Ja nee my pa is dit Dan so moeilik om die Here te dien maar as die men's in moeilikheid is dan weet hul om die Here aan te roep maar hul wil nie die Here dien nie so preek my pa dis reg of weg want die christens wil nie die waarheid praat en preek en weet nie Amen pastor die Here seen u reiklik ❤️🙌🔥🔥🙏
Bietjie verdag dat pastoor, pastoor se kinders en die aangetroude gades almal "geroep" is om die tiendes in te samel. Sommiges gee tiendes en sommiges maak 'n bestaan uit die insameling van tiendes.
Nee n mens moet Jou tiende betaal en jy word geseen God seen my elke maand want ek betaal my tiende hoe moet die predikers oorlewe as die mense nie tiendes betaal nie
Amen en Amen 🙏
Ek loof U my Abba Vader U IS die begin en die einde die Alfa en die Omega HalleluJAH.
Ja nee my pa is dit Dan so moeilik om die Here te dien maar as die men's in moeilikheid is dan weet hul om die Here aan te roep maar hul wil nie die Here dien nie so preek my pa dis reg of weg want die christens wil nie die waarheid praat en preek en weet nie Amen pastor die Here seen u reiklik ❤️🙌🔥🔥🙏
Halleluja.
Goeie vraag. Is dit so moeilik?
Is die tiende dan nie ook ou testamenties soos wat beweer word die sabbat is nie?
Bietjie verdag dat pastoor, pastoor se kinders en die aangetroude gades almal "geroep" is om die tiendes in te samel. Sommiges gee tiendes en sommiges maak 'n bestaan uit die insameling van tiendes.
Nee n mens moet Jou tiende betaal en jy word geseen God seen my elke maand want ek betaal my tiende hoe moet die predikers oorlewe as die mense nie tiendes betaal nie
Ek. Luister graag maar ek soek suiwer woord verkondiging Jy is van die punt af Leer maar jou gehoor. Die dwaalleer
Kom nou mense, is dit dan so moeilik om Jesus te dien.