤
You are the best but your words meqn th3 world to us
dis n pragtige song xs mal oor dit
Beste afrikaanse r&b
Joh ❤❤❤❤❤
Bra x like ju musiek
Wow die tyd miss ek net my boyfriend ❤❤❤❤❤
n Baie mooi song❤😊
HEMP, Olifantshoek rapper in huistaal is lank opsoek na iemand Wie die beste is in Afr. M3skdrf crew salute ❤❤❤ Hendrik Elrico Maasdorp Pro 😂😂😂🎉🎉 ...
Wietie hoe ek oor ha Gan komi yor eks nog lief viha maar sy Al aan beweeg en sy is die een wat my seer gmakit is swaar om sterk te wies yor 😢😢😢😢
Is waar die song trap hard 💔
Sterk wies Boeta. Alles gebeur met ‘n rede 👍
Hartseer ek dink😅😊❤
Yoh kattie hy klop anders❤😊
Die song slaan diep😢😢😢😢😢❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Hoop ek sien jou weer 😢🙌😭 moes dan vindag gedrop het Kattie disappoint ons 😭🤞💔
Salut Vir die song 🎉😢😮❤
Another therapy session ❤❤😢
Hierdie song 😢alles mk ng net so seer😢😢
Hoe gebeur dit Sad verby woorde 😢
Jiri di song slaan Diep want dus i face wat x deergaan
Bru moeti ophou om te di wareid prti jara 😢😂❤ als in een bru
Kallit kattie video hou d vibes😭😭😭
Solid❤
Eina 😢ek voel dit
Joh hy raak aan n mnse SE hart
My heel fav🥰🥰🥰🥰
"Liefde voel nie meer, my hart klop nie meer" lol ek stuur n boodskap vi dai goose ou bra.
Ek weet Ni man myself 😢😢
Kattie ek moet dit se ek love jou songs 😢❤
❤❤❤Kattie hy slat broe..
Die song maak my baie hartseer😢😢
Mattie sal altyd die beste Bly Joh die song is wonderlik
song of the year🥰🥰🥰
Og die song mk my baie seer😢😢😢
😮😮😮😮😮😮😮😮😮😮😮😮Dit lat ek skok
❤❤🥺🥺💔💔l Miss you too ❤
Tans die beste sìnger in afrikaans!!
Where do we go from here
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
🔥🫠🥺HITS DEEP SO MANY MEANINGS KEEP IT UP YOU COULDNT HAV DONE IT BETTER
So beautiful 💕💕💕💕💕
DLT,😭😭😭
moorreesburg soek jou dii 30ste🥰
Very sad 😢😢😢😢😢😢😢❤❤❤❤❤
die song slaan my binne. dus n sad realiteit van dinge wat gebeur hier buite
R&B SE MANNIE LIBBOK👍
Sjoe jou stem😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢love you Kattie ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
🙌🙌🙌🙌
Love 💕
Sjoe maar die song maak wonde oop😭😭
Beste songe
I just lost my gf and now I feel this yoh😢😢😢
Lmk x isi goat
❤❤❤
🎉🎉
I love you song so so so so much 😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😊😊😊
Kattie yoh my hart
❤X is Mal oor Jo songs
This my jam yall
😢😢😢hartseer
❤
Hartseer😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ Love each ather
🔥🔥
Warm bru 🫡
Hoekom break haar hard😂
Ek hou van dit en dit is my eerste songs. 😅😅😅😅