Aanbidding by Die Bron

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 лип 2023
  • “Ek wil U loof omdat U my gebed verhoor en my gered het.”
    PSALMS 118:21
    Warren, Charla en Alécia het hierdie week gelei met ’n boodskap van hoop - dat die geveg nie ons s’n is nie, maar dat ons in Sy vrede kan loop. This is how we fight our battles! Onthou - gevegte sal voorkom, maar as ons in Sy vrede loop verander dit ons perspektief en ervaring in moeilike tye.
    Hulle lei ons dan na ’n plek waar ons deur die kennis van die Heiligheid van God, Jesus se naam as ’n wapen teen die bose gebruik. Mag die krag van Jesus jou hierdie week aanraak en mag Sy vrede jou na ’n plek van oorwinning lei!
    Deel gerus met jou vriende 🙌🏻 🙏🏻
    Die Bron
    Jou Familie!
    ...
    Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by:
    www.diebron.co.za
    of kontak ons by
    info@diebron.co.za
    Volg ons ook op sosiale media:
    - Facebook
    - Twitter
    - Instagram
  • Фільми й анімація

КОМЕНТАРІ •