oom chris Blichnaut se liedjie geskryf min of meer 19 32 n treffer daardie jare my pa het dit gesing as hy sy perd roskam Kolbooi n bruin hings en deur die jare het my oom ook sy perd op stal gehad saam met my pa se perd en toe Dozi dit so mooi maak met die byklanke en musiek het ryperd trane in die twee broers se oë gebring vir my mooi herinnering van die beste pa in die heelal ek is vandag65 en ook n ouman maar vergeet sal ek nooit dankie Dozi vir die lied van oom chris wat jy so mooi gemaak het
Pragtig. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Love this guy.First came across him years ago playing in an overnight stop on the way to Kruger Park
oom chris Blichnaut se liedjie geskryf min of meer 19 32 n treffer daardie jare my pa het dit gesing as hy sy perd roskam Kolbooi n bruin hings en deur die jare het my oom ook sy perd op stal gehad saam met my pa se perd en toe Dozi dit so mooi maak met die byklanke en musiek het ryperd trane in die twee broers se oë gebring vir my mooi herinnering van die beste pa in die heelal ek is vandag65 en ook n ouman maar vergeet sal ek nooit dankie Dozi vir die lied van oom chris wat jy so mooi gemaak het
Hier was jy nog n baie mooi man! 🙈
Top liedje vrolijk goed gedaan
Lekker musiek.
🤠
Met Toyota. My nuwe perd. My kinders sal nie slawe word niet.
The fuck did I just watch??🤣😂
Art
Music. I mean, what did you expect? Porno? Geez!!!!!🤷🏻♂️🤦🏻♂️