Ek het my ma einde februarie hierdie jaar verloor en die lied roer my hart want my ma was die ware Galasiers 5 vrou. Dankie vir die mooi lied my broers. Jesusliefde aan julle
Dankie Dienaars. Lieflik en wonderlik. Hoe verlang ek nou na my moeder. 5 Maande gelede toe se ons: "Rus in vrede, tot ons U weer sien". Liefde, Vrede en God se rykste seeninge oor julle lewe.
My 1ste video wat my vandag I follower gmaak het van fischer ai..❤I vrou is baie spesiaal en I moeder se waarde is sowaar ver bo korale..om dit te sien is n te verklaar is baie.maar om te ervaar wat sy deurmak is difference..dankie vir alle moeders🌷
hi there hope you guys are well through the grace of God, i just want take the time and just say how i can see the genuine side of your praise, and one more thing and its more about tacnical side,just to put more volume on the vocals becuse you hurting to much of your vocals just to hit that smooth peek so ja im from cape town and even if the vocal could get a mic setup im sure you guys will bring out Gods massage
Amen Hallelujah beautiful boetie O and Bru Fish 👌👌
wardeur jou ma danki hemelse father danki vir my ma en dat ek sal beseft wat sy beteken💞💖💗 2:35
Thank u lord for your blessings great song to sing Jesus is lord be blessed FAM in Christ love u all mother's with gods love
Keep it up..very beauiful..God bless you. 🙏🙏🙏❤❤❤
Absolutely beautiful guys!! Keep up the great work. This was a very emotional song! Dankie
You've got it guys .keep it on
Very beautifull can feel your spirit
Ek het my ma einde februarie hierdie jaar verloor en die lied roer my hart want my ma was die ware Galasiers 5 vrou. Dankie vir die mooi lied my broers. Jesusliefde aan julle
❤❤❤❤
Amen die trane rol van my oe af baie dankie julle seen my
baie mooiiii. God bless you gents
Dankie Dienaars. Lieflik en wonderlik. Hoe verlang ek nou na my moeder. 5 Maande gelede toe se ons: "Rus in vrede, tot ons U weer sien". Liefde, Vrede en God se rykste seeninge oor julle lewe.
Amen
Dis mooi , is dar ni n nomer ni , x sal like om sam te sing
0616023059
Baie dankie
Baie Mooi ❤️🎼 May God bless you
Pragtig manne. Tog sowaar. God seën julle.😢😢
thank you guys GOD BLESSE YOU
Baie dankie vir di song ek ht so verlang na my ma di afgelope paar weke....jlle ht my net weereens kom bewus maak sy is special gewees vir my ..😊
baie danki ons is bly u geniet onse musiek
Hou so aan is mooi mane van di here
blessed....😭ds so mooi
My 1ste video wat my vandag I follower gmaak het van fischer ai..❤I vrou is baie spesiaal en I moeder se waarde is sowaar ver bo korale..om dit te sien is n te verklaar is baie.maar om te ervaar wat sy deurmak is difference..dankie vir alle moeders🌷
Ai tatas die lied is moeilik🙌🔥
Pragtig ♥️🙏
❤Hou nte aan 🥰
2021😁
🌹
Dankie Jule..😢😢❤❤
❤
❤️❤️❤️❤️🙌
AMEN♡
Dis baie mooi
Ek love die song, ek wil net graag weet of julle dalk n cd het of besig is om een te maak. Wees geseend en hou aan om die Here se naam groot te maak.
🙌❤️
Tog sowaar yohhhhh
Vader seen die mane van God🙏🙏
Dis Baie pragtig
hi there hope you guys are well through the grace of God, i just want take the time and just say how i can see the genuine side of your praise, and one more thing and its more about tacnical side,just to put more volume on the vocals becuse you hurting to much of your vocals just to hit that smooth peek so ja im from cape town and even if the vocal could get a mic setup im sure you guys will bring out Gods massage
Die Here seen julle jongmanne
Sonder jou moerder voel jhy altyd verlore maar X glo my God wat x Dien hy loop hierdie pad saam met my jhy moet net glo
Amen