Tasché - Baby, Ek Bly

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • 'Baby, Ek Bly' is nou beskikbaar:
    Tasche.lnk.to/...
    Volg My:
    / tasche
    / tascheburger
    Lirieke:
    Ek kan nie eet, slaap of drink sonder jou nie
    Ah oe oe oe
    Ek kan nie dink as jy my nie wil onthou nie
    Ah oe oe oe
    Ek kort jou op die kussing langs my kop
    Ek wil nie leë lug vashou nie
    Ek kan nie lewe sonder jou nie
    As ek kon kies
    Nee ek sou nie
    Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf
    Belowe ek sal vir jou baklei
    Laat my toe om jou vas te hou
    As die druppels oor jou wang val
    Belowe ek sal by jou bly
    Al baklei
    Al baklei jy teen my
    Baby, ek bly
    Ek wil nie sing met jou nie daar nie
    Ah oe oe oe
    Dis net jy wat die moeite werd is hier
    Ah oe oe oe
    Ek kan nie langpad ry sonder jou, links kyk en jys nie daar nie
    Ek het verdwaal in wie en wat jy is
    Jy’s die rede vir my storie
    Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf
    Belowe ek sal vir jou baklei
    Laat my toe om jou vas te hou
    As die druppels oor jou wang val
    Belowe ek sal by jou bly
    Al baklei
    Al baklei jy teen my
    Al baklei
    Al baklei jy teen my
    Baby, ek bly
    Ek kort jou op die kussing langs my kop
    Ek wil nie leë lug vashou nie
    Ek kan nie lewe sonder jou nie
    As ek kon kies
    Nee ek sou nie
    Al baklei
    Al baklei jy teen my
    Al baklei
    Al baklei jy teen my
    Baby, ek bly
    Al baklei
    Al baklei jy teen my
    Ek sal by jou bly
    #Tasche
    Music video by Tasché performing Baby, Ek Bly. © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/AsWyqU

КОМЕНТАРІ • 183

  • @BloumoordBand
    @BloumoordBand 3 роки тому +19

    Dis BRILLIANT Tasché! Well done!

  • @marcojean8475
    @marcojean8475 3 роки тому +23

    Dit is hartlik progessief om te kan sien hoe die Afrikaanse gemeenskap ten slotte begin ontwikkel in 'n meer inklusiewe atmosfeer en ruimte vir al sy mense. Jy is 'n absulute ster en inspirasie vir die jeug en vir my❤🏳️‍🌈

  • @ebenkriek5650
    @ebenkriek5650 3 роки тому +5

    Hoe mooi is ware liefde. Wow, love die song en die video.

  • @mecharoo
    @mecharoo 3 роки тому +13

    Awesome song, greetings from the Netherlands!
    I think there are so many South African talents that could be discovered here in Europe - I wish they'd release Dutch versions of their songs and I can imagine them totally being played on the radio here (and also in Belgium too)!

    • @franclinduckstra4217
      @franclinduckstra4217 9 місяців тому

      Kan ook door duetten. Misschien iets voor Meteojoor

    • @ronniestoove4451
      @ronniestoove4451 4 місяці тому

      Dis so snaak(grappig) dat die Holland se mense altyd engels het gepraat teën die afrikaans mense 😂 Afrikaans(KaapsHollands) is die ou taal van Holland enkel is dit nou net baie verander in Holland die taal. Die nuwe hollandse mense mos simpel dink in die taal en die afrikaanse mense het uitgebreid mos dink in die nuuw hollandse taal(Nederlands)

  • @ettiennelewis1095
    @ettiennelewis1095 3 роки тому +8

    Ek Fokken LOVE DIT!!!! Well done Tasche

  • @tersiaerasmus9349
    @tersiaerasmus9349 3 роки тому +7

    Tasché absoluut hoendervleis mooi!! Loveee dit!!

  • @georgeprinsloo8732
    @georgeprinsloo8732 3 роки тому +6

    Ek love jou musiek! Die is by ver my gunsteling song van jou! Love it!!! Beslis so gepas vir my en my man! Duisende dankies vir jou mooi musiek!

  • @ruandutoit344
    @ruandutoit344 3 роки тому +9

    Song en music video is besonders bedonnerd! Mens kan nie glo dis local nie, lyk soos n international production! Welldone aan die hele team!

    • @TascheOfficial
      @TascheOfficial  3 роки тому +1

      Joh ek kan nie genoeg dankie se nie!! Ek waardeer dit super baie , regtig! dankies!

  • @maryjaneduplessis
    @maryjaneduplessis 3 роки тому +3

    Hierdie woorde is so amazing. Die liefde is so sigbaar tussen julle twee. Amazing liedjie. Groot fan van jou musiek.

  • @anniebosch6076
    @anniebosch6076 3 роки тому +2

    Ek en my man het deur 'n rowwe jaar gegaan. Getrek van Namibië na Jhb. Ons het gesukkel om aan te pas fisies, finansieel en emotioneel maar ons het daardeur gewerk en beter aan die einde uitgekom. Hierdie liedjie is so in die kol. @jancopotgieter Baby ek bly!!

  • @Coenie87
    @Coenie87 3 роки тому +13

    Een van die mees oorspronklike kontemporêre stemme wat ons bevoorreg is om na te kan luister. Sien uit na die nuwe album!

    • @TascheOfficial
      @TascheOfficial  3 роки тому

      Oh wow! Dit beteken super baie!! Dankie baie!!

  • @hanrieboshoff5716
    @hanrieboshoff5716 2 роки тому +1

    Hierdie is die mooiste liedtjie. Definitief op my "repeat" lys.

  • @claresejoubert486
    @claresejoubert486 3 роки тому +6

    Absolutely love die song ❤ Kan nie wag om al jou toekomstige songs te hoor nie!!

  • @benniemaree6913
    @benniemaree6913 3 роки тому +2

    Tasche moet nooit ophou sing nie! Hoendervleis mooi, alweer💪💪❣❣❣

  • @shaungraham6143
    @shaungraham6143 2 роки тому +1

    Dit is bevok mooi

  • @juanitaclase5572
    @juanitaclase5572 Рік тому

    Ek love hierdie so baie, sommer dadelik vir my meisie ook gestuur. Lekker om so liedjie te sien wow!!

  • @danellevandersandt5523
    @danellevandersandt5523 3 роки тому +4

    So ongelooflik mooi song Tasche, regtig waar flippen mooi en so mooi woorde❤️😍

  • @engelasan
    @engelasan 2 роки тому +1

    Stunning

  • @chaniquex531
    @chaniquex531 3 роки тому +2

    Sooo sooo mooi! weereens trots om n suid-afrikaner te wees!

  • @tiffanymcgeary21
    @tiffanymcgeary21 3 роки тому +49

    Hierdie is die representation wat Suid Afrika nodig het, ek love hierdie!! 🏳️‍🌈

    • @TascheOfficial
      @TascheOfficial  3 роки тому +1

      Fanksss!! Waardeer!!

    • @tiffanymcgeary21
      @tiffanymcgeary21 3 роки тому +1

      @@rubenkies3105 jou ma het nie so vir my gesê gisteraand nie.

    • @sunetteviljoen9630
      @sunetteviljoen9630 3 роки тому

      @@rubenkies3105 Wag tot jy by die Menseregtekommissie aangegee word, dan dink jy dalk twee keer.

    • @bond5243
      @bond5243 2 роки тому

      fokking moffies

    • @elfie9365
      @elfie9365 2 роки тому

      @@bond5243 eerder n moffie as enige iets van jou 😚

  • @righthauspaint4828
    @righthauspaint4828 2 роки тому +2

    Wat 'n fantastiese liedjie!
    My nuwe gunsteling🥰
    Baie geluk!

  • @amberolivier6293
    @amberolivier6293 3 роки тому +1

    Omw Tasché... Hierdie is n song vir die boeke... Girl i love it.. En jy en Jo is gemaak vir mekaar. So bly vir jou. Die lied gaan n HIT wees. You go girl😍😍😍

  • @hendrihetteviljoen9639
    @hendrihetteviljoen9639 3 роки тому +1

    Wow wow wow🌷

  • @lindamouton7458
    @lindamouton7458 2 роки тому +1

    Regtig a awesome song, luv dit

  • @jeanenebotes5548
    @jeanenebotes5548 3 роки тому +1

    Die wag was die moeite werd....stunning!!!! 😍 baie geluk op n great song

  • @reniervanzijl8558
    @reniervanzijl8558 3 роки тому +1

    Love dit! Awesome Song! Sommer kla link vir my vrou gestuur, so van pas vir my en haar!

  • @daniellesteenkamp3409
    @daniellesteenkamp3409 2 роки тому +1

    Wat 'n great find! Amazing

  • @winny_on_tt
    @winny_on_tt 2 роки тому +1

    wow,jy't so n awesome stem...

  • @randomvideos4300
    @randomvideos4300 3 роки тому +3

    een woord... Befok!!

  • @DeanGun
    @DeanGun 3 роки тому +2

    Befok,love dit. Einde lyk so lekker gesellig x

    • @TascheOfficial
      @TascheOfficial  3 роки тому +1

      Dit was ek moet se, ons het dit geshoot by Noulen se huis, what a vibe!! 😁🤘🏼

  • @martinpottgieter2490
    @martinpottgieter2490 Рік тому

    Tasche, jy het n WOW sangstem. kan nie ophou na jou musiek luister nie. Dankie🌹

  • @landidevries9178
    @landidevries9178 3 роки тому +1

    L♡VE!!!!!!!!!

  • @melodieallers7373
    @melodieallers7373 Рік тому

    Wessel du Randt aka wessie. Al baklei jy teen my, my liefde sal vir altyd bly.

  • @diepietergaming
    @diepietergaming 3 роки тому +2

    Gee my massive Karen Zoid vibes. Ek love dit!

  • @jellytayla8470
    @jellytayla8470 3 роки тому +1

    That could win a Grammy it was that good!

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 3 роки тому +1

    Hoendervleis mooi. En die vidoe is wow

  • @Southaustraliahill
    @Southaustraliahill 3 роки тому +41

    LGBT - YES!!!
    Love story - YES!!!
    Amazing vocals - YES!!!
    Great video - YES!!!
    @Tasche keep up the good work. Amazing, talented singer! Shawn

    • @JeevaDotNet
      @JeevaDotNet 3 роки тому +1

      LGULTRA4KHD+

    • @TascheOfficial
      @TascheOfficial  3 роки тому +1

      Dankie so so baie!!

    • @bond5243
      @bond5243 2 роки тому +2

      Bloody disgrace to my culture and language. Afrikaans is not a language you speak to support worldly things. bloody disgrace

    • @lauraleenk107
      @lauraleenk107 2 роки тому

      Bond jy is n disgrace. Voetsek man.

    • @bond5243
      @bond5243 2 роки тому +2

      @@lauraleenk107 maak so bietjie sin asb moffie

  • @bernicelegrange1543
    @bernicelegrange1543 2 роки тому +1

    Het julle al gesien hoe lyk dit as die cartoons se ore af smelt oor iets? Now that's me as ek afrikaanse musiek luister, MAAR, die een het nogal gegroei op my. Dis n great song.

  • @JaredBredenkamp
    @JaredBredenkamp 2 роки тому +1

    Wanneer kom pappa probleme😝🤘😱🔥

  • @elmaribrand1501
    @elmaribrand1501 3 роки тому +1

    Dis so 'n mooi song , Well done Tasche !!!!!!

  • @charnewessels389
    @charnewessels389 3 роки тому +1

    Dis beslis een van die mooiste videos en songs ooit❤️

  • @alettasteenkamp2847
    @alettasteenkamp2847 2 роки тому +1

    Briljant song 🥰❤

  • @mvdh2363
    @mvdh2363 3 роки тому +2

    BEAUTIFUL!

  • @juanitaclase5572
    @juanitaclase5572 Рік тому

    Hierdie liedjie is awesome whoop whoop

  • @elizmamarlizebeytell6209
    @elizmamarlizebeytell6209 3 роки тому +1

    Beautiful song!! Wow!!

  • @susannortje6964
    @susannortje6964 3 роки тому +1

    A-FREAK-IN-MAZING!!!!!! YAAAAAS!

  • @sta-siasmit5517
    @sta-siasmit5517 3 роки тому +1

    Amazing 👏! Love dit

  • @ciskareekie4873
    @ciskareekie4873 3 роки тому +1

    Ek is sooo mal daaroor! 🤘🤘🤘🌻

  • @tennilehamilton2699
    @tennilehamilton2699 3 роки тому +1

    Sjoe dis beautiful musiek

  • @corne8803
    @corne8803 3 роки тому +1

    This is beautiful

  • @jurgensodendaal5114
    @jurgensodendaal5114 Рік тому

    Love you Tasche💜

  • @michellebotma9164
    @michellebotma9164 3 роки тому +1

    Wow, stunning!!

  • @lienkieloubser4437
    @lienkieloubser4437 3 роки тому +1

    Amazing liedjie!!! 🙏

  • @funkwallah
    @funkwallah 3 роки тому +1

    lekker liekkie - baby - vir joooooooouuuuu !

  • @carmenludik4661
    @carmenludik4661 3 роки тому +2

    Love love dit !!! 😍❤️

  • @nicogrobler873
    @nicogrobler873 2 роки тому

    Ek moet sê, ek het moord-en-dood in die comments verwag, maar is egter aangenaam verras deur die aanvaarding en support. Oh, en dis n moer mooi song. En ek hou nie eers van Afrikaanse musiek nie. "Kommin" sangers soos Kurt Darren kan hier n paar goed kom leer

    • @bond5243
      @bond5243 2 роки тому

      Kurt Darren is nie moffie soos jy nie. Hy weet wat God hom gemaak het en is dankbaar om man te wees

  • @Marcellogo
    @Marcellogo 5 місяців тому

    God, if this year is possible for Christmas I'll ask one of two things.
    A place for South Africa or in the 6(7) Nations or at the Eurovision.
    Victory in both case I'll give for certain.

  • @shaninehavelaar2219
    @shaninehavelaar2219 3 роки тому +1

    Beautiful ❤❤

  • @lizettevandermerwe2213
    @lizettevandermerwe2213 3 роки тому +1

    Amazing 👏

  • @sylvanuswatson5972
    @sylvanuswatson5972 2 роки тому +1

    Uitstekend, woorde, tune, jou stem, video!
    Seksualiteit is omtrend n storie.
    Die video, woorde, begin tot einde is so aangrypend dat die seksualiteit nie vir my so opvallend was nie.
    Was interessant vir my watse agresiewe seksualiteits reaksie ontvang word.
    Ek dink nou terug aan Freddy Mercury se "moves" met die live aid in die 80's, amper 40 jaar terug.
    Hy is ook al lankal langbome toe
    Was seker die grootste oomblik in musiek van ons tyd.. ?
    Vryheid verkoop, niemand hou daarvan om in n boksie te wees nie.
    Ons wil self nie in n boksie wees nie, maar tog wil ons ander in boksies sit.
    Daardie mindset is nou nie ons beste oomblikke nie

  • @elitiacrause7484
    @elitiacrause7484 3 роки тому +1

    Dis blerrie mooi!! ❤️🌼

  • @claresejoubert486
    @claresejoubert486 3 роки тому +1

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @harmoniestudios6390
    @harmoniestudios6390 3 роки тому +1

    Wonderlik!! Love dit!

  • @peanutcakesmarley
    @peanutcakesmarley 3 роки тому +1

    Love it 😀 😍

  • @uanitaengelbrecht1217
    @uanitaengelbrecht1217 3 роки тому +1

    Dis amazing! En dankie vir die goeie inspirasie wat jy is vir jonger mense wat soos jy is.💞

    • @TascheOfficial
      @TascheOfficial  3 роки тому

      Ahhhh ek waardeer die so baie!! Baie dankie!! 🥺🥺

  • @adeledekoker6068
    @adeledekoker6068 3 роки тому +1

    Wow love dit 😍

  • @marisabotes6686
    @marisabotes6686 3 роки тому +3

    Wag noual heelweek vir die liedjie =D
    Dis awesome!
    Well done!
    Julle maak my Vrydag =))

  • @cornepretorius1070
    @cornepretorius1070 3 роки тому +1

    Wow, this is amazing

  • @catharinavanstaden3243
    @catharinavanstaden3243 3 роки тому +1

    Pragtig ❤

  • @natashiapentz659
    @natashiapentz659 3 роки тому +2

    HOENDERVLEIS mooi!! Volume UP!!!!

  • @felichiaswart9649
    @felichiaswart9649 3 роки тому +1

    Lovit Tasché!!🙌🏻 Congrats🥳

  • @antondoman7411
    @antondoman7411 3 роки тому +1

    Awesome, lekker video cool song... Mis all daai spots in the kaap.

  • @meta4282
    @meta4282 6 місяців тому

    Video in Brackenfell geshoot.

  • @kaylenboshoff7762
    @kaylenboshoff7762 3 роки тому +1

    Whoooooooo !!!!!!! Fokken awesome ❤

  •  3 роки тому +1

    Oooooh, dis nice! Baie catchy song en video! Geluk Tasché 💕🌷

  • @natashalaubscher2647
    @natashalaubscher2647 3 роки тому +1

    awesomeness!!!!!

  • @anescamuller9587
    @anescamuller9587 3 роки тому +2

    So mooi😍 luister hom oor en oor❤ well done 🔥

  • @melanieswanepoel743
    @melanieswanepoel743 3 роки тому +1

    Wow! Love it😍

  • @MerciaMA
    @MerciaMA 3 роки тому +1

    Awesome weereens Tasche!

  • @claudzg
    @claudzg 3 роки тому +1

    AMAZING !!!!!!😍

  • @theroadtolife9015
    @theroadtolife9015 11 місяців тому

    Kygo en Tashe moet ietsie saam doen. Ek dink dis haar genre.

  • @jacomeissenheimer1181
    @jacomeissenheimer1181 Рік тому +1

    Ek laaik die song, maar ek soen lekkerder as daai girl.. LOL

  • @steynthinus1
    @steynthinus1 3 роки тому +1

    pragtig tog klink en lyk dit asof daar iewers n biejie Van Coke rebelsgeid is "vat my soos ek is of los my" doen n cover van Ballade of Lucy Jordan toe

  • @grootbuffel
    @grootbuffel 2 роки тому

    wow

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +2

    ❤️SO EK BLY VIR HIERDIE #VIRALTYD! SO MOOI.
    🎵🎶

  • @louisnel256
    @louisnel256 3 роки тому +1

    Great song ! well done 👏

  • @jolenecarver8467
    @jolenecarver8467 3 роки тому +1

    Amazing ❤❤😄

  • @thissweethour
    @thissweethour Рік тому

    Pragtige video en liedjie!

  • @Donnieroets
    @Donnieroets 2 роки тому +2

    Oh wow!!!!!! Well done Tasche!!! Dit laat mens se hart smile!!! #LGBTQ+ #LiefdeWen!!

  • @thealltimemaster
    @thealltimemaster 3 роки тому +1

    Awesome

  • @martiestiglingh6073
    @martiestiglingh6073 Рік тому

  • @arijvanvliet46
    @arijvanvliet46 3 роки тому +1

    Well done!💯

  • @zelmarinel2890
    @zelmarinel2890 3 роки тому +4

    Absolutely fantastic.
    Great voice and beautiful people.
    🏳️‍🌈

  • @chanellelevey9450
    @chanellelevey9450 3 роки тому

    Wow wow wow

  • @lilianbiancahougaard5526
    @lilianbiancahougaard5526 3 роки тому +1

    well done!!

  • @clarisedutoit7830
    @clarisedutoit7830 3 роки тому +1

    🔥🔥🔥🔥

  • @_dxminique.v.a_3630
    @_dxminique.v.a_3630 3 роки тому +1

    😍😍😍

  • @HorrorHistories6
    @HorrorHistories6 3 роки тому +1

    Collab met Spoegwolf ASSEBLIEF!!

  • @simonebreet5764
    @simonebreet5764 3 роки тому +1

    🔥

  • @jeremiahgabriel5709
    @jeremiahgabriel5709 2 роки тому +1

    Found your stuff in the weirdest way down some UA-cam rabbit holes 😛 This is *wonderful* and adorable, and it's just nice to see a queer humans video that isn't about disaster 🌈 It's cute and love and just nice, with KICK ASS VOCALS. Well done, and thank you