As hulle vir ons vra hoekom is ‘n blaar gebruik wat in sonlig gelaat is - wat moet my antwoord daarop wees ? ( dit is nou as ons toets of sonlig nodig is vir fotosintese ) En weereens baie dankie vir die video . Ek het dit sommer vir my lewens klas geforward- dit help baie 🤪
Die plant is mos vooraf in donker plek geplaas om te ontstysel. Nou laat jou hom fotosinteer in die sonlig wat deur die stysel toets bevestig sal word. Indien jy verwys na 'n blaar waarvan 'n deel glad nie bedek word nie dan is dit omdat dit dien as die kontrole vir die eksperiment.
KORREKSIE : Die kontrole en eksperiment moet omruil. Jammer vir daardie blaps. :)
Dankie
Plesier. Bly as dit gehelp het. :)
As hulle vir ons vra hoekom is ‘n blaar gebruik wat in sonlig gelaat is - wat moet my antwoord daarop wees ?
( dit is nou as ons toets of sonlig nodig is vir fotosintese )
En weereens baie dankie vir die video . Ek het dit sommer vir my lewens klas geforward- dit help baie 🤪
Die plant is mos vooraf in donker plek geplaas om te ontstysel. Nou laat jou hom fotosinteer in die sonlig wat deur die stysel toets bevestig sal word. Indien jy verwys na 'n blaar waarvan 'n deel glad nie bedek word nie dan is dit omdat dit dien as die kontrole vir die eksperiment.
@@KZORSA baie baie dankie ! Ek waardeer baie 🤗