Lekker meneer! Ek geniet Vlaamse TV soos "Prof T" en "De Twaalf"! Daar is darem 'n bietjie meer as 4 mil Afrikaans eerste taal mense ua-cam.com/video/uI49IqDCgg8/v-deo.html
Die Kurt resep is n wenner!!! wragtig.. n BEAT is regtig al wat n HIT maak! Thank GOD! daars ouens soos Theuns! Mar ja.. Snotkop.. Dit is kind of cute!
As jy kom kuier Maak jy my suiker, 'n bietjie onstabiel Dan eet ek tjoklits As jy my vasdruk Raak ek net koorsig Brand soos Tabasco sous Hier in my are Jy gee my kilojoules Maar dit is alles cool Ek smaak jou stukkend soos woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos aromat Jy smelt soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou (Lus vir jou 2) As jy my French kiss Raak dit fantasies Ek soek jou hotcross buns Vergeet van Banting As ons karfoefel My pols raak tjoepstil Kan jy die dokter bel? Jy smaak soos vetkoek Jy gee my carbo load Maar ek sien glad nie fout Ek smaak jou stukkend soos woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos aromat Jy smelt soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou Tim Noakes sê ek eet te veel Maar ek dink nie hy verstaan nie nee Ek het klaar gespeel Want jou lyfie stoot my cholesterol op Proe net so lekker soos Jelly Tots Weigh Less dink ek skep te veel Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel Want jou lippies maak my belt te styf So ek doop jou in my koffie soos boere beskuit Ek smaak jou stukkend soos woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos aromat Jy smelt soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou Lus vir jou 2
Almal wat hier negatiewe goed sê omdat hulle VREK jaloers is op 'n jong man wat GATSKOP - siestog... Snotkop, Francois - as jy hier lees, ons is MAL oor jou! *
Afrikaans is my taal. "Ek smaak jou stukkend" kan nie beter gestel word nie en ons almal weet wat dit beteken. Hier is vir nie Engelse 'n kopkrapper... I taste you broken - what does it mean to you?
Ik weet niet of jullie dit kunnen lezen, maar als Nederlander ben ik verslaafd aan deze Afrikaanse muziek ;)
Top muziek en een lekkere vibe
Ons kan jou verstaan 😁. Ek is bly jy geniet die musiek so baie soos ons.
Everything you have
Schitterend! 4 miljoen kijkers! Er zijn niet eens zoveel Afrikaanstaligen! Groetjies uit Vlaanderen (de oude wereld)!
Lekker meneer! Ek geniet Vlaamse TV soos "Prof T" en "De Twaalf"! Daar is darem 'n bietjie meer as 4 mil Afrikaans eerste taal mense ua-cam.com/video/uI49IqDCgg8/v-deo.html
Bastards at UA-cam preventing your music from being allowed in England, some of your best music
its becose they dont rule us no more
Use a VPN to get around region locked content
Nee man die is die lewe..🤣
Klomp pommies is in elkgeval te kak vir die lekker musiek
Snotkop is LEGEND. Love daai song."SONG VIR MY DAD" Regte boerseun!
Hy is n legend en gay
@@biancabadenhorst4273 Ag nee!
@@quartusbuys6831 hy is hy het n boyfriends
The little boy is so cute and adorable😍❤😘🎀
Kof8t97gx6in3
Kool
Ek Love dit hy is my ginsteling
@@biancaaster1304 i
@@amelialeroux6627 fdhdjfsahgsdygswdhydedf😂
Snotie jy rock. Totsl gagga oor jou en jou music. Bestr music ever.
snotkop dankie vir jou leka awsome musiek geen party kan aangaan sonder jou musiek dankie
Awe snotkop ek Kan nie suip met you liekies
check my channel
Ek hou vqn die song woustershous snotkop jy singbaie mooi! Love you snopkop!
CHANTE❤🤩😍💘💕💞💝💓💗💖♥️💋😻
Our favorite song at the moment we love Snotkop 😘😘😘 wishing Snotty a Merry Christmas and prosperous 2020
Jy is die Afrikaans pitbul my rock love jou musiek jy is legend..
Ek love hierdie song ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Die Kurt resep is n wenner!!! wragtig.. n BEAT is regtig al wat n HIT maak! Thank GOD! daars ouens soos Theuns! Mar ja.. Snotkop.. Dit is kind of cute!
legend, baie jare terug voor jy bekend was toe loop jy by danskraal in PE, kyk nou well done young man
Awww wel die seun is so cute vir al met die meisieqi haar gesigi is so flippen cute!!!
ja maar waar die seun vir snotkop stood is net so snaaks ek meen hoe moet snotkop nou voel hahahaha
Can never get enough of Snottie absolutely verslaaf snot op woolkombers❤❤😆👌
Awesome video! Steeds een van my gusnteling sangers
First time I heard this song and I totally LOVE it😂
Ok
Love it to
Snot kop se songs is 🔥🔥🔥
Snotkop dit is ane pienaar ek is baie lief vir jou 😚😚😚😘😘😘😘😘😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
Love die song Xxxx nice snotkop
Mooi Skop mooi love you too music 😍😍😍
My ma laak hoom
love jou Afrikaans
One of my favourite songs!
Snotkop die champ van rap
he is a mini snotkop !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! so cute
lol
Die musiek is Die BESTE musiek in die hele wereld
My Ma se sy kan heerdie met drandeween 🎉🎉🎉🎉👍👍👍🍺🍺🍺🍺
😢😢😢
Skit daai boude love you guys too 💕💕😴💐💖👍😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊
As jy kom kuier
Maak jy my suiker,
'n bietjie onstabiel
Dan eet ek tjoklits
As jy my vasdruk
Raak ek net koorsig
Brand soos Tabasco sous
Hier in my are
Jy gee my kilojoules
Maar dit is alles cool
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
(Lus vir jou 2)
As jy my French kiss
Raak dit fantasies
Ek soek jou hotcross buns
Vergeet van Banting
As ons karfoefel
My pols raak tjoepstil
Kan jy die dokter bel?
Jy smaak soos vetkoek
Jy gee my carbo load
Maar ek sien glad nie fout
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
Tim Noakes sê ek eet te veel
Maar ek dink nie hy verstaan nie nee
Ek het klaar gespeel
Want jou lyfie stoot my cholesterol op
Proe net so lekker soos Jelly Tots
Weigh Less dink ek skep te veel
Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel
Want jou lippies maak my belt te styf
So ek doop jou in my koffie soos boere beskuit
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon, eiers en jam op toast
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou
Maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag
Maak jy my net soveel meer lus vir jou
Lus vir jou 2
Ha ha ha
snotkop ek en my pa is rerig you grootste fans
Ek love die song!!
HAHAHA ek LOVE dit met die kids in die video... vrek oulik
Laat my terug dink aan BlueRoom in Nellies, snotkop het opgetree met die song Frydag aand. Lekker tune!!
Us yyou
Thanks Youoyiyiuiyiu
Thanks Youoyiyiuiyiuu
Iuhhohhohohihihhhihhhhhhhhhihihi
i love it
Soo mooi
ek is lief vir jou snotkop
Just out of curiosity, what's the name of that South African actress? She's really attractive.
No clue
I love this song much more
The best song ever
ABBO SAVE SNODDIE !!! YA EPIC BRUUUUURAAAAAA!!!! Greedings schwell kobb .
ek loooove yoooooooooooou!!!!!!!!!!!
Yerr maan folk it! I love it🥩🍻❤️
Awesome!
Looooooooooooooove die video en lietjie. Grootste fan
Wrestling
Ek Lief dit
It's so lovely
I love his music but I feel bad for him sy pa is oorlede en jy het ñ liedjie geskryf vir sy pa die liedjie se naam is ñ song vir my dad
Awesome song well done Snotkop !
Agree
@@brakpan_slipper l
Dis n lekker liedjie . 😄
cool snotkop hou van jou songs cool bra
I love you so much 😀😀 wow mooi meisie love jou baie snotkop
I love you snotkop 😄😄😘😘😘😁😁😁😂😂😂😃😃😃😃
So coooooooooooooool
Snotkop Ek Hou van jou songs
check my channel
Big fan , love all your videos
Yep is nice!!
Snotkop ek is n groot fan😎💘
Snotkop is net te braaf snotkop my braa
lekker man maak nog n legend song
EVERYTHING IS IMMUNE TO ALL TRANCES INSTANTLY COMPLETELY FORCEFULLY AND FOREVER
Big fan
Maak nog liedjies soos dit. Super awsome
Wie hier praat afrikaans?
Ek gaan ver my makie se❤
Awesome love die Klein seuntjie
Beste song ever
Geluk boetie love you😀😛
Mooi girl snot
Love your music!! ...always wanna dance along
Kj
Ooitis
Love this song
Awe aweeeeeer snotkop cool bra
Dit was cool
Hou van dit
Snotkop jy ht cool lietjies
Mooi ❤
Die song maak geen sin nie, maar baie fun om na te luister!
Stefan Ek weet neh
Dom ding
Wat maak ooit nog sin in S-A??
Ag man jy maak geen sin nie
nee
i love you snotkop ek is 11
check my channel
Ek is lief vir jou snotkop.jy gee my kilouwjoels😘😘
Annette Oosthuizen awe
Daai seuntjie is baie cewt🙂🙂🙂😍😍😍😍😍wat is sy naam
Nsjjjjjjjsjjbnmzx jbshijdvjshdhiwbdihshs sjjebdiebdjwbjdbsjehehejejejnsisbejeebe
♪♬✌❤☎
Annette Oosthuizen hgx,
Janco bester
Annette Oosthuizen jon
Annette Oosthuizen gau4hhjjjhhgfxxzeffkmvmgjg8ģģax trrrrggk
I lllllloòoooooooooveeeee
Ek LOVE die song heheh jy is awsome Snotkop
I love you so much ❤❤❤😊
Dit is so oulik die kinders een happy FAMIELIE
Almal wat hier negatiewe goed sê omdat hulle VREK jaloers is op 'n jong man wat GATSKOP - siestog... Snotkop, Francois - as jy hier lees, ons is MAL oor jou! *
Snotkop is daai jou kind of something
Jy is so cool 😎
Snotkop jys die beste
EK IS JESSICA Ek is lief vir jou❤😊
I love this one
Love die song❤️
Good job ! love it
Afrikaans is my taal. "Ek smaak jou stukkend" kan nie beter gestel word nie en ons almal weet wat dit beteken.
Hier is vir nie Engelse 'n kopkrapper... I taste you broken - what does it mean to you?
Go Snottie Go
Die kind is cute en baie cool
Ja.
check my channel
Hi ek is lief vir die liekie
Ek you van joy music dit is awesome🙋🙋🙋🙋🙋
woordeboek word benodig dringend
toxic jys toxic
Snotkop is tops :)
Ek 😍 die liedtjie snotkop maak nog aseblief