25 Julie 2024 | Vox Weervoorspelling

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • 🥶 Mistig oor die suidelike dele van die land met RYP oor die sentrale binneland en Karoo.
    ☔ Enkele oggend reënbuie langs die ooskus sowel as die aangrensende binneland.
    ⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens nie ⚠️
    #voxweather #reën #mistig #ryp

КОМЕНТАРІ • 10

  • @eliseventer7298
    @eliseventer7298 Місяць тому +2

    Pragtige uitrusting. Unieke patroon op materiaal. Kleur wonderlik vir youtube. Baie dankie vir weerinfo.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 Місяць тому

    Baie dankie vir uitstekende aflewering. Pragtige uitrusting pas jou perfek. Seenwense vir jou en span ❤ .

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 Місяць тому

    Baie dankie!

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 Місяць тому

    Baie dankie.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Місяць тому

    Baie dankie

  • @user-jeanmario43
    @user-jeanmario43 Місяць тому

    Baie danki

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed Місяць тому +1

    Dankie en weereens Dankie. Julle is wonderlik. Dankie Vox.

  • @mrsvan31
    @mrsvan31 Місяць тому +4

    ons kla nie wanneer die temp in JHB meer is as 20 nie 😊

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Місяць тому

    Skitterende aflewering ✨
    Detail & data puik en super volledig & puik gelewer ! Wereldbeste 👌💫
    (Jy lyk pragtig 👌✨)
    SKITTEREND WERK Vox Span! ⭐⭐⭐⭐⭐
    (Wat van daardie nuusstasie ? Julle sal dit net so goed kan doen 🧐🤔💫)

  • @peetschabort1080
    @peetschabort1080 Місяць тому

    Dis goed om voortydig te weet want dan kan ek betyds oefen om die koue te hanteer🏂