Tolla is Tops Volle Fliek [1990]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 тра 2021
  • TOLLA IS TOPS is n klassieke steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe.

КОМЕНТАРІ • 32

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 Рік тому +7

    Ai ons het darem verloor toe Tolla weg is ek het dit nou baie geniet so gelag RIP Tolla

  • @stsjs6938
    @stsjs6938 2 роки тому +11

    "Ek is so geheimsinnig, ek skryf my naam met 'n uitveër" 😂😂 I'm going to use that one in future.

    • @Khp1983
      @Khp1983 Рік тому +1

      😂😂😂

  • @Lorrienzo
    @Lorrienzo 3 роки тому +7

    Thanks for sharing! Tolla was regtig tops!

  • @engelaswart544
    @engelaswart544 3 роки тому +6

    Ai nou het ek darem lekker gelag.
    Baie dankie.

    • @saulswartz7698
      @saulswartz7698 3 роки тому +1

      ek het nou so lekker gelag my mag is seer

  • @nezaamjackson4450
    @nezaamjackson4450 Рік тому +2

    This was the best times 😂🚭😃

  • @ethanlategan1091
    @ethanlategan1091 3 роки тому +12

    Thanks for uploading this. I've been searching for this for years now! Lol its the funniest

  • @amexplore4709
    @amexplore4709 2 роки тому +1

    Die beste aftikanse fliek
    En ou Leon se flieke is snaaks

  • @therloapollis5303
    @therloapollis5303 3 роки тому +3

    Baie lekker gelag en alleen. RIV #Tolla

  • @djwilliesa2476
    @djwilliesa2476 2 роки тому +3

    Hahaha lekker Tolla

  • @TyronLewis-bl9sk
    @TyronLewis-bl9sk Місяць тому

    Tollla

  • @cjapple6872
    @cjapple6872 2 роки тому

    Thanks dude . Was looking all over for this

  • @jonathansyster5661
    @jonathansyster5661 Рік тому

    ons miss tolla

  • @anesmusmaasdorp350
    @anesmusmaasdorp350 2 роки тому +1

    Ek het vi my laam gelag😂😂😂

  • @saulswartz7698
    @saulswartz7698 3 роки тому +1

    great

  • @tiaancloete5133
    @tiaancloete5133 2 роки тому +1

    Ek sou graag die gesprek tussen die petrol joggie en sybaas wou hoor oor die bakkie wat op water ry😂

  • @deriicck
    @deriicck Рік тому

    die colourd oom meti donkiekar.... dats my people x colourd n ek aat dit

  • @kawnitguloruskova4795
    @kawnitguloruskova4795 2 роки тому +1

    0:53 is that the legendary Ranbo?

  • @dinosaurkian9235
    @dinosaurkian9235 3 роки тому +4

    Baie dankie
    Het jy dalk ‘Tough Luck’ waar frank opperman dink hy is ‘n weerwolf?

    • @cdcarelse796
      @cdcarelse796  3 роки тому

      Plesier, nee ongelukkig nie. Baie mense is opsoek na dit. Ek het self al gesoek maar nie gekry op die internet nie. Enigste manier gaan wees om dit fiesies te koop op dvd en dan te digitaliseer en op te laai

    • @dinosaurkian9235
      @dinosaurkian9235 3 роки тому

      @@cdcarelse796 Ek het selfs al vir Frank Opperman gevra waar mens dit kan koop maar hy het my nooit geantwoord nie

    • @Alex-no3co
      @Alex-no3co 3 роки тому +1

      Ek soek ook al jare daarna.

    • @trevormoses5061
      @trevormoses5061 2 роки тому

      @@cdcarelse796 Tough Luck was nooit op DVD beskikbaar nie.

    • @leonstoltz6088
      @leonstoltz6088 5 місяців тому

      ​@@cdcarelse796Het jy dalk die prank van Leon Schuster waar hy by 'n tannie laatnag 'n lasbrief kom aflaai. Ek was 'n laaitie toe ons die storie op 'n tape nog gehad het. Dit was mal snaaks. "Ken jy my mense van welkom..... Nou jy wys nie jou vinger WEER vir my nie".
      Sal dit graag vir my kinders wil speel.
      Kan enige iemand dit onthou?

  • @lieselsmith4742
    @lieselsmith4742 Рік тому

    2:04. Going to be a he'll of a job.

  • @PhilipMalherbe
    @PhilipMalherbe 2 місяці тому

    1:10:20😂

  • @jdjd6106
    @jdjd6106 2 роки тому

    😂