Tasché - Tweedehandse Hart (Lyric Video)
Вставка
- Опубліковано 8 вер 2024
- Stream my album hier - umgafrica.lnk....
Volg my:
Instagram: / tascheburger
Facebook: / tasche
Twitter: / tascheburger
Lirieke:
Maandag is om die draai my bene voel lam
Ek stap stadig met my skouers wat hang
Bring jou issues
Bring jou pyn
Ek bring rose en maanskyn
Tyd verdwyn in hierdie straat waar jy bly
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde
Met ‘n tweedehandse hart
As ek nie ‘n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis ‘n old-school meisie die
Met ‘n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Ek is kwesbaar en ek sukkel om te staan
Daar’s ‘n storm in my hart wens jy verstaan
Bring jou issues
Bring jou pyn
Ek bring ys en rosé
Kom ons verdwyn want dit raak donker hier om my
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde
Met ‘n tweedehandse hart
As ek nie ‘n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis ‘n old-school meisie die
Met ‘n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Sê net vir my
Wat jy wil hê
Of skryf vir my ‘n brief
As jy dit nie kan sê nie
Onthou
Jy was altyd eerste daar
My net soos ek is aanvaar
Nou’s jy die trotse eienaar
Van ‘n tweedehandse hart
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde
Met ‘n tweedehandse hart
As ek nie ‘n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis ‘n old-school meisie die
Met ‘n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Music video by Tasché performing Tweedehandse Hart (Lyric Video). © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/jt6Rvh
Doen so voort! ❤
Awesome song
Ek dink jy en "John Rock Prophet" moet 'N song saam doen..... dit sal bf@kn awesome wees!
Crazy nice song... Keep going.
♥️
Love die🤘🙌
Asb jong dame doen asb n song saam Jan Blom
Lyrics en vocals is so great! Melody is great! Daai clean kitaar sound wat die hele song deur speel, not my vibe. Te pop. Stick by die rou goed. Dis baie sexier. Dit sal kommersialiseer eventually. Die bridge klink so amazing sonder daai kitaar. No offense, maar dis laziness van die producer om daai sound net te loop. Dit kon alternate na strings toe of iets.
Skies en jys mos die voice wenner.🤦🏽♀️
@@jhaanmariepretorius632 ek love Tasche! Vir haar gevote en als. Dis my eerlike opinie as 'n professionele musikant. Tasche kan dit hanteer. Maar jys obviously 'n committed fan. Jy is wel nog seker in laerskool, maar hou so aan. Jy sal goed doen in redenaars of die debatteerders kommissie