Stille Nag (Silent Night) | Camille van Niekerk

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2017
  • 2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit go.camillevanniekerk.com/album to listen!
    Geseënde Kersfees, almal!!! Thank you for your love and support, and stay tuned for "Kinders van die wind" coming soon!
    Please remember to LIKE, SHARE, and COMMENT with requests :)
    Website: www.camillevanniekerk.com/
    SoundCloud: / camillevanniekerk
    Facebook: / camillevanniekerkmusic
    Lyrics:
    Stille nag, heilige nag,
    Alles rus, eensaam wag
    Slegs Maria, geseënde vrou
    By haar Kindjie, met Josef so trou
    Soete Hemelse rus!
    Soete Hemelse rus!
    Stille nag, heilige nag,
    oor die veld, lief en sag,
    klink die lied van die engelekoor.
    eers deur herders, dan verder gehoor
    Juig, die Redder is daar!
    Juig, die Redder is daar!
    Stille nag, heilige nag,
    Jesus-kind, vriend'lik lag
    liefde teer uit u godd'like mond;
    tans daag heerlik die vrywordingstond
    Heer, gebore vir ons!
    Heer, gebore vir ons!

КОМЕНТАРІ • 48

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 3 місяці тому +1

    Camille Pragtig! Ek verlang na Afrikaans! Groete uit LIma Peru!

  • @MrGerrievanzyl
    @MrGerrievanzyl 2 роки тому +1

    Exhilarating!!!! Love this Afrikaans….

  • @icohen1627
    @icohen1627 2 роки тому +1

    Dankie dit is mooi

  • @jannievorster3371
    @jannievorster3371 4 роки тому +3

    Dankie vir die stukie goeie nuus in my moedertaal. Ver van my geboorte land, maar ek bly steeds vas aan Jesus, hierdie kind wat gebore, gesterf, en opgestaan het. Hy sal verseker terug kom. Liefde aan al my papas, mamas, boeties, susies, en kiners in Jesus. Hou goeie moed!!!!

  • @antonandreyevichyetnikoff9336
    @antonandreyevichyetnikoff9336 2 роки тому +2

    Hello! this is the first song I ever heard of you! and I simply love it!! I've been in touch with you mostly on Instagram. thanks very much for your kindness and beautiful voice! Christmas is coming again!!

  • @andrebadenhorst1455
    @andrebadenhorst1455 6 років тому +10

    Once again an Afrikaans song expressed through a pure voice of authenticity and unpretentiousness. Thank you so much!

  • @charmaineleibbrandt9313
    @charmaineleibbrandt9313 6 років тому +3

    So mooi! Dankie Camille! Gesëende Kersfees & Voorspoedig Nuwe Jaar vir julle!

  • @johanncmarnewick9574
    @johanncmarnewick9574 6 років тому +5

    Camille, jy is nou al 'n huishoudelike naam. Baie dankie vir jou pragtige stem wat jy met ons deel, veral in Afrikaans. Geseënde Christusfees aan julle. Mag ons Hemelse Vader julle seën met vreugde, vrede en liefde.

    • @CamillevanNiekerkMusic
      @CamillevanNiekerkMusic  6 років тому

      Baie dankie, Johann!!! Dis 'n groot plesier. Geseënde Kersfees aan julle :)

  • @akvanginkel8705
    @akvanginkel8705 6 років тому +4

    You've got this girl! Looking forward to "Kinders van die wind", a childhood favorite! thank you out of NZ! Wishing you and family a joyful Christmas.

  • @schalkvanderwesthuizen5722
    @schalkvanderwesthuizen5722 6 років тому +5

    Beautiful , goosebumps stuff

  • @inagericke5539
    @inagericke5539 6 років тому +9

    Stunning, gee my sommer 'n knop in my keel

  • @fluppir
    @fluppir 6 років тому +4

    Pragtig!!

  • @hardussteenkamp1009
    @hardussteenkamp1009 6 років тому +4

    Amazing. Thank you. Be blessed you and your family

    • @CamillevanNiekerkMusic
      @CamillevanNiekerkMusic  6 років тому

      Thank you! To you and yours as well :)

    • @hermanbotha1444
      @hermanbotha1444 3 роки тому

      Hi Camille
      This is beautiful. It brings tears to my eyes hearing you do this in Afrikaans.

  • @charltredoux2372
    @charltredoux2372 6 років тому +7

    Oh my Word,this is beautiful, Camille. Merry Christmas to you and your loved ones xx

  • @dclemmer6745
    @dclemmer6745 6 років тому +3

    baie dankie

  • @almadutoit1788
    @almadutoit1788 6 років тому +3

    Beautiful

  • @cjoynt7886
    @cjoynt7886 6 років тому +5

    Ongelooflik mooi! Geseende Kersfees vir jou en jou geliefdes

  • @marneelizabethvos5705
    @marneelizabethvos5705 6 років тому +4

    Wow wow wow ek wens ek kan sooooo mooi soos jy :) ;)

  • @SHAUNQUINTIN-VH
    @SHAUNQUINTIN-VH 6 років тому +4

    Wow amazing

  • @Agrisuppyafrica
    @Agrisuppyafrica 6 років тому +3

    Absolutely stunning. Baie mooi dankie.

  • @desertchild3550
    @desertchild3550 6 років тому +2

    Super cool.

    • @CamillevanNiekerkMusic
      @CamillevanNiekerkMusic  6 років тому

      Thank you, Kolmans!

    • @desertchild3550
      @desertchild3550 6 років тому

      Jy sal die nommer goed doen, altyd gedink as hy sou lewe,hy moet dit in duet met Donna Winner doen. En die pas jou style.ua-cam.com/video/tFYH64GyJtI/v-deo.html

    • @CamillevanNiekerkMusic
      @CamillevanNiekerkMusic  6 років тому

      Kolmans Luderitz Dankie vir die voorstel! :)

  • @chrizelledejager3914
    @chrizelledejager3914 6 років тому +2

    Hoendervleis mooi!

  • @nicoacuorg
    @nicoacuorg 6 років тому +3

    Merry Christmas and a very prosperous 2018 for you and Jaco.
    From Nico, Johanna and Nicolene van Niekerk...

    • @CamillevanNiekerkMusic
      @CamillevanNiekerkMusic  6 років тому

      Thank you, Nico en familie! :)

    • @nicoacuorg
      @nicoacuorg 6 років тому +1

      Let's have coffee or something in Ventura or Camarillo with you and Jaco soon. I'll bring my crowd.

  • @Peter-pw3cm
    @Peter-pw3cm 6 років тому +1

    Brilliant.. Pragtige.

  • @user-rs1zz6lc4f
    @user-rs1zz6lc4f 7 місяців тому

    Baie mooi

  • @KamKazi0
    @KamKazi0 5 років тому +2

    Laat my sommer wil saam sing

  • @dekockn
    @dekockn 6 років тому +2

    Sjoe!

  • @MisterAfrikaans
    @MisterAfrikaans 5 років тому +4

    So vol vrede, kalmte, en die prag van 'n besonderse stem...

  • @frederickkotze8138
    @frederickkotze8138 3 роки тому

    Hoekom sing jy nie meer Afrikaans nie?

    • @CamillevanNiekerkMusic
      @CamillevanNiekerkMusic  3 роки тому

      I do plan to post more! I’ve just been quite inactive on social media this year. Thanks for listening!

  • @dewaldmaritz6809
    @dewaldmaritz6809 6 років тому +2

    genade maar jy sing mooier as n mens!!