BYBELSTUDIE - Kolesensse 3 : 13 - 17 ONVERGEWENSGESINDHEID - Deon Allers

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 жов 2021
  • BYBELSTUDIE - Kolesensse 3 : 13 - 17 ONVERGEWENSGESINDHEID - Deon Allers & Francois Lubbe
    SUBSCRIBE - SLUIT AAN BY ONS YOU TUBE KANAAL:
    / @deonallers
    BESOEK ONS WEBTUISTE:
    www.deonallers.co.za
    BYDRAE:
    www.deonallers.co.za/bank-bes...
    VOLG ONS OP TELEGRAM:
    t.me/deonallersafrikaans
    EPOS:
    info@deonallers.co.za

КОМЕНТАРІ • 9

  • @louiseprins8250
    @louiseprins8250 2 роки тому

    Dankie vir die Bybelstudie. Het baie vir my beteken.

  • @braamjansevanrensburg
    @braamjansevanrensburg 2 роки тому

    Vergewe ons skulde net Soos ons vergewe . Beskryf dit goed

  • @dawidlourens6777
    @dawidlourens6777 2 роки тому

    Odersoek jou hart en jou pand

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 2 роки тому

    In gebed maak seker jy het geen onvergifnis in jou heart het nie. Jy kannie verder bid wetende dat God jou nie vergewe totdat jy vergewe het.

  • @zeldaputter4562
    @zeldaputter4562 2 роки тому +1

    Deon, as 'n getroude vrou in 'n kroeg werk, is dit sonde? En ongetroud? Help my verstaan, is dit soos soms mense sê, dis 'n eerlike werk!

  • @lindaleibach4021
    @lindaleibach4021 2 роки тому +1

    Hoe maak mens dan as die persoon wie jy vergewe steeds aanhou dit doen wat jou ontstel?

    • @deongunter8022
      @deongunter8022 2 роки тому +1

      Dag Linda ek sit met selfde probleem hierdie slim manne lees nie die comments nie hoekom nie weet ek nie , ek dink soms hulle wil nie want hulle sal ons nie kan antwoord nie want hulle was nog nie deur die selfde crisis nie !

    • @lilianviljoen8922
      @lilianviljoen8922 2 роки тому

      Hello Linda...wat ek gedoen het was om die persoon weg te bid van my af...(uit my lewe uit)...en die Here het die persoon uit my lewe geneem..

  • @braamjansevanrensburg
    @braamjansevanrensburg 2 роки тому

    Ek haat Eskom nog steeds lol