Dink soos 'n Christen. Stephan Joubert [18 Okt 2020]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Kom kuier saam rondom God se Woord eerkomende Sondag 18 Oktober om 9:00. Stephan Joubert gesels die oggend met ons en sy tema is "dink soos 'n Christen." Sien jou dan!
    Powered by Restream restream.io/

КОМЕНТАРІ • 12

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Рік тому

    Baie baie dankie Johan vir hierdie kragtige bemoedigende boodskap waarin ek net weereens herrinner is hoè om my wedloop te hardloop "oog op Christus" gevestig. Amen 🙏 🙏

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому +1

    Dankie dat die boodskap vir my so baie om reg te dink en reg te handel. Ek sien uit na verdere boodskappe want dit rig my denke op dit wat reg is. Seëninge.

  • @annamariebarnard1054
    @annamariebarnard1054 3 роки тому +5

    Baie dankie vir die oopmaak van my oë om Jesus se oë en hart raak te sien.

  • @sariesteenkamp1935
    @sariesteenkamp1935 Рік тому

    Dankie Stephan jy het my gedagtes ook verander ek het nooit so gedink baie dankie Stephan ek stuur jou boodskappe aan

  • @fonciedejager5302
    @fonciedejager5302 2 роки тому

    Baie dankie, hierdie boodskap beteken vir my so baie.

  • @vicvdwalt1983
    @vicvdwalt1983 3 роки тому

    BAIE DANKIE VIR DIE LES. AMEN.

    • @Janbosveld540
      @Janbosveld540 3 роки тому

      Dankie Stephan, Alles wat goed is, alles wat mooi is, is van ons Vader.

  • @Bassonhester6
    @Bassonhester6 3 роки тому

    Amen