Het Rassie rede om lekker slaap, of kon die Springbokke beter gedoen het? PLUS: Pumas voorskou!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • Dis Episode 5 van ons nuwe weeklikse Uit die Boks Rugby Podcast met André Pretorius en MW Welman!
    Die Springbokke met 'n heldhaftige kaptein Siya Kolisi aan die voorpunt het die All Blacks in Kaapstad kafgedraf en sodoende vir die eerste keer sedert 1949 vier in 'n ry gewen teen die ou aartsvyande!
    André en MW ontleed al die aspekte van die Springbokke se vertoning en bespreek wat was goed, wat kon beter en of Rassie gelukkig kan voel!
    Amper ‘n uur se lekker rugby gesels met ‘n uitsonderlike rugbybrein! Moet dit nie misloop nie!
    Het Rassie rede om lekker slaap, of kon die Springbokke beter gedoen het? PLUS: Pumas voorskou!
    Join this channel to get access to perks:
    / @megafoonsport

КОМЕНТАРІ • 41